text/microsoft-resx
2.0
System.Resources.ResXResourceReader, System.Windows.Forms, Version=2.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=b77a5c561934e089
System.Resources.ResXResourceWriter, System.Windows.Forms, Version=2.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=b77a5c561934e089
Hierdie is die voorleggings wat ons ontvang het vir ons BookCrossingdag etiketwedstryd. Watter etiket moet ons in die webwinkel vir hierdie spesiale geleentheid op 21 April beskikbaar stel? Besluit jy!
Kies jou gunstelingontwerp en stem daarvoor. Hou in gedagte dat dit goed op 'n etiket moet lyk. Ons sal die teks byvoeg waar nodig, so as die beeld waarvan jy hou geen teks bevat nie, maak dit nie saak nie.
Die gekose ontwerp sal in etikette omskep word wat ons in die Webwinkel sal aanbied — in al die tale wat tans in die "Bookplate Creator" beskikbaar is. Ons sal ook bypassende ronde plakkers hê.
Elke BookCrossinglid mag stem. Jy kan jou stem verander soveel keer as wat jy wil; ons sal net jou laaste keuse tel voordat die stemme sluit ({0}).
Mag die beste ontwerp wen en, by voorbaat, Gelukkige Internasionale BookCrossingdag!
Tydelike prysverlaging vir boeketikette ($14.95 ipv $16.95)
Boekwinkels
Koop by een van hierdie boekhandels:
Kies produkopsies
Title of the BuyProduct page/view
Laai 10 blanko etikette af, geskik vir Avery 5163 of 5263 - 61 kB
Laai 10 vooraf genommerde etikette af, geskik vir Avery 5163 of 5263 - 60 kB
Laai 100 vooraf genommerde etikette af, geskik vir Avery 5163 of 5263 - 70 kB
Tydelike prysverlaging vir 'Econo Labels' ($7.95 ipv $8.95)
$40 tot $59.99
Wêreldwye verskepingskoste
Word binnekort verwag.
herdruk hierdie stel etikette
Die Persoonlike Etiketmaker
Etikette vanaf die BookCrossing Webwinkel
Gratis aflaaibare etiketlêers
Maak 'n handgeskrewe nota op of in jou boek
BookCrossing-etikette
Die merk van jou boeke met 'n unieke BookCrossing ID-nommer (BCID) is noodsaaklik vir die sukses van BookCrossing. Die BCID wat jy kry vir elke boek wat jy registreer, bly by die boek vir die res van sy lewe -- wat natuurlik langer kan wees as wat jy, of enigeen van ons, sal lewe. Elke keer in die verre toekoms wat iemand die boek lees, na www.bookcrossing.com toe kom en daardie BCID invoer, sal die persoon die volledige geskiedenis van die boek kan sien en self 'n nuwe joernaalinskrywing kan maak. Oulik, nè?
Daar is verskeie opsies waaruit jy kan kies om jou boek te merk:
Besoek die BookCrossing Webwinkel om spogetikette, ekono-etikette, plakkers, boekmerke en veel meer te bestel. Daar is baie moontlikhede om uit te kies! Bo en behalwe etikette en plakkers, het ons ook vrylaatstelle met genoeg etikette, boekmerke en plaknotas om te sorg dat jy 25, 50, of 100 boeke kan vrylaat.
Laai etiketlêers af en druk dit met jou eie drukker op standaard etiketvelle. Ons etikette is vooraf genommer en ontwerp vir Avery 5163 of 5263 "letter"-formaat, 10 per vel. Die individuele etikette is 2" x 4" -- 5,08 x 10,16 cm. Jy kan 1 vel (10 etikette) of 10 velle (100 etikette) op 'n slag druk. Die BCID reeks wat jy druk sal outomaties as "joune" opgeteken word. Sodra iemand 'n joernaalinskrywing met een van hierdie nommers op die webwerf maak, sal jy of jou organisasie krediet kry as die oorspronklike registreerder van die boek.
Beter nog, jy kan maklik jou eie vooraf genommerde etikette aktiveer, sodat die boek se gegewens reeds ingevul is vir die persoon wat die boek vind en sodat jy 'n vrylaatnota vir die boek kan maak.
