22 Nov from 1:13am to 3:36am
Dimig changed 115 translations in Afrikaans on Website. Hide changes
  1.  
  2. Ons het nou die meeste van die belangrikste eienskappe van diaspora* verduidelik. Die laaste deel van hierdie tutoriaal reeks handel oor die laaste paar stukkies wat jy nodig het om te weet.
    Ons het nou die meeste van die belangrikste eienskappe van diaspora* verduidelik. Die laaste deel van hierdie tutoriaal reeks handel oor die laaste paar stukkies wat jy nodig het om te weet.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Nuusvoer
    Nuusvoer
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Die verandringlys
    Die verandringlys
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. e-lys
    e-lys
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. inlyn skakel
    inlyn skakel
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. inlyn skakels
    inlyn skakels
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Horizontale lyn
    Horizontale lyn
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1. Horizontale lyn
    Horizontale lyn
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  2. Horisontale lyn
    Horisontale lyn
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Kode blokke
    Kode blokke
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. item drie.
    item drie.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. item twee;
    item twee;
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. item een;
    item een;
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Teksformatering
    Teksformatering
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Teksformatering
    Teksformatering
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Rekening bestuur
    Rekening bestuur
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. %d %B %Y
    %d %B %Y
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Gebruiker Data Manifesto
    Gebruiker Data Manifesto
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. was nie gesluit nie
    was nie gesluit nie
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Suksesvol uitgeteken.
    Suksesvol uitgeteken.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Suksesvol aangemeld.
    Suksesvol aangemeld.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. 'n uitteken knoppie.
    'n uitteken knoppie.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. <strong>Vet</strong>: **woord** of __woord__
    <strong>Vet</strong>: **woord** of __woord__
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. <em>Skuinsdruk</em>: *woord* of _woord_
    <em>Skuinsdruk</em>: *woord* of _woord_
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1. Daar is baie wat jy kan doen om jou teks meer te verskil: gebruik vet, kursief, groot opskrifte, en so aan. diaspora* gebruik 'n eenvoudige opmerk stelsel wat Markdown genoem is. Dit is nie in die bestek van hierdie inleiding nie, so koms ons ondersoek eerder hoe om Markdown te gebruik in %{format_link}.
    Daar is baie wat jy kan doen om jou teks meer te verskil: gebruik vet, kursief, groot opskrifte, en so aan. diaspora* gebruik 'n eenvoudige opmerk stelsel wat Markdown genoem is. Dit is nie in die bestek van hierdie inleiding nie, so koms ons ondersoek eerder hoe om Markdown te gebruik in %{format_link}.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  2. Daar is baie wat jy kan doen om jou teks meer te verskil: gebruik vet, skuinsdruk, groot opskrifte, en so aan. diaspora* gebruik 'n eenvoudige opmerk stelsel wat Markdown genoem is. Dit is nie in die bestek van hierdie inleiding nie, so koms ons ondersoek eerder hoe om Markdown te gebruik in %{format_link}.
    Daar is baie wat jy kan doen om jou teks meer te verskil: gebruik vet, skuinsdruk, groot opskrifte, en so aan. diaspora* gebruik 'n eenvoudige opmerk stelsel wat Markdown genoem is. Dit is nie in die bestek van hierdie inleiding nie, so koms ons ondersoek eerder hoe om Markdown te gebruik in %{format_link}.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1. Kursief en vet
    Kursief en vet
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  2. Skuinsdruk en vet
    Skuinsdruk en vet
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. <strong><em>Vet skuinsdruk</em></strong>: ***woord*** of ___woord___
    <strong><em>Vet skuinsdruk</em></strong>: ***woord*** of ___woord___
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. [vertone teks hier](http://link.adress.hier "alternatiewe teks")
    [vertone teks hier](http://link.adress.hier "alternatiewe teks")
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Suksesvol gewaarmerk van %{kind} rekening.
    Suksesvol gewaarmerk van %{kind} rekening.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. en dan 'n bietjie meer kode
    en dan 'n bietjie meer kode
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Dan 'n bietjie meer normale teks.
    Dan 'n bietjie meer normale teks.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. dan sal daar 'n kode blok wees
    dan sal daar 'n kode blok wees
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Dit sal nog 'n kolpuntlys word:
    Dit sal nog 'n kolpuntlys word:
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Jy het jou rekening suksesvol opgedateer.
    Jy het jou rekening suksesvol opgedateer.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Dit is 'n lyn normale teks.
