20 Nov from 4:06pm to 5:36pm
Dimig changed 55 translations in Afrikaans on Website. Hide changes
1. Voeg hulle by
Voeg hulle by
changed by Dimig .
Copy to clipboard
2. 2. Voeg hulle by
2. Voeg hulle by
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Wys jou waardering vir iets wat jy lief het deur dit te ♥. Soms is woorde net nie genoeg om te sê wat jy voel nie.
Wys jou waardering vir iets wat jy lief het deur dit te . Soms is woorde net nie genoeg om te wat jy voel nie.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Gasheer vir 'n gemeenskappe peul
Gasheer vir 'n gemeenskappe peul
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Wees een van diaspora* se sterre
Wees een van diaspora* se sterre
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. diaspora* hang af van die lede van die gemeenskap om peule te gasheer en voer wat vir almal toeganklik is wie wil deel neem. As jy server ruimte en 'n bietjie tegniese kennis het, sal ons dit graag waardeer as jy 'n peul opstel wat oop is vir registrasies. Die meer peule, hoe beter diaspora* werk – wees deel van die toekoms van die gedesentraliseerde sosiale web!
diaspora* hang af van die lede van die gemeenskap om peule te gasheer en voer wat vir almal toeganklik is wie wil deel neem. As jy server ruimte en 'n bietjie tegniese kennis het, sal ons dit graag waardeer as jy 'n peul opstel wat oop is vir registrasies. Die meer peule, hoe beter diaspora* werkwees deel van die toekoms van die gedesentraliseerde sosiale web!
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1. Alhoewel diaspora * saamgestel uit baie peule oor die hele wêreld is, sal jy dit ervaar as 'n geïntegreerde netwerk. Jy hoef nie op dieselfde peul as jou kontakte te wees nie om vrylik met mekaar te kommunikeer - kommunikasie gebeur moeiteloos oor al die peule in die diaspora * heelal. Wanneer jy diaspora * gebruik, kan jy maklik vergeet dat dit eintlik ​​uit baie peule bestaan. Om to verbind met iemand in diaspora * is eintlik baie eenvoudig:
Alhoewel diaspora * saamgestel uit baie peule oor die hele wêreld is, sal jy dit ervaar as 'n geïntegreerde netwerk. Jy hoef nie op dieselfde peul as jou kontakte te wees nie om vrylik met mekaar te kommunikeer - kommunikasie gebeur moeiteloos oor al die peule in die diaspora * heelal. Wanneer jy diaspora * gebruik, kan jy maklik vergeet dat dit eintlik ​​uit baie peule bestaan. Om to verbind met iemand in diaspora * is eintlik baie eenvoudig:
changed by Dimig .
Copy to clipboard
2. Alhoewel diaspora * saamgestel uit baie peule oor die hele wêreld is, sal jy dit ervaar as 'n geïntegreerde netwerk. Jy hoef nie op dieselfde peul as jou kontakte te wees nie om vrylik met mekaar te kommunikeer – kommunikasie gebeur moeiteloos oor al die peule in die diaspora * heelal. Wanneer jy diaspora * gebruik, kan jy maklik vergeet dat dit eintlik ​​uit baie peule bestaan. Om to verbind met iemand in diaspora * is eintlik baie eenvoudig:
Alhoewel diaspora * saamgestel uit baie peule oor die hele wêreld is, sal jy dit ervaar as 'n geïntegreerde netwerk. Jy hoef nie op dieselfde peul as jou kontakte te wees nie om vrylik met mekaar te kommunikeerkommunikasie gebeur moeiteloos oor al die peule in die diaspora * heelal. Wanneer jy diaspora * gebruik, kan jy maklik vergeet dat dit eintlik ​​uit baie peule bestaan. Om to verbind met iemand in diaspora * is eintlik baie eenvoudig:
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1. IRC - Algemene
IRC - Algemene
changed by Dimig .