Nota: drukbare, voorafgenommerde etikette is 'n  Vlerke funksie.
Jy kan jou boeke deur middel van 'n handgeskrewe nota merk -- iets soos:
"Ek het die boek by BookCrossing.com geregistreer sodat ek dit kan volg soos dit deur die wêreld reis. Gaan asseblief na www.BookCrossing.com en voer die BCID 123-456789 in om my te laat weet dat jy dit gevind het. Lees dan die boek en/of stuur dit aan vir iemand anders om te geniet. Dankie!"
(Let wel: die BCID wat hier gebruik is, is bloot 'n voorbeeld. Vervang dit asseblief met die BCID wat ons stelsel aan jou boek toegeken het.)
Etikette
Minder as $40
Meer as $60
Vlerkepromosie vir betalende lid alleenlik, nie-oordraagbaar.
Tydelike prysverlaging vir amptelike plakkers ($5.95 ipv $6.95)
Bestellingtotaal
$10 Afslag op bestellings van meer as $100!
Skep jou eie etikette en stoor hulle vir altyd.
My persoonlike etikette
Gaan na ons vooraf genommerde etiketgenerator.
Vooraf genommerde etikette
Ekstra sorteer-, filter- en ander funksies beskikbaar vir dié wat vlerke het.
Ekstra funksies
Bespaar tyd wanneer 'n groot aantal boeke vrygelaat word deur 'n verstek joernaalinskrywing te skep.
Verstek joernaalinskrywing
Kies vlerke waarvan jy hou. Daar kom gereeld nuwes by.
Spesiale vlerke
Geen advertensies wat jou aandag aftrek nie -- dis net jy en BookCrossing.
Geen advertensies nie
Met vlerke kan jy wys dat jy vir BookCrossing omgee en die inisiatief ondersteun.
Wys waar jou hart is
donasies
Jou BookCrossing-lidmaatskap is gratis, maar die bedryf van hierdie webwerf is nie. Behalwe die steeds stygende koste van bandwydte en rekenaartoerusting, het ons 'n waardevolle span van toegewyde, professionele rekenaarkundiges wat hard agter die skerms werk om seker te maak hierdie wêreldwye register van reisende boeke bly stabiel en vinnig.
Ons langtermyndoelwit is om BookCrossing-lidmaatskap vir altyd gratis te hou. Jy kan daarmee help deur 'n draai by die  te maak, waar 'n aankoop ter waarde van $30 of meer vir jou vlerke verdien. Jy kan BookCrossing ook ondersteun deur items by ons affiliate te koop, wat dan op hulle beurt 'n klein kommissie aan BookCrossing betaal.
Hou asseblief in gedagte dat hierdie webwerwe ten volle onafhanklik van BookCrossing funksioneer en dat jou interaksie met hulle heeltemal los staan van ons webwerf en webwinkel. Lede wat items by ons affiliate koop, doen dit op eie finansiële risiko en moet affiliate direk kontak met enige vrae of probleme.
BookCrossing Handelsware
BookCrossing-vennote
Dankie dat jy BookCrossing ondersteun.
Pas vandag nog vir jou 'n stel  vlerke  aan. Besoek ons webwinkel.
Vlerkeprogram
Vlerke
Wat is Vlerke?
Hoe kom ek van die grond af met Vlerke?
verduidelik wat hulle is en hoekom jy hulle nodig het, en ook dat toekomstige gebruik hiervan op pad is
Ja, hoekom nie?
Hier is ons versameling van virtuele groete.
Skaf vlerke aan om hierdie funksies te kan wysig.
Laat die wêreld weet dat jou besigheid BookCrossing-vriendelik is en omskep dit in 'n Amptelike Vrylaatplek! Hoekom sou mens dit doen? Afgesien van die voor die hand liggende welwillendheid wat jy op dié manier genereer, sal BookCrossers wat van die Gaan op Jag funksie van ons webwerf gebruik maak, na jou besigheid toe kom bloot om na vrygelate boeke te soek. Jy kan dus 'n toename in verkeer verwag.
Ons raai jou aan om lid van Bookcrossing te word onder die naam van jou besigheid.