    Dit is 'n lyn normale teks.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. En dit sal 'n genommerde lys wees:
    En dit sal 'n genommerde lys wees:
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Verbind jou diaspora* saad na ander dienste
    Verbind jou diaspora* saad na ander dienste
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. het verstryk, versoek asseblief 'n nuwe een
    het verstryk, versoek asseblief 'n nuwe een
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. was al bevestig probeer weer aan te meld
    was al bevestig probeer weer aan te meld
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Om 'n %{inline_link} te skep, gebruik die volgende kode:
    Om 'n %{inline_link} te skep, gebruik die volgende kode:
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. 'n lyn kode ingekeep deur twee ruimtes
    'n lyn kode ingekeep deur twee ruimtes
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Dit is hoe 'n kolpuntlys te skep:
    Dit is hoe 'n kolpuntlys te skep:
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Kon nie u gewaarmerk vanaf %{kind} omdat "%{reason}".
    Kon nie u gewaarmerk vanaf %{kind} omdat "%{reason}".
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. %{blog_link} – waar ons groot gebeure en opgraderings kondig
    %{blog_link}waar ons groot gebeure en opgraderings kondig
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Jou rekening is bevestig. Jy is nou aangemeld.
    Jou rekening is bevestig. Jy is nou aangemeld.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. En nou kan jy die volgende artikel van jou teks begin.
    En nou kan jy die volgende artikel van jou teks begin.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. moet binne %{period} bevestig word, versoek asseblief 'n nuwe een
    moet binne %{period} bevestig word, versoek asseblief 'n nuwe een
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Jou rekening is suksesvol ontsluit. Meld asseblief aan om voort te gaan.
    Jou rekening is suksesvol ontsluit. Meld asseblief aan om voort te gaan.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. %{manifesto_link} – 'n verklaring van sekuriteit en privaatheid wat diaspora* onderteken het
    %{manifesto_link} – 'n verklaring van sekuriteit en privaatheid wat diaspora* onderteken het
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. die aanlyn-samewerking instrument wat ons gebruik om te bespreek en te stem oor voorstelle om diaspora* te verbeter
    die aanlyn-samewerking instrument wat ons gebruik om te bespreek en te stem oor voorstelle om diaspora* te verbeter
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Daar sal 'n horisontale reël tussen hierdie lyn teks en die volgende een wees.
    Daar sal 'n horisontale reël tussen hierdie lyn teks en die volgende een wees.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. %{communicate_link} op ons wiki gee besonderhede van al die verskillende kanale van kommunikasie wat ons oop het
    %{communicate_link} op ons wiki gee besonderhede van al die verskillende kanale van kommunikasie wat ons oop het
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. %{changelog_link} – 'n rekord van diaspora * se ontwikkeling, insluitende funksies wat nog nie vrygestel is aan die stabiele weergawe nie
    %{changelog_link} – 'n rekord van diaspora * se ontwikkeling, insluitende funksies wat nog nie vrygestel is aan die stabiele weergawe nie
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Op die top van die rekening instellings bladsy is vier skakels: Profiel, Rekening, Privaatheid, en Dienste.
    Op die top van die rekening instellings bladsy is vier skakels: Profiel, Rekening, Privaatheid, en Dienste.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Dit is ook moontlik om kode inlyn te vertoon, `<code>deur die uittreksel te begin en einde met 'n backtick</ code>`.
    Dit is ook moontlik om kode inlyn te vertoon, `<code>deur die uittreksel te begin en einde met 'n backtick</ code>`.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Jy sal 'n e-pos in 'n paar minute ontvang met instruksies oor hoe jy jou rekening kan ontsluit.
    Jy sal 'n e-pos in 'n paar minute ontvang met instruksies oor hoe jy jou rekening kan ontsluit.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Jy het aangemeld. Maar, ons kon nie jou aan meld nie want jou rekening is gesluit.
    Jy het aangemeld. Maar, ons kon nie jou aan meld nie want jou rekening is gesluit.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1. Jy het aangemeld. Maar, ons kon nie jou aan meld nie want jou rekening is gesluit.
    Jy het aangemeld. Maar, ons kon nie jou aan meld nie want jou rekening is gesluit.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  2. Jy het aangemeld, maar ons kon jou nie aan meld nie want jou rekening is gesluit.
    Jy het aangemeld, maar ons kon jou nie aan meld nie want jou rekening is gesluit.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Jy sal 'n e-pos in 'n paar minute ontvang met instruksies om jou wagwoord te herstel.
    Jy sal 'n e-pos in 'n paar minute ontvang met instruksies om jou wagwoord te herstel.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Jy sal 'n e-pos ontvang met instruksies om jou rekening te bevestig in 'n paar minute.
