JcsmSoft/Pedometer Plus - Android App
-
- Waar kan ek my roetes uitvoer?
- Waar kan ek my roetes uitvoer?
- Where can I export my routes? -
Van die roete geskiedenis, kan jy die roetes na Google Drive stuur. Dit sal 'n sigblad skep met logs van die roetes. Dit kan gevind word by drive.google.com .
Van die roete geskiedenis, kan jy die roetes na Google Drive stuur. Dit sal 'n sigblad skep met logs van die roetes. Dit kan gevind word by drive.google.com .
From the history of routes, we can send the routes to Google Drive. This will create a spreadsheet with logs of our routes. They are in drive.google.com . -
- Die program tel nie my treë wanneer die selfoon se skerm afgeskakel is nie. Is daar 'n oplossing hiervoor?
- Die program tel nie my treë wanneer die selfoon se skerm afgeskakel is nie. Is daar 'n oplossing hiervoor?
- The application does not detect steps when I turn off my phone screen. Is there any solution? -
Jammer, maar ongelukkig skakel sommige selfone die versnellingsmeter saam met die skerm af en kan daarom nie die treë tel nie. Die beperking is op die hardeware.
Jammer, maar ongelukkig skakel sommige selfone die versnellingsmeter saam met die skerm af en kan daarom nie die treë tel nie. Die beperking is op die hardeware.
Sorry but some devices if the screen turns off the accelerometer of the device is inaccessible and therefore may not be counted the steps. This is a restriction of hardware manufacturer. -
- Watter toelatings benodig die program?
- Watter toelatings benodig die program?
What permissions requires this application? -
Die Pedometer Plus program benodig drie toelatings: Internet: Om die status van die konneksie na te gaan, om die kaarte te wys en om te koppel aan sosiale netwerke. Plek: Om die plek na te gaan en die roete op die kaart aan te dui. Rekening: Om die roetes na Google Drive uit te voer.
Die Pedometer Plus program benodig drie toelatings:
Internet: Om die status van die konneksie na te gaan, om die kaarte te wys en om te koppel aan sosiale netwerke.
Plek: Om die plek na te gaan en die roete op die kaart aan te dui.
Rekening: Om die roetes na Google Drive uit te voer.Pedometer Plus application requires three permissions:
Internet: To check the status of the connection, display the map and share in social networks.
Location: To detect the location and draw the route on the map.
Accounts: In order to export all routes to Google Drive. -
Musiekspeler
Musiekspeler
Music player -
Pedometer Plus is 'n uitstaande program om oefening te meet. ✔ Meet die afstand, tree, kaloriee, spoed en tyd... ✔ GPS aktivering nie nodig (die opsie is beskikbaar om die roete op 'n kaart na te gaan) ✔ Gebruikersvriendelik en gebruik minimale battery lewe ✔ Geen advertensies Beskikbare funksies: ·Stop en hervat die oefening ·Stuur roetes na Google Dirve (Google Docs) ·Stoor vorige roetes gestap ·Profiel met LMI waardes en tree lengte ·Sensitiewe pedometer ·Deel jou resultate op sosiale netwerke, Twitter en Facebook ·Statistiese waardes van oefeninge ·Metriese / Engelse stelsels beskikbaar ·Twee oefning tipes: Loop of hardloop (Ook beskikbaar in Engels, Sweeds, Spaans en Frans)
Pedometer Plus is 'n uitstaande program om oefening te meet.
✔ Meet die afstand, tree, kaloriee, spoed en tyd...
✔ GPS aktivering nie nodig (die opsie is beskikbaar om die roete op 'n kaart na te gaan)
✔ Gebruikersvriendelik en gebruik minimale battery lewe
✔ Geen advertensies
Beskikbare funksies:
·Stop en hervat die oefening
·Stuur roetes na Google Dirve (Google Docs)
·Stoor vorige roetes gestap
·Profiel met LMI waardes en tree lengte
·Sensitiewe pedometer
·Deel jou resultate op sosiale netwerke, Twitter en Facebook
·Statistiese waardes van oefeninge
·Metriese / Engelse stelsels beskikbaar
·Twee oefning tipes: Loop of hardloop
(Ook beskikbaar in Engels, Sweeds, Spaans en Frans)Pedometer Plus is the definitive application to measure the exercise and many more.
✔ Records the distance, number of steps, calories, current speed, time...
✔ No need to activate GPS (optional if you want to view your route later on a map)
✔ Easy to use and minimum consumption of battery
✔ No ads
More features:
· Pause and resume the current exercise
· Send all your routes to Google Drive (Google Docs)
· History of routes
· Custom profile with BMI calculator and step length
· Pedometer's sensitivity
· Share your results on Twitter and Facebook
· Statistics of your exercises
· Metric/English system
· Two exercise types: walking and running
(Available in english, swedish, spanish and french) -
Probleme met die program
Probleme met die program
Problems with the application -
Terugvoer
Terugvoer
Feedback -
Kommentaar
Kommentaar
Comments -
Bied samewerking met vertalingswerk
Bied samewerking met vertalingswerk
Collaborate with translation -
Ander
Ander
Other -
Is hierdie program nuttig? Maak 'n donasie
Is hierdie program nuttig? Maak 'n donasie
Is this app useful? Donate -
Hierdie program word gratis aan u gebied, sonder advertensies. As jy die program gebruik, daarvan hou en die programmeerders wil bedank kan jy 'n donasie maak. Enige bedrag is welkom. Baie dankie!
Hierdie program word gratis aan u gebied, sonder advertensies. As jy die program gebruik, daarvan hou en die programmeerders wil bedank kan jy 'n donasie maak. Enige bedrag is welkom. Baie dankie!
This application is free and contains no advertising. Did you use it, you like it and want to thank the developer the maintenance of this application? You can donate any amount you like. Thank you! -
Donasies
Donasies
Donate -
Erkennings
Erkennings
Acknowledgments -
Vertalings:
Vertalings:
Translations: -
Dragu - Sweeds
Dragu - Sweeds
· Dragu - Swedish -
Olyvia R. - Frans
Olyvia R. - Frans
· Olyvia R. - French