Witwarm Vrylaatplekwenk! Om nog meer van 'n aanloop na jou Vrylaatplek toe te genereer, kan jy op 'n gereelde basis boeke registreer en vrylaat! En as jou klante boeke agterlaat wat nog nie geregistreer is nie, sorg dat jy 'n paar vooraf genommerde etikette byderhand het. Sodoende maak jy seker 1) dat die boeke gevolg kan word, en 2) dat jou Vrylaatplekrekening altyd sigbaar bly as die oorspronklike registreerder van die boek!
Die lêer hieronder is in pdf (portable document) formaat. Jy sal dus die gratis Adobe Acrobat Reader-sagteware (of enige ander pdf-leser) nodig hê om dit oop te maak en te druk. As jy wil, kan jy die lêer met behulp van Adobe Illustrator wysig.
Vrylaatplekplakkaat
621 kB pdf, 8,5" x11" (21,5 cm x 27,9 cm)
Hierdie plakkaat of biljet is perfek om op 'n tafel in 'n deurskynende houer vertoon te word. Dit kan ook bloot op 'n kennisgewingbord gespeld of teen 'n muur gehang word.
raak van advertensies ontslae?
Affiliate wegsteek?
Kies die gewenste aantal uit die onderstaande tabel. Ongenommerde produkte het 'n leë BCID-veld. Vooraf genommerde produkte het 'n unieke BCID wat op jou naam geregistreer is, gereed om aan 'n boek gekoppel te word. Die eerste keer wat iemand 'n joernaalinskrywing op die boek maak, word dit teen die betrokke BCID geregistreer. Dis die mees effektiewe manier om 'n boek te merk en vry te laat.
Verskepingskoste
Verskepinginligting
Afgelewer in minder as 21 werksdae.
Spesiale Aanbiedings
Voer jou vriende se e-posadresse in: een per reël, tot 'n maksimum van 25 op 'n slag.
Is dit reg so as jou boodskap op Die bostelegraaf sigbaar is?
Wat hierdie wêreld nodig het is meer BookCrossers soos jy! Met hierdie eenvoudige vorm het ons dit vir jou maklik gemaak om die nuus te versprei. Jy kan soveel e-posadresse as wat jy wil, invoer. Ons het 'n volgstelsel in bedryf sodat jy kan sien hoeveel mense op jou boodskap reageer en 'n draai by die webwerf kom maak!
Hier is 'n geheime wenk om meer verwysings te kry: sluit 'n BookCrossing-skakel, kompleet met jou persoonlike BookCrossing-URL, by jou e-pos handtekeningblok in. Op dié manier kan jou verwysings deurentyd vermeerder. Hier is 'n voorbeeld van 'n insetsel in jou e-pos handtekeningblok wat mense na ons tuisblad toe sal bring:
Boeke wat vry is, is boeke wat bly is! Kyk hier waarvan ek praat:
http://bookcrossing.com/friends/{0}
As jy liewer wil hê mense moet direk na jou boekrak toe gaan, gebruik dan hierdie URL:
Kyk hier watter boeke ek vrygelaat het:
http://bookcrossing.com/referral/{0}
Wees verseker dat ons nooit jou of jou vriende se persoonlike gegewens of e-posadresse sal verkoop, weggee, of op enige ander manier misbruik nie. Privaatheid is vir ons van uiterste belang. Trouens, ons stoor glad nie eens jou vriende se e-posadresse nie. Jy hoef jou dus nie daaroor te bekommer dat hulle enige ongevraagde pos van ons of as gevolg van ons sal kry nie.
Dit is nie nodig om jou verwysings-URL in hierdie boodskap aan te haal nie -- dit sal outomaties ingesluit word.
Stem!
Jy het nie 'n beeld gekies nie. Jou stem kon dus nie getel word nie. Stem asseblief weer.
Dis my gunsteling!
Dankie vir jou stem.
Op regs is die ontwerp waarvoor jy gestem het.
Onthou, jy kan altyd van plan verander en weer stem. Slegs jou laaste stem tel.
Deliberately many line breaks, so that the box is high enough to hold the image to the right. Should be some 5 to 6 lines high at least.
1 Maand se vlerke vir nie-vlerk aankope van meer as $40!
3 Maande se vlerke vir $12!
Jy moet vlerke hê om etikette van binne die stelsel te druk.