    Jy sal 'n e-pos ontvang met instruksies om jou rekening te bevestig in 'n paar minute.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Of gesels met diaspora* ontwikkelaars op ons %{irc_link}. As jy nie 'n onmiddellike antwoord kry nie, probeer weer later
    Of gesels met diaspora* ontwikkelaars op ons %{irc_link}. As jy nie 'n onmiddellike antwoord kry nie, probeer weer later
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. etikette sodat ander lede van die gemeenskap kan probeer om jou te help. Daar is 'n wonderlike, vrygewige gemeenskap daar buite!
     etikette sodat ander lede van die gemeenskap kan probeer om jou te help. Daar is 'n wonderlike, vrygewige gemeenskap daar buite!
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Die "alternatiewe text" is opsioneel, en word vertoon as 'n instrument-wenk wanneer die muis oor die skakel beweeg is.
    Die "alternatiewe text" is opsioneel, en word vertoon as 'n instrument-wenk wanneer die muis oor die skakel beweeg is.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Jy het aangemeld, maar ons kon jou nie aan meld nie omdat jou rekening nog nie geaktiveer is nie.
    Jy het aangemeld, maar ons kon jou nie aan meld nie omdat jou rekening nog nie geaktiveer is nie.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Plaas óf sterretjies of onderstreep weerskante van 'n woord of woorde om hulle skuinsdruk, vet of vet skuinsdrukte maak.
    Plaas óf sterretjies of onderstreep weerskante van 'n woord of woorde om hulle skuinsdruk, vet of vet skuinsdrukte maak.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Indien jou rekening bestaan, sal u 'n e-pos in 'n paar minute ontvang met instruksies oor hoe om dit te ontsluit.
    Indien jou rekening bestaan, sal u 'n e-pos in 'n paar minute ontvang met instruksies oor hoe om dit te ontsluit.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. 'n Boodskap met 'n bevestiging skakel is gestuur na jou e-posadres. Kyk asseblief na die skakel om jou rekening te aktiveer.
    'n Boodskap met 'n bevestiging skakel is gestuur na jou e-posadres. Kyk asseblief na die skakel om jou rekening te aktiveer.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Die Dienste bladsy wys jou verbinde dienste (bv. Facebook, Twitter, Tumblr) en laat jou nuwe dienste aan te sluit by jou met diaspora* saad.
    Die Dienste bladsy wys jou verbinde dienste (bv. Facebook, Twitter, Tumblr) en laat jou nuwe dienste aan te sluit by jou met diaspora* saad.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. As jou e-posadres ​​in ons databasis bestaan, sal jy 'n wagwoord herstel skakel in jou posbus ontvang in 'n paar minute.
    As jou e-posadres ​​in ons databasis bestaan, sal jy 'n wagwoord herstel skakel in jou posbus ontvang in 'n paar minute.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Om 'n kolpuntlys te skep, plaas óf *, + of - in die voorkant van elke lyn wat jy deel van die lys wil maak.
    Om 'n kolpuntlys te skep, plaas óf *, + of - in die voorkant van elke lyn wat jy deel van die lys wil maak.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Nog 'n manier om dit te doen, is om elkeen van jou reëls van die kode te begin met vier ruimtes. Toevoeging van meer ruimte sal verdere inkeping verlaat.
    Nog 'n manier om dit te doen, is om elkeen van jou reëls van die kode te begin met vier ruimtes. Toevoeging van meer ruimte sal verdere inkeping verlaat.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Jy kan eerste-, tweede- en derde-vlak opskrifte byvoeg aan jou boodskap deur die plasing van 'n allegaartjie simbool (#) aan die begin van 'n lyn, soos volg:
    Jy kan eerste-, tweede- en derde-vlak opskrifte byvoeg aan jou boodskap deur die plasing van 'n allegaartjie simbool (#) aan die begin van 'n lyn, soos volg:
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. As jy wil, kan jy jou saad stel om outomaties met iemand te begin te deel wanneer enigiemand met jou begin te deel, sodat julle wedersydse kontakte sal wees.
    As jy wil, kan jy jou saad stel om outomaties met iemand te begin te deel wanneer enigiemand met jou begin te deel, sodat julle wedersydse kontakte sal wees.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. As jou e-posadres ​​in ons databasis bestaan, in 'n paar minute sal jy 'n e-pos ontvang met instruksies oor hoe jy jou rekening te bevestig.
