21 Nov from 8:06pm to 8:48pm
Dimig changed 27 translations in Afrikaans on Website. Hide changes
1.
2. Indien jy agterkom dat 'n persoon se plasings vir jou irriterend, vervelig of beledigend is, kan jy daardie persoon ignoreer. Dit beteken dat hul plasings nie meer in jou stroom vertoon sal wees nie, maar hulle sal steeds in staat wees om kommentaar te lewer, om jou plasings te hou of herdeel, en hul kommentare sal nog steeds op jou en ander mense se plasings verskyn. Om iemand te ignoreer, muis oor een van hul plasings en kliek op die ikoon langs die klein "x" in die regter boonste hoek – dit lyk soos 'n mannetjie met 'n lyn deur hom. Wanneer jy iemand ignoreer, sal hul plasings nie onmiddellik verdwyn nie; jy moet die skerm verfris.
Indien jy agterkom dat 'n persoon se plasings vir jou irriterend, vervelig of beledigend is, kan jy daardie persoon ignoreer. Dit beteken dat hul plasings nie meer in jou stroom vertoon sal wees nie, maar hulle sal steeds in staat wees om kommentaar te lewer, om jou plasings te hou of herdeel, en hul kommentare sal nog steeds op jou en ander mense se plasings verskyn. Om iemand te ignoreer, muis oor een van hul plasings en kliek op die ikoon langs die klein "x" in die regter boonste hoekdit lyk soos 'n mannetjie met 'n lyn deur hom. Wanneer jy iemand ignoreer, sal hul plasings nie onmiddellik verdwyn nie; jy moet die skerm verfris.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. ʼn Lys van die mense wat jy verontagsaam, kan gevind word in jou rekening instellings onder Privaatheid. As jy nie meer iemand wil ignoreer nie, kan jy hulle verwyder van die bladsy. Ons verduidelik hoe om by jou rekening instellings bladsy te kom in
ʼn Lys van die mense wat jy verontagsaam, kan gevind word in jou rekening instellings onder Privaatheid. As jy nie meer iemand wil ignoreer nie, kan jy hulle verwyder van die bladsy. Ons verduidelik hoe om by jou rekening instellings bladsy te kom in
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Jy het nou geleer van die aktiwiteit wat jy sal optree die meeste op diaspora*: hoe om status boodskappe te skep, hoe om kommentaar te lewer, en hoe om ander persone se plasings to herdeel. In die volgende deel van hierdie tutoriaal sal ons gesprekke verduidelik: private boodskappe wat met een of meer kontakte gedeel is.
Jy het nou geleer van die aktiwiteit wat jy sal optree die meeste op diaspora*: hoe om status boodskappe te skep, hoe om kommentaar te lewer, en hoe om ander persone se plasings to herdeel. In die volgende deel van hierdie tutoriaal sal ons gesprekke verduidelik: private boodskappe wat met een of meer kontakte gedeel is.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Kliek Merk almal as gelees.
Kliek Merk almal as gelees.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Kliek Kyk alle om na die Kennisgewings bladsy te geneem wees.
Kliek Kyk alle om na die Kennisgewings bladsy te geneem wees.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Totale beheer oor wat joune is
Totale beheer oor wat joune is
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Baie netwerke gebruik jou data om geld te maak deur die ontleding van jou wisselwerkings en die gebruik van hierdie inligtinge om dinge aan jou te adverteer. diaspora* gebruik nie jou data vir enige ander doel nie as om jou in staat te stel om met anders te deel.
Baie netwerke gebruik jou data om geld te maak deur die ontleding van jou wisselwerkings en die gebruik van hierdie inligtinge om dinge aan jou te adverteer. diaspora* gebruik nie jou data vir enige ander doel nie as om jou in staat te stel om met anders te deel.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Gasheer dit jouself
Gasheer dit jouself
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Kies jou gehoor
Kies jou gehoor
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Al oor aspekte
Al oor aspekte
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Aspekte van jou lewe
Aspekte van jou lewe
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Kies waar jou data gestoor word deur die keuse van 'n peul waarmee jy tevrede is. As jy regtig wil veilig wees, kan jy jou eie peul opstel en gasheer op jou eie servers wat jy beheer, sodat niemand jou persoonlike data kan kry nie.