Copy to clipboard
2. IRC – Algemene
IRCAlgemene
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1. Bespreking - Algemene
Bespreking - Algemene
changed by Dimig .
Copy to clipboard
2. Bespreking – Algemene
BesprekingAlgemene
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Bespreking – Ontwikkeling
BesprekingOntwikkeling
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Creative Commons Lisensie
Creative Commons Lisensie
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. In plaas van almal se data vervat te wees op groot sentrale servers besit van 'n groot organisasie, kan plaaslike servers ("peule") opgestel word op enige plek in die wêreld. Jy kies met watter peul te registreer – miskien jou plaaslike peul – en verbind moeiteloos met die diaspora* gemeenskap wêreldwyd.
In plaas van almal se data vervat te wees op groot sentrale servers besit van 'n groot organisasie, kan plaaslike servers ("peule") opgestel word op enige plek in die wêreld. Jy kies met watter peul te registreermiskien jou plaaslike peulen verbind moeiteloos met die diaspora* gemeenskap wêreldwyd.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. IRC – Ontwikkeling
IRCOntwikkeling
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Begin sommige #etikette wat aan jou bellangstellings verwant is te volg: dit kan #musiek,  #fotografie, #privaatheid of #linux wees – watookal jy belangstel in. Deel 'n openbare boodskap met die #newhere etiket om jouself voor te stel, en daar gaan jy. Jy is nou deel van die lewendige diaspora * gemeenskap.
Begin sommige #etikette wat aan jou bellangstellings verwant is te volg: dit kan #musiek,  #fotografie, #privaatheid of #linux weeswatookal jy belangstel in. Deel 'n openbare boodskap met die #newhere etiket om jouself voor te stel, en daar gaan jy. Jy is nou deel van die lewendige diaspora * gemeenskap.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Aspekte
Aspekte
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. #Etikette gee vir jou die vryheid om jou interesse te identifiseer en volg. Jy kan mense se aandag kry as jy hulle @roep. Deel plasings waarvan jy hou sodat anders hulle ook kan geniet en kommentaar daaroor kan lewer. En wys jou liefde vir ander mense se werk deur dit te ♥.
#Etikette gee vir jou die vryheid om jou interesse te identifiseer en volg. Jy kan mense se aandag kry as jy hulle @roep. Deel plasings waarvan jy hou sodat anders hulle ook kan geniet en kommentaar daaroor kan lewer. En wys jou liefde vir ander mense se werk deur dit te .
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Wil jy help?
Wil jy help?
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Sosiale netwerk inegrasie
Sosiale netwerk inegrasie
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Wereld*
Wereld*
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Sleutelgat
Sleutelgat
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Aspekte
Aspekte
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. diaspora* het mense nodig om kode te skryf en toets, om nuwe lede te verwelkom en te help, om gemeenskaplike peule op te stel en te onderhou, en om die woord te versprei oor die voordele van diaspora* na ander mense wat dalk deel wil neem. Dink u jy wil aan die projek bydra?
diaspora* het mense nodig om kode te skryf en toets, om nuwe lede te verwelkom en te help, om gemeenskaplike peule op te stel en te onderhou, en om die woord te versprei oor die voordele van diaspora* na ander mense wat dalk deel wil neem. Dink u jy wil aan die projek bydra?
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Gebruik diaspora* as jou huis base om op jou ander profile op belangrike sosiale netwerke te plaas. Op dié manier sal jou vriende nog steeds in staat wees om tred te hou met wat jy doen, selfs al is hulle nie nog op diaspora* nie. diaspora* ondersteun tans kruis-plasing na Facebook, Twitter, en Tumblr rekeninge, met meer te kom.
Gebruik diaspora* as jou huis base om op jou ander profile op belangrike sosiale netwerke te plaas. Op dié manier sal jou vriende nog steeds in staat wees om tred te hou met wat jy doen, selfs al is hulle nie nog op diaspora* nie. diaspora* ondersteun tans kruis-plasing na Facebook, Twitter, en Tumblr rekeninge, met meer te kom.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. (diaspora* gebruik oop web standaarde soos %{pubsubhubub} en %{webfinger} om hierdie soort verband moontlik te maak.)