    As jou e-posadres ​​in ons databasis bestaan, in 'n paar minute sal jy 'n e-pos ontvang met instruksies oor hoe jy jou rekening te bevestig.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Om eksterne beelde toe te voeg aan jou plasing, kommentaar, of private boodskap, gebruik dieselfde kode soos vir 'n skakel, maar met 'n uitroepteken aan die voorkant:
    Om eksterne beelde toe te voeg aan jou plasing, kommentaar, of private boodskap, gebruik dieselfde kode soos vir 'n skakel, maar met 'n uitroepteken aan die voorkant:
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Jy kan jou diaspora* saad aan verskeie ander dienste verbind: Facebook, Twitter en Tumblr. Natuurlik om dit te doen, sal jy 'n rekening moet hê op daardie diens!
    Jy kan jou diaspora* saad aan verskeie ander dienste verbind: Facebook, Twitter en Tumblr. Natuurlik om dit te doen, sal jy 'n rekening moet op daardie diens!
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1. Jy kan jou diaspora* saad aan verskeie ander dienste verbind: Facebook, Twitter en Tumblr. Natuurlik om dit te doen, sal jy 'n rekening moet hê op daardie diens!
    Jy kan jou diaspora* saad aan verskeie ander dienste verbind: Facebook, Twitter en Tumblr. Natuurlik om dit te doen, sal jy 'n rekening moet op daardie diens!
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  2. Jy kan jou diaspora* saad aan verskeie ander dienste verbind: Facebook, Twitter en Tumblr. Natuurlik, om dit te doen, sal jy 'n rekening moet hê op daardie diens!
    Jy kan jou diaspora* saad aan verskeie ander dienste verbind: Facebook, Twitter en Tumblr. Natuurlik, om dit te doen, sal jy 'n rekening moet op daardie diens!
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Dit is waar die <span class="click">Voorskou</span> knoppie handig te pas is. Probeer sommige formaat, voorskou dit, besluit wat verkeerd is, maak dit reg, en voorskou dit weer, totdat jy tevrede is!
    Dit is waar die <span class="click">Voorskou</span> knoppie handig te pas is. Probeer sommige formaat, voorskou dit, besluit wat verkeerd is, maak dit reg, en voorskou dit weer, totdat jy tevrede is!
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Dit is ook moontlik om genommerde lyste te maak deur die plasing van "1." "2.", ens voor die lys items. Om 'n genommerde lys te skep, moet die getalle tydperke/punte na hulle hê.
    Dit is ook moontlik om genommerde lyste te maak deur die plasing van "1." "2.", ens voor die lys items. Om 'n genommerde lys te skep, moet die getalle tydperke/punte na hulle .
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. In die voorbeelde hieronder, kan jy die teks kopieer in die grys gebiede en dit in die uitgewer plak in diaspora* en die <span class="click">Voorskou</span> knoppie gebruik om teksformatering te probeer.
    In die voorbeelde hieronder, kan jy die teks kopieer in die grys gebiede en dit in die uitgewer plak in diaspora* en die <span class="click">Voorskou</span> knoppie gebruik om teksformatering te probeer.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Hierdie is 'n lys van gebruikers wat jy verontagsaam. Jy kan hulle verwyder uit die lys as jy wil hul plasings weer begin te sien . Sien %{part5_link} vir meer oor geïgnorere mense.
    Hierdie is 'n lys van gebruikers wat jy verontagsaam. Jy kan hulle verwyder uit die lys as jy wil hul plasings weer begin te sien . Sien %{part5_link} vir meer oor geïgnorere mense.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Voor die aanvang van hierdie, maak seker dat jy jou rekening data vir die diens aan die hand het, want jy sal dalk jou verband met daardie ander diens moet magtig sodat dit met diaspora* werk.
    Voor die aanvang van hierdie, maak seker dat jy jou rekening data vir die diens aan die hand het, want jy sal dalk jou verband met daardie ander diens moet magtig sodat dit met diaspora* werk.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Jy het jou rekening opgedateer, maar ons moet jou nuwe e-posadres bevestig. Kyk asseblief in jou inboks en kliek op die bevestig skakel om jou nuwe e-pos adres te finaliseer.
    Jy het jou rekening opgedateer, maar ons moet jou nuwe e-posadres bevestig. Kyk asseblief in jou inboks en kliek op die bevestig skakel om jou nuwe e-pos adres te finaliseer.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Jy moet natuurlik ooreen met die sterre / onderstrepe in pare aan weerskante van die woorde vir die formatering te werk. As jy "Ek wil dit vertoon soos 'n **vet* woord" tik sal dit nie in vet vertoon word nie.
