Volgende, laat ons kyk na die My Aspekte kieslys in die linkerkantste kolom. Kom terug na jou stroom en klik My Aspekte. Jou lys van aspekte sal drup, en jy sal 'n stroom sien wat slegs plasings deur mense van die geselekteerde aspekte bevat.

Dit filtreer die inhoud stroom. Jy wil dalk net plasings geskep deur mense in jou familie aspek lees. Of dalk wil jy alles geplaas deur jou kontakte behalwe familielede lees.

As jy 'n status boodskap van die Aspekte bladsy plaas, sal die aspekte in die linker menu outomaties gekies word in die uitgewer. Byvoorbeeld, as die Vriende, Familie en Werk aspekte in die lys gekies is, wanneer jy in die uitgewer venster kliek sal jy sien dat die Aspekte keuse knoppie lui: "In 3 aspekte."

changed by Dimig .

As jy 'n status boodskap van die Aspekte bladsy plaas, sal die aspekte in die linker menu outomaties gekies word in die uitgewer. Byvoorbeeld, as die Vriende, Familie en Werk aspekte in die lys gekies is, wanneer jy in die uitgewer venster kliek sal jy sien dat die Aspekte keuse knoppie vertoon: "In 3 aspekte."

As jy kontakte van alle aspekte vertoon (kliek My Kontakte in die linkerkantste kolom), sal elke kontak 'n groen knoppie aan sy regterkant hê wat wys in watter aspek(te) hulle geplaas is. As 'n kontak in meer as een aspek is, sal die knoppie "in n</ em> aspekte" lees. Kliek op die knoppie om te sien watter aspekte diegene is.

As jy die kontakte in 'n individuele aspek besigtig, sal daar 'n kruis aan die regterkant van elke kontak vertoon word. Kliek dit om die persoon van daardie aspek te verwyder.

Nou is dit tyd om 'n paar kontakte by die "Diaspora" aspek wat jy nou net geskep het te voeg. As jy reeds mense ken wat diaspora* gebruik, kan jy hulle vind en by enige aspek voeg wat jy wil.

Iemand het jou in een van hul aspekte geplaas, maar jy het nie dieselfde vir hulle gedoen nie. Jy sal 'n kennisgewing kry dat hierdie persoon "met jou begin te deel" het, maar jy sal nie enige ander verskil agterkom nie.

Daar is geen manier om te weet in watter aspek iemand anders jou geplaas het nie, vir privaatheid redes - dit is hul besigheid in watter van hul aspekte hulle elke persoon plaas, so niemand anders kan dit uitvind nie.

Jy deel met 'n persoon wat nie met jou deel nie. Dit beteken dat jy hulle by een (of meer) van jou aspekte gevoeg het, maar hulle het nie jou bygevoeg tot hul aspekte nie.

Die persoon wat jy volg het toegang tot die aspek (te) waarin jy hulle geplaas het, dit sluit in die plasings wat jy in daardie aspekte maak, asook jou openbare plaasings. Jy sal ook hulle ontvangs van hul openbare plasings begin te kry in jou stroom.

As al twee van julle het met mekaarbegin te deel, is dinge meer interessant, en meer ingewikkeld! Dit kan vergelyk word met "vriende"-wees op Facebook, maar daar is belangrike verskille.

As daar 'n onderlinge konneksie is, al twee van julle het aan mekaar 'n begeerte gedui om boodskappe van die ander te sien, dus sal elkeen van julle beperkte plasings sien wat deur die ander persoon geskep is in die aspek (te) waarin die ander jou geplaas het. Dit is moontlik dat julle delings met mekaar anders sal wees. Dink aan die volgende scenario:

Die belangrikste ding om te onthou, is dat  niemand </ span> ooit 'n plasing sien tensy jy dit openbare gemaak het nie, of het dit in 'n aspek geskep waarin daardie persoon geplaas is.

Die belangrikste ding om te onthou, is dat niemand ooit 'n plasing sien tensy jy dit openbare gemaak het nie, of het dit in 'n aspek geskep waarin daardie persoon geplaas is.

Die belangrikste ding om te onthou, is dat niemand ooit 'n plasing sal sien tensy jy dit openbare gemaak het nie, of het dit in 'n aspek geskep waarin daardie persoon geplaas is.

Die belangrikste ding om te onthou, is dat niemand ooit 'n plasing sal sien tensy jy dit openbare gemaak het nie, of dit in 'n aspek geskep waarin daardie persoon geplaas is.

As die persoon met wie jy wil begin deel in die lys van voorstelle verskyn, selekteer hul naam om na hul profiel bladsy te geneem word, en kliek op die Voeg Kontakt By knoppie.

Sodra jy een of meer persoon, die aspek knoppie sal groen verander en sal onmiddellik plasings begin deel met dié persoon deur die aspekte, en op dieselfde tyd begin jy hul openbare plasings te sien.

Nog 'n manier om 'n vriend te volg, is deur dit 'n uitnodiging pos vir hulle te stuur. Dit kan gedoen word deur die  per e-pos </ span> skakel in die menu aan die regterkant van die resultate bladsy, of van die  Nooi jou vriende </ span> skakel in die systaaf van die stroom bladsy. Sodra as jou vriend die uitnodiging aanvaar, sal hulle geneem word deur dieselfde registrasie proses wat jy nou net deur gepas het.

Nog 'n manier om 'n vriend te volg, is deur dit 'n uitnodiging pos vir hulle te stuur. Dit kan gedoen word deur die per e-pos skakel in die menu aan die regterkant van die resultate bladsy, of van die Nooi jou vriende skakel in die systaaf van die stroom bladsy. Sodra as jou vriend die uitnodiging aanvaar, sal hulle geneem word deur dieselfde registrasie proses wat jy nou net deur gepas het.

Nog 'n manier om 'n persoon by een van jou aspekte te voeg is op hul naam te kliek waar ook al jy dit in diaspora* sien. Dit sal jou neem na hul profiel bladsy, van waar jy in staat sal wees om hulle toe te voeg tot aspekte met behulp van die knoppie in die regter boonste hoek van die bladsy.

Alternatiewelik, hang net oor hul naam of profiel foto in die stroom, om 'n klein "hangkaart" te roep. Jy kan hulle by 'n aspek voeg direk vanaf hierdie hangkaart.

Die bogenoemde drie opsies fokus op die verbinding met mense wat jy reeds ken. Maar soms kan vreemdelinge net so interessant wees, indien nie meer interessant wees, as mense wat jy reeds ken. 'n Goeie manier om te begin met mense te verbind is om sommige #etikette van vakke te volg wat jou interesseer. Plasings wat diegene etikette bevat sal dan verskyn in jou stroom, en jy kan mense volg wat plasings skep oor dinge wat jy interessant vind, deur hulle in een van jou aspekte te plaas.