JcsmSoft/Pedometer Plus - Android App
-
-
- Hoe kan ek 'n roete laai en die roete op die kaart sien?- Hoe kan ek 'n roete laai en die roete op die kaart sien?
-
-
Skakel die selfoon se GPS aan en die roete sal gestoor word saam met die geografiese data. Onthou dat die aagehoude gebruik van die GPS kan die selfoonbattery verbruik verhoog.Skakel die selfoon se GPS aan en die roete sal gestoor word saam met die geografiese data. Onthou dat die aagehoude gebruik van die GPS kan die selfoonbattery verbruik verhoog.
-
-
- Moet die GPS aangeskakel wees wanneer ek die pedometer gebruik?- Moet die GPS aangeskakel wees wanneer ek die pedometer gebruik?
-
-
Nee. Dit is slegs nodig om die GPS aan te skakel, sou jy later na die roete op 'n kaart wou kyk.Nee. Dit is slegs nodig om die GPS aan te skakel, sou jy later na die roete op 'n kaart wou kyk.
-
-
- Moet ek my tree lengte wysig wanneer die oefening tipe, hardloop, is?- Moet ek my tree lengte wysig wanneer die oefening tipe, hardloop, is?
-
-
Nee. Die program sal die tree lengte outomaties wysig wanneer die oefeningtipe hardloop is. Die tree lengte wat in jou profiel gestoor is moet vir stap gebruik word.Nee. Die program sal die tree lengte outomaties wysig wanneer die oefeningtipe hardloop is. Die tree lengte wat in jou profiel gestoor is moet vir stap gebruik word.
-
-
- Waar kan ek my roetes uitvoer?- Waar kan ek my roetes uitvoer?
-
-
Van die roete geskiedenis, kan jy die roetes na Google Drive stuur. Dit sal 'n sigblad skep met logs van die roetes. Dit kan gevind word by drive.google.com .Van die roete geskiedenis, kan jy die roetes na Google Drive stuur. Dit sal 'n sigblad skep met logs van die roetes. Dit kan gevind word by drive.google.com .
-
-
- Die program tel nie my tree wanneer die selfoon se skerm afgeskakel is nie. Is daar 'n oplossing hiervoor?- Die program tel nie my tree wanneer die selfoon se skerm afgeskakel is nie. Is daar 'n oplossing hiervoor?
-
-
Jammer, maar ongelukkig skakel sommige selfone die versnellingsmeter saam met die skerm af en kan daarom nie die treë tel nie. Die beperking is op die hardeware.Jammer, maar ongelukkig skakel sommige selfone die versnellingsmeter saam met die skerm af en kan daarom nie die treë tel nie. Die beperking is op die hardeware.
-
-
- Watter toelatings benodig die program?- Watter toelatings benodig die program?
-
-
Die Pedometer Plus program benodig drie toelatings: Internet: Om die status van die konneksie na te gaan, om die kaarte te wys en om te koppel aan sosiale netwerke. Plek: Om die plek na te gaan en die roete op die kaart aan te dui. Rekening: Om die roetes na Google Drive uit te voer.Die Pedometer Plus program benodig drie toelatings:
Internet: Om die status van die konneksie na te gaan, om die kaarte te wys en om te koppel aan sosiale netwerke.
Plek: Om die plek na te gaan en die roete op die kaart aan te dui.
Rekening: Om die roetes na Google Drive uit te voer.
-
-
Musiek spelerMusiek speler
-
Musiek spelerMusiek speler
-
MusiekspelerMusiekspeler
-
-
Probleme met die programProbleme met die program
-
-
TerugvoerTerugvoer
-
-
KommentaarKommentaar
-
-
Bied samewerking met vertalingswerkBied samewerking met vertalingswerk
-
-
AnderAnder
-
-
Is hierdie program nuttig? Maak 'n skenkingIs hierdie program nuttig? Maak 'n skenking
-
-
Hierdie program word gratis aan u gebied, sonder advertensies. As jy die program gebruik, daarvan hou en die programmeerders wil bedank kan jy 'n donasie maak. Enige bedrag is welkom. Baie dankie!Hierdie program word gratis aan u gebied, sonder advertensies. As jy die program gebruik, daarvan hou en die programmeerders wil bedank kan jy 'n donasie maak. Enige bedrag is welkom. Baie dankie!
-
Is hierdie program nuttig? Maak 'n skenkingIs hierdie program nuttig? Maak 'n skenking
-
Is hierdie program nuttig? Maak 'n donasieIs hierdie program nuttig? Maak 'n donasie
-
-
DonasiesDonasies
-
-
ErkenningsErkennings
-
-
Vertalings:Vertalings:
-
-
Dragu - SweedsDragu - Sweeds
-
-
Olyvia R. - FransOlyvia R. - Frans
-
-
Meters - KilogrammeMeters - Kilogramme
-
Meters - KilogrammeMeters - Kilogramme
-
Meter - KilogramMeter - Kilogram
-
-
Voet - PondVoet - Pond
-
-
AanbevelingsAanbevelings
-
-
OuteurOuteur
-
- Moet ek my tree lengte wysig wanneer die oefening tipe, hardloop, is?- Moet ek my tree lengte wysig wanneer die oefening tipe, hardloop, is?
-
- Moet ek my tree lengte wysig wanneer die oefeningtipe, hardloop, is?- Moet ek my tree lengte wysig wanneer die oefeningtipe, hardloop, is?
-
-
Meer oor onsMeer oor ons
-
-
StemStem
-
-
- Maak seker dat die selfoon veilig aan die liggaam vas is, bv. in 'n sak (Kan onakkuraat wees as in 'n hand gedra word).- Maak seker dat die selfoon veilig aan die liggaam vas is, bv. in 'n sak (Kan onakkuraat wees as in 'n hand gedra word).
-
- Die program tel nie my tree wanneer die selfoon se skerm afgeskakel is nie. Is daar 'n oplossing hiervoor?- Die program tel nie my tree wanneer die selfoon se skerm afgeskakel is nie. Is daar 'n oplossing hiervoor?
-
- Die program tel nie my treë wanneer die selfoon se skerm afgeskakel is nie. Is daar 'n oplossing hiervoor?- Die program tel nie my treë wanneer die selfoon se skerm afgeskakel is nie. Is daar 'n oplossing hiervoor?
-
-
HandgedreweHandgedrewe
-
-
Ope-bron indeks:Ope-bron indeks:
-
Ope-bron indeks:Ope-bron indeks:
-
Oopbronkode-indeks:Oopbronkode-indeks:
-
-
KoppelKoppel
-
-
TreëTreë
© 2009-2024 WebTranslateIt Software S.L. All rights reserved.
Terms of Service
·
Privacy Policy
·
Security Policy