    Jy moet natuurlik ooreen met die sterre / onderstrepe in pare aan weerskante van die woorde vir die formatering te werk. As jy "Ek wil dit vertoon soos 'n **vet* woord" tik sal dit nie in vet vertoon word nie.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Maak seker om 'n ruimte te laat tussen die twee allegaartjies en jou teks, om te verhoed dat jy 'n #etiket skep in plaas van 'n opskrif. Die opskrif eindig wanneer jy Enter tik om voort te gaan na die volgende lyn.
    Maak seker om 'n ruimte te laat tussen die twee allegaartjies en jou teks, om te verhoed dat jy 'n #etiket skep in plaas van 'n opskrif. Die opskrif eindig wanneer jy Enter tik om voort te gaan na die volgende lyn.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Op diaspora* is dit moontlik om jou teks te formateer in status boodskappe, kommentare, en gesprekke met behulp van 'n eenvoudige opmerk stelsel wat Markdown genoem is. Hierdie bladsy gee 'n inleiding tot die kodes wat gebruik word om hierdie formatering te skep.
    Op diaspora* is dit moontlik om jou teks te formateer in status boodskappe, kommentare, en gesprekke met behulp van 'n eenvoudige opmerk stelsel wat Markdown genoem is. Hierdie bladsy gee 'n inleiding tot die kodes wat gebruik word om hierdie formatering te skep.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Weereens, maak seker dat 'n ruimte verlaat is tussen die "koeël" simbool en die teks op elke lyn, en om 'n lyn spasie tussen die lys en enige vorige / volgende teks te verlaat, anders sal dit nie werk nie.
    Weereens, maak seker dat 'n ruimte verlaat is tussen die "koeël" simbool en die teks op elke lyn, en om 'n lyn spasie tussen die lys en enige vorige / volgende teks te verlaat, anders sal dit nie werk nie.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Jy kan net toegang tot hierdie bladsy kry deur op die skakel te kliek in 'n wagwoord-terugstel e-pos. As jy die skakel gekopieer het vanaf 'n wagwoord terugstel e-pos, maak asseblief seker dat jy die hele URL wat verskaf is gekopieer het .
    Jy kan net toegang tot hierdie bladsy kry deur op die skakel te kliek in 'n wagwoord-terugstel e-pos. As jy die skakel gekopieer het vanaf 'n wagwoord terugstel e-pos, maak asseblief seker dat jy die hele URL wat verskaf is gekopieer het .
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. As jy 'n ontwikkelaar is sal jy miskien in kode blokke belangstel. Om 'n kode blok te skep, begin jou teks/kode met vier backticks (````). Om terug na normale teks te keer, sluit die kode blok met nog 'n vier.
    As jy 'n ontwikkelaar is sal jy miskien in kode blokke belangstel. Om 'n kode blok te skep, begin jou teks/kode met vier backticks (````). Om terug na normale teks te keer, sluit die kode blok met nog 'n vier.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Om 'n horisontale lyn te skep, gebruik ten minste drie ---, ___ of *** op 'n aparte lyn. Enige aantal bogenoemde drie sal dieselfde ding doen en spasies tussen die karakters maak nie saak nie.
    Om 'n horisontale lyn te skep, gebruik ten minste drie ---, ___ of *** op 'n aparte lyn. Enige aantal bogenoemde drie sal dieselfde ding doen en spasies tussen die karakters maak nie saak nie.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Baie dankie vir die lees van hierdie Begin gids! Ons hoop dit is nuttig vir jou en dat jy nou gemaklik voel met diaspora* soos jou nuwe aanlyn tuiste. As jy enige vrae het, voel vry om 'n openbare pos te maak op diaspora* insluitend die
    Baie dankie vir die lees van hierdie Begin gids! Ons hoop dit is nuttig vir jou en dat jy nou gemaklik voel met diaspora* soos jou nuwe aanlyn tuiste. As jy enige vrae het, voel vry om 'n openbare pos te maak op diaspora* insluitend die 
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Op hierdie bladsy kan jy enige profiel data verander, byvoeg of verwyder. Gaan terug na die einde van %{part1_link} as jy 'n herinnering wil hê hoe om dit te wysig. Moenie vergeet om die <span class="click">Opdateer</ span> knoppie aan die onderkant te kliek nie sodra jy klaar is!
    Op hierdie bladsy kan jy enige profiel data verander, byvoeg of verwyder. Gaan terug na die einde van %{part1_link} as jy 'n herinnering wil hoe om dit te wysig. Moenie vergeet om die <span class="click">Opdateer</ span> knoppie aan die onderkant te kliek nie sodra jy klaar is!