(diaspora* gebruik oop web standaarde soos %{pubsubhubub} en %{webfinger} om hierdie soort verband moontlik te maak.)
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Peul installasie instruksies
Peul installasie instruksies
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Etiket
Etiket
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Deel
Deel
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Roep
Roep
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. e-lys
e-lys
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. ontmoeting
ontmoeting
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. gasheer hulle eie peule op diaspora*
gasheer hulle eie peule op diaspora*
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Globe
Globe
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Megafoon
Megafoon
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Peul
Peul
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. GitHub Kwessie Spoorer
GitHub Kwessie Spoorer
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1. GitHub Kwessie Spoorer
GitHub Kwessie Spoorer
changed by Dimig .
Copy to clipboard
2. GitHub Kwessie Roeter
GitHub Kwessie Roeter
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1. GitHub Kwessie Roeter
GitHub Kwessie Roeter
changed by Dimig .
Copy to clipboard
2. GitHub Kwessie Volger
GitHub Kwessie Volger
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1. Om te begin met diaspora*
Om te begin met diaspora*
changed by Dimig .
Copy to clipboard
2. Begin met diaspora*
Begin met diaspora*
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Welkom by die diaspora* tutoriaal afdeling. Op hierdie bladsy sal jy 'n oorsig vind van al ons diaspora* tutoriale, verdeel in 'n "Begin"-reeks en losstaande tutoriale vir spesifieke take. As jy nuut is tot diaspora* of selfs nog nie onderteken het nie, raai ons jou aan die "Begin"-reeks te lees. As jy op soek is na ekstra opsies, lees die ander tutoriale.
Welkom by die diaspora* tutoriaal afdeling. Op hierdie bladsy sal jy 'n oorsig vind van al ons diaspora* tutoriale, verdeel in 'n "Begin"-reeks en losstaande tutoriale vir spesifieke take. As jy nuut is tot diaspora* of selfs nog nie onderteken het nie, raai ons jou aan die "Begin"-reeks te lees. As jy op soek is na ekstra opsies, lees die ander tutoriale.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Ons doen die beste wat ons kan om hierdie tutoriale opgedateer te hou met die nuutste diaspora* ontwikkelings. As sodanig, wees asseblief bewus van die feit dat jou peul dalk nie die jongste weergawe van diaspora* gebruik nie, wat kan lei tot gedrag verskillend van die gedrag beskryf in ons tutoriale. Vind jou peul op %{podup_link} om vas te stel watter weergawe van die sagteware dit gebruik.
Ons doen die beste wat ons kan om hierdie tutoriale opgedateer te hou met die nuutste diaspora* ontwikkelings. As sodanig, wees asseblief bewus van die feit dat jou peul dalk nie die jongste weergawe van diaspora* gebruik nie, wat kan lei tot gedrag verskillend van die gedrag beskryf in ons tutoriale. Vind jou peul op %{podup_link} om vas te stel watter weergawe van die sagteware dit gebruik.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Registrering
Registrering
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Addisionele tutoriale
Addisionele tutoriale
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Verbind diaspora* met ander dienste
Verbind diaspora* met ander dienste
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Wenke en toertjies
Wenke en toertjies
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Formaat teks
Formaat teks
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Bekyk ons %{other_docs_link} bladsy vir skakels na ander webwerwe.
Bekyk ons %{other_docs_link} bladsy vir skakels na ander webwerwe.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. 'n Groot dank aan Kevin Kleinman, wat die oorspronklike Diasporial gidse waarop hierdie lesse gebaseer is geskep het.