Kies waar jou data gestoor word deur die keuse van 'n peul waarmee jy tevrede is. As jy regtig wil veilig wees, kan jy jou eie peul opstel en gasheer op jou eie servers wat jy beheer, sodat niemand jou persoonlike data kan kry nie.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. diaspora* se aspekte toelaat dat jy slegs deel met die mense wat jy wil. Jy kan so openbare of so private wees as jy wil. Deel 'n snaakse foto met die hele wêreld, of 'n diep geheim net met jou beste vriende. Jy is in beheer.
diaspora* se aspekte toelaat dat jy slegs deel met die mense wat jy wil. Jy kan so openbare of so private wees as jy wil. Deel 'n snaakse foto met die hele wêreld, of 'n diep geheim net met jou beste vriende. Jy is in beheer.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Die sleutel tot privaatheid in diaspora*
Die sleutel tot privaatheid in diaspora*
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Jou lewe is saamgestel uit baie verskillende aspekte, wat verskillende mense betrek. Hoekom moet jou aanlyn lewe anders wees nie? Met diaspora * se aspekte jy kan jou aanlyn lewe organiseer soveel as wat jy wil, en dinge deel slegs met die mense wat jy wil.
Jou lewe is saamgestel uit baie verskillende aspekte, wat verskillende mense betrek. Hoekom moet jou aanlyn lewe anders wees nie? Met diaspora * se aspekte jy kan jou aanlyn lewe organiseer soveel as wat jy wil, en dinge deel slegs met die mense wat jy wil.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Byvoorbeeld, miskien het jy aspekte vir jou familie, vir jou naaste vriende, vir kollegas by die werk, en vir 'n sport of stokperdjie waarmee jy betrokke is. Jou kollegas hoef nie te weet van jou familie reünie. Met aspekte, sal hulle nie.
Byvoorbeeld, miskien het jy aspekte vir jou familie, vir jou naaste vriende, vir kollegas by die werk, en vir 'n sport of stokperdjie waarmee jy betrokke is. Jou kollegas hoef nie te weet van jou familie reünie. Met aspekte, sal hulle nie.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Natuurlik is sommige dinge so belangrik dat jy die hele wêreld oor hulle wil vertel. Jy kan maklik iets deel met die hele wêreld deur dit openbaar te maak. Deur gepaste etikette te gebruik sal dit mense bereik wat geneig is om dit te geniet.
Natuurlik is sommige dinge so belangrik dat jy die hele wêreld oor hulle wil vertel. Jy kan maklik iets deel met die hele wêreld deur dit openbaar te maak. Deur gepaste etikette te gebruik sal dit mense bereik wat geneig is om dit te geniet.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Funksies wat ons gemeenskap geniet
Funksies wat ons gemeenskap geniet
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Ons dink jy sal hulle ook geniet
Ons dink jy sal hulle ook geniet
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Etikette
Etikette
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Etikette maak diet moontlik om belangstellings aan te dui en volg, en help jou plasings eensgesinde mense bereik. Etikette is ook 'n goeie manier om prettige en interessante nuwe mense te ontmoet op diaspora*.
Etikette maak diet moontlik om belangstellings aan te dui en volg, en help jou plasings eensgesinde mense bereik. Etikette is ook 'n goeie manier om prettige en interessante nuwe mense te ontmoet op diaspora*.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Herdeel
Herdeel
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Herdeel 'n plasing waarvan jy hou met anders. diaspora* maak dit maklik om idees via herdeel te versprei. Kliek net op die knoppie om die boodskap te deel.
Herdeel 'n plasing waarvan jy hou met anders. diaspora* maak dit maklik om idees via herdeel te versprei. Kliek net op die knoppie om die boodskap te deel.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Lees die %{instructions_link} en stel jou eie gemeenskaplike peul.
Lees die %{instructions_link} en stel jou eie gemeenskaplike peul.
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Bekyk 'n lys van gemeenskaplike peule by %{poduptime}
Bekyk 'n lys van gemeenskaplike peule by %{poduptime}
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Die toekoms van die sosiale web begin met jou
Die toekoms van die sosiale web begin met jou
changed by Dimig .
Copy to clipboard
1.
2. Aangedryf deur gemeenskappe
Aangedryf deur gemeenskappe
changed by Dimig .
Copy to clipboard
21 Nov from 8:06pm to 8:48pm