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Die eerste ding om daarop te let is dat jy twee lyn breke tussen paragrawe moet gebruik (behalwe items in 'n lys), anders sal die paragrawe saam hardloop. As jy regtig net een lyn breek tussen twee paragrawe wil hê, voeg twee spasies aan die einde van die eerste paragraaf.
    Die eerste ding om daarop te let is dat jy twee lyn breke tussen paragrawe moet gebruik (behalwe items in 'n lys), anders sal die paragrawe saam hardloop. As jy regtig net een lyn breek tussen twee paragrawe wil , voeg twee spasies aan die einde van die eerste paragraaf.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Wanneer jy weer in die uitgewer kliek, sal jy die ikoon sien vir daardie diens onder die uitgewer. Klik op die ikoon om dit te aktiveer, en jou plasing sal ook in jou stroom op daardie diens verskyn. Nuttig, nê? Sien %{part5_link} vir meer inligting op die plasing te verbind dienste.
    Wanneer jy weer in die uitgewer kliek, sal jy die ikoon sien vir daardie diens onder die uitgewer. Klik op die ikoon om dit te aktiveer, en jou plasing sal ook in jou stroom op daardie diens verskyn. Nuttig, ? Sien %{part5_link} vir meer inligting op die plasing te verbind dienste.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Ons het probeer om al die noodsaaklikhede van die gebruik van diaspora* in hierdie tutoriale te verduidelik so goed soos moontlik, maar daar mag dalk iets wees wat nog nie duidelik vir jou is nie of iets wat nie hier verduidelik is nie wat jy wil weet. Daar is ook meer tegniese sake soos die opstel van jou eie peul, wat nie hier gedek is nie.
    Ons het probeer om al die noodsaaklikhede van die gebruik van diaspora* in hierdie tutoriale te verduidelik so goed soos moontlik, maar daar mag dalk iets wees wat nog nie duidelik vir jou is nie of iets wat nie hier verduidelik is nie wat jy wil weet. Daar is ook meer tegniese sake soos die opstel van jou eie peul, wat nie hier gedek is nie.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Hier kan jy jou e-posadres en wagwoord verander, jou taal stel, jou e-pos voorkeure kies, en jou data laai of jou saad sluit. Ons doel is dat jy in staat sal wees om die afeglaaie data sal gebruik om jou saad te migreer na 'n ander peul, maar dit is nog nie moontlik nie. Jy mag dalk jou data gereeld wil laai soos 'n back-up, egter.
    Hier kan jy jou e-posadres en wagwoord verander, jou taal stel, jou e-pos voorkeure kies, en jou data laai of jou saad sluit. Ons doel is dat jy in staat sal wees om die afeglaaie data sal gebruik om jou saad te migreer na 'n ander peul, maar dit is nog nie moontlik nie. Jy mag dalk jou data gereeld wil laai soos 'n back-up, egter.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Deur hierdie boks leë (sonder a vinkje) te los boks leë los, pleeg jy jouself nie enige materiaal te plaas wat moontlik aanstoot afgee of iemand in die moeilikheid sal kry vir besigtiging by die werk . Indien, aan die ander kant, jy sulke materiaal wil plaas net soms , kan jy hierdie boks leë los en die <span class="click">#NSFW</span> etiket byvoeg vir diegene individuele plasings, wat hulle sal wegsteek van ander mense se strome.
    Deur hierdie boks leë (sonder a vinkje) te los boks leë los, pleeg jy jouself nie enige materiaal te plaas wat moontlik aanstoot afgee of iemand in die moeilikheid sal kry vir besigtiging by die werk . Indien, aan die ander kant, jy sulke materiaal wil plaas net soms , kan jy hierdie boks leë los en die <span class="click">#NSFW</span> etiket byvoeg vir diegene individuele plasings, wat hulle sal wegsteek van ander mense se strome.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. diaspora* het 'n self-regerende gemeenskap standaard, wat NSFW ("not safe for work": nie veilig vir werk nie) genoem is. As jy waarskynlik baie materiaal sal plaas wat dalk nie geskik vir almal te sien by hul kantoor lessenaar (miskien met hul baas agter hulle) is nie, oorweeg dit asseblief om die NSFW boks te aansluit. Dit sal jou boodskappe verberg van mense se strome agter 'n kennisgewing dat die pos NSFW gemerk is. Hulle kan dan op hierdie kennisgewing kliek om jou plasing te sien as hulle wil.
    diaspora* het 'n self-regerende gemeenskap standaard, wat NSFW ("not safe for work": nie veilig vir werk nie) genoem is. As jy waarskynlik baie materiaal sal plaas wat dalk nie geskik vir almal te sien by hul kantoor lessenaar (miskien met hul baas agter hulle) is nie, oorweeg dit asseblief om die NSFW boks te aansluit. Dit sal jou boodskappe verberg van mense se strome agter 'n kennisgewing dat die pos NSFW gemerk is. Hulle kan dan op hierdie kennisgewing kliek om jou plasing te sien as hulle wil.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1.  