'n Groot dank aan Kevin Kleinman, wat die oorspronklike Diasporial gidse waarop hierdie lesse gebaseer is geskep het.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Registrasie by diaspora*
Registrasie by diaspora*
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Vind 'n peul
Vind 'n peul
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Welkom by ons "Begin" gids. As jy jou pad na hierdie bladsy gevind het, het jy waarskynlik óf net registreer by diaspora* of jy dink om dit te doen. In hierdie reeks tutoriale sal ons jou deur die registrering proses neem en jou met die basiese beginsels van diaspora* vergewis. Ons hoop dat jy dit nuttig vind, en dat jy diaspora* geniet!
Welkom by ons "Begin" gids. As jy jou pad na hierdie bladsy gevind het, het jy waarskynlik óf net registreer by diaspora* of jy dink om dit te doen. In hierdie reeks tutoriale sal ons jou deur die registrering proses neem en jou met die basiese beginsels van diaspora* vergewis. Ons hoop dat jy dit nuttig vind, en dat jy diaspora* geniet!
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. In teenstelling tot baie sosiale netwerk-webwerwe, wat 'n sentrale punt van rekenaars het wat almal se data stoor, kan ons nie vir jou 'n spesifieke skakel gee nie en sê: registreer hier. diaspora* verskil van daardie netwerke in dat dit gedesentraliseer, met baie verskillende punte van toegang. Voordat jy begin, sal jy moet besluit met watter diaspora* verskaffer jy wil registreer. Ons noem hierdie verskaffers "peule."
In teenstelling tot baie sosiale netwerk-webwerwe, wat 'n sentrale punt van rekenaars het wat almal se data stoor, kan ons nie vir jou 'n spesifieke skakel gee nie en : registreer hier. diaspora* verskil van daardie netwerke in dat dit gedesentraliseer, met baie verskillende punte van toegang. Voordat jy begin, sal jy moet besluit met watter diaspora* verskaffer jy wil registreer. Ons noem hierdie verskaffers "peule."
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Die woord "diaspora" verwys na die verspreiding van sade (of mense) oor 'n wye gebied. Dit is hoekom ons motief die paardebloem is, en die sterretjie in ons naam verteenwoordig 'n wollerige paardebloem saad. Ons verwys na individuele rekeninge op diaspora* as "sade</ strong>", en die servers waarop die rekeninge ingesamel is as "peule." Jy sal daaraan gou gewoond raak!
Die woord "diaspora" verwys na die verspreiding van sade (of mense) oor 'n wye gebied. Dit is hoekom ons motief die paardebloem is, en die sterretjie in ons naam verteenwoordig 'n wollerige paardebloem saad. Ons verwys na individuele rekeninge op diaspora* as "sade</ strong>", en die servers waarop die rekeninge ingesamel is as "peule." Jy sal daaraan gou gewoond raak!
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Vir help om te kies watter peul is die beste vir jou, bekyk ons %{wiki_link}.
Vir help om te kies watter peul is die beste vir jou, bekyk ons %{wiki_link}.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. gids om a peul te kies
gids om a peul te kies
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1. gids om a peul te kies
gids om a peul te kies
changed by Dimig .
Copy to clipboard
2. gids oor peul kiese
gids oor peul kiese
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Jy mag dalk 'n uitnodiging aan diaspora* van iemand wat jy ken gekry het. As dit so is, bevat dié 'n skakel na die diaspora* peul waarop die persoon wat jou uitgenooi het geregistreer is. As jy wil hê om aan te sluit by dieselfde peul as hulle, kan jy eenvoudig die skakel in die e-pos volg. Maar jy hoef nie op dieselfde peul as jou vriend te wees nie om met hulle te kommunikeer nie.
Jy mag dalk 'n uitnodiging aan diaspora* van iemand wat jy ken gekry het. As dit so is, bevat dié 'n skakel na die diaspora* peul waarop die persoon wat jou uitgenooi het geregistreer is. As jy wil om aan te sluit by dieselfde peul as hulle, kan jy eenvoudig die skakel in die e-pos volg. Maar jy hoef nie op dieselfde peul as jou vriend te wees nie om met hulle te kommunikeer nie.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
20 Nov from 4:06pm to 5:36pm