JcsmSoft/Pedometer Plus - Android App
-
Pedometer Plus (Android app)
Pedometer Plus (Android app)
Pedometer Plus (Android App) -
Data na Google Drive gestuur
Data na Google Drive gestuur
Data sent to Google Drive -
Begin berekening
Begin berekening
Starting to calculate… -
Die GPS was nie geaktiveer nie. Herhaal die proses.
Die GPS was nie geaktiveer nie. Herhaal die proses.
The GPS was not activated. Repeat the process -
Terug
Terug
Back -
Die GPS ontvang geen data nie. Herhaal die proses
Die GPS ontvang geen data nie. Herhaal die proses
The GPS does not receive data. Repeat the process -
Tree langte suksesvol bereken.
Tree langte suksesvol bereken.
Step length successfully calculated.
\n Result: -
Stoor lengte
Stoor lengte
Save length -
Treë lengte bereken is verkeerd. Herhaal die proses
Treë lengte bereken is verkeerd. Herhaal die proses
Step length calculated is wrong. Repeat the process -
Die GPS moet aangeskakel wees om die tree lengte te bereken. Wil jy na die verstellings gaan om dit aan te skakel?
Die GPS moet aangeskakel wees om die tree lengte te bereken. Wil jy na die verstellings gaan om dit aan te skakel?
The GPS must be enabled to calculate the step length. Go to preferences and turn it on? -
Begin
Begin
Start -
Bereken dan die gemiddelde tree lengte met behulp van die GPS. Om hierdie proses te begin, druk Begin en stap tot die proses voltooi is.
Bereken dan die gemiddelde tree lengte met behulp van die GPS. Om hierdie proses te begin, druk Begin en stap tot die proses voltooi is.
Then calculate the average step length with the aid of GPS. To do this, press Start and start walking until the process is complete. -
Gereelde vrae
Gereelde vrae
FAQ -
- Hoe kan ek 'n roete laai en die roete op die kaart sien?
- Hoe kan ek 'n roete laai en die roete op die kaart sien?
- How can I record a route and see the route on the map? -
Skakel die selfoon se GPS aan en die roete sal gestoor word saam met die geografiese data. Onthou dat die aagehoude gebruik van die GPS kan die selfoonbattery verbruik verhoog.
Skakel die selfoon se GPS aan en die roete sal gestoor word saam met die geografiese data. Onthou dat die aagehoude gebruik van die GPS kan die selfoonbattery verbruik verhoog.
Just turn on your phone's GPS and the route will be saved also with geographic data. Remember that continued use of GPS can make the battery consumption increases. -
- Moet die GPS aangeskakel wees wanneer ek die pedometer gebruik?
- Moet die GPS aangeskakel wees wanneer ek die pedometer gebruik?
- Do I need to have GPS enabled when using the pedometer? -
Nee. Dit is slegs nodig om die GPS aan te skakel, sou jy later na die roete op 'n kaart wou kyk.
Nee. Dit is slegs nodig om die GPS aan te skakel, sou jy later na die roete op 'n kaart wou kyk.
No. GPS is only necessary to activate it when you later want to see the route on the map. -
- Moet ek my tree lengte wysig wanneer die oefeningtipe, hardloop, is?
- Moet ek my tree lengte wysig wanneer die oefeningtipe, hardloop, is?
- Do I need to change my step length when the type of exercise is running? -
Nee. Die program sal die tree lengte outomaties wysig wanneer die oefeningtipe hardloop is. Die tree lengte wat in jou profiel gestoor is moet vir stap gebruik word.
Nee. Die program sal die tree lengte outomaties wysig wanneer die oefeningtipe hardloop is. Die tree lengte wat in jou profiel gestoor is moet vir stap gebruik word.
No. The application changes the step length automatically when the exercise is running. Therefore, the step length saved in our profile must be used for walking. -
- Waar kan ek my roetes uitvoer?
- Waar kan ek my roetes uitvoer?
- Where can I export my routes?