  2. Om aan 'n ander diens te meld, kliek op die ikoon vir die diens onder <span class="click">Verbind Dienste</span> op die regterkantste kolom van die stroom. As jy reeds gemeld op aan die rekening op daardie diens op dieselfde leser, behoort dit outomaties jou herken. As jy nie aan daardie diens gemeld is nie, sal dit jou vra om aan te meld. Sodra jy aangemeld het, sal dit toestemming vra om te publiseer deur jou jou rekening op daardie diens. Aanvaar dit, en jy is gereed om direk te pos uit jou diaspora* saad op daai diens!
    Om aan 'n ander diens te meld, kliek op die ikoon vir die diens onder <span class="click">Verbind Dienste</span> op die regterkantste kolom van die stroom. As jy reeds gemeld op aan die rekening op daardie diens op dieselfde leser, behoort dit outomaties jou herken. As jy nie aan daardie diens gemeld is nie, sal dit jou vra om aan te meld. Sodra jy aangemeld het, sal dit toestemming vra om te publiseer deur jou jou rekening op daardie diens. Aanvaar dit, en jy is gereed om direk te pos uit jou diaspora* saad op daai diens!
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1. Deel
    Deel
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  2. Herdeel
    Herdeel
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1. Het jy geweet jy kan iemand se aandag gryp deur hulle te "roep"? Tik 'n @ simbool, gevolg deur die naam van een van jou kontakte. As jy hul naam begin tik (hul skerm naam, nie hul gebruikersnaam nie) sal dit outomaties voltooi geword deur diaspora*. Tik Enter of kliek op die naam in die outo-voleinder en jy sal sien dat dit verander het tot hul volle naam, en die @-simbool het verdwyn. Moenie bekommerd wees nie, dit sal 'n @roeping word sodra jy die boodskap plaas. Die persoon wat jy roep sal 'n kennisgewing van die roeping op hul kennisgewing bladsy ontvang, en per e-pos indien hulle gevra het e-pos van roepings te ontvang.
    Het jy geweet jy kan iemand se aandag gryp deur hulle te "roep"? Tik 'n @ simbool, gevolg deur die naam van een van jou kontakte. As jy hul naam begin tik (hul skerm naam, nie hul gebruikersnaam nie) sal dit outomaties voltooi geword deur diaspora*. Tik Enter of kliek op die naam in die outo-voleinder en jy sal sien dat dit verander het tot hul volle naam, en die @-simbool het verdwyn. Moenie bekommerd wees nie, dit sal 'n @roeping word sodra jy die boodskap plaas. Die persoon wat jy roep sal 'n kennisgewing van die roeping op hul kennisgewing bladsy ontvang, en per e-pos indien hulle gevra het e-pos van roepings te ontvang.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  2. Het jy geweet jy kan iemand se aandag gryp deur hulle te "roep"? Tik 'n @ simbool, gevolg deur die naam van een van jou kontakte. As jy hul naam begin tik (hul skerm naam, nie hul gebruikersnaam nie) sal dit outomaties voltooi geword deur diaspora*. Tik Enter of kliek op die naam in die outo-voleinder en jy sal sien dat dit verander het tot hul volle naam, en die @-simbool het verdwyn. Moenie bekommerd wees nie, dit sal 'n @oproeping word sodra jy die boodskap plaas. Die persoon wat jy roep sal 'n kennisgewing van die roeping op hul kennisgewing bladsy ontvang, en per e-pos indien hulle gevra het e-pos van oproepings te ontvang.
    Het jy geweet jy kan iemand se aandag gryp deur hulle te "roep"? Tik 'n @ simbool, gevolg deur die naam van een van jou kontakte. As jy hul naam begin tik (hul skerm naam, nie hul gebruikersnaam nie) sal dit outomaties voltooi geword deur diaspora*. Tik Enter of kliek op die naam in die outo-voleinder en jy sal sien dat dit verander het tot hul volle naam, en die @-simbool het verdwyn. Moenie bekommerd wees nie, dit sal 'n @oproeping word sodra jy die boodskap plaas. Die persoon wat jy roep sal 'n kennisgewing van die roeping op hul kennisgewing bladsy ontvang, en per e-pos indien hulle gevra het e-pos van oproepings te ontvang.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1. Het jy geweet jy kan iemand se aandag gryp deur hulle te "roep"? Tik 'n @ simbool, gevolg deur die naam van een van jou kontakte. As jy hul naam begin tik (hul skerm naam, nie hul gebruikersnaam nie) sal dit outomaties voltooi geword deur diaspora*. Tik Enter of kliek op die naam in die outo-voleinder en jy sal sien dat dit verander het tot hul volle naam, en die @-simbool het verdwyn. Moenie bekommerd wees nie, dit sal 'n @oproeping word sodra jy die boodskap plaas. Die persoon wat jy roep sal 'n kennisgewing van die roeping op hul kennisgewing bladsy ontvang, en per e-pos indien hulle gevra het e-pos van oproepings te ontvang.
    Het jy geweet jy kan iemand se aandag gryp deur hulle te "roep"? Tik 'n @ simbool, gevolg deur die naam van een van jou kontakte. As jy hul naam begin tik (hul skerm naam, nie hul gebruikersnaam nie) sal dit outomaties voltooi geword deur diaspora*. Tik Enter of kliek op die naam in die outo-voleinder en jy sal sien dat dit verander het tot hul volle naam, en die @-simbool het verdwyn. Moenie bekommerd wees nie, dit sal 'n @oproeping word sodra jy die boodskap plaas. Die persoon wat jy roep sal 'n kennisgewing van die roeping op hul kennisgewing bladsy ontvang, en per e-pos indien hulle gevra het e-pos van oproepings te ontvang.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  2. Het jy geweet jy kan iemand se aandag gryp deur hulle te "roep"? Tik 'n @ simbool, gevolg deur die naam van een van jou kontakte. As jy hul naam begin tik (hul skerm naam, nie hul gebruikersnaam nie) sal dit outomaties voltooi geword deur diaspora*. Tik Enter of kliek op die naam in die outo-voleinder en jy sal sien dat dit verander het tot hul volle naam, en die @-simbool het verdwyn. Moenie bekommerd wees nie, dit sal 'n @oproeping word sodra jy die boodskap plaas. Die persoon wat jy roep sal 'n kennisgewing van die oproeping op hul kennisgewing bladsy ontvang, en per e-pos indien hulle gevra het e-pos van oproepings te ontvang.
    Het jy geweet jy kan iemand se aandag gryp deur hulle te "roep"? Tik 'n @ simbool, gevolg deur die naam van een van jou kontakte. As jy hul naam begin tik (hul skerm naam, nie hul gebruikersnaam nie) sal dit outomaties voltooi geword deur diaspora*. Tik Enter of kliek op die naam in die outo-voleinder en jy sal sien dat dit verander het tot hul volle naam, en die @-simbool het verdwyn. Moenie bekommerd wees nie, dit sal 'n @oproeping word sodra jy die boodskap plaas. Die persoon wat jy roep sal 'n kennisgewing van die oproeping op hul kennisgewing bladsy ontvang, en per e-pos indien hulle gevra het e-pos van oproepings te ontvang.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1. Moenie vergeet dat daar verskillende inhoud strome is nie, afhangende van watter "aansig" jy gebruik: <span class="click">Stroom</span>, <span class="click">My Aktiwiteit</span>, <span class="click">@Roepings</span>, <span class="click">My Aspekte</span> of <span class="click">#Gevolgd Etikette</span>. Hoewel dit verander watter plasings in jou stroom verskyn, kan jy dié plasings in dieselfde manier gebruik in enige van dié sienings.
    Moenie vergeet dat daar verskillende inhoud strome is nie, afhangende van watter "aansig" jy gebruik: <span class="click">Stroom</span>, <span class="click">My Aktiwiteit</span>, <span class="click">@Roepings</span>, <span class="click">My Aspekte</span> of <span class="click">#Gevolgd Etikette</span>. Hoewel dit verander watter plasings in jou stroom verskyn, kan jy dié plasings in dieselfde manier gebruik in enige van dié sienings.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  2. Moenie vergeet dat daar verskillende inhoud strome is nie, afhangende van watter "aansig" jy gebruik: <span class="click">Stroom</span>, <span class="click">My Aktiwiteit</span>, <span class="click">@Oproepings</span>, <span class="click">My Aspekte</span> of <span class="click">#Gevolgd Etikette</span>. Hoewel dit verander watter plasings in jou stroom verskyn, kan jy dié plasings in dieselfde manier gebruik in enige van dié sienings.
    Moenie vergeet dat daar verskillende inhoud strome is nie, afhangende van watter "aansig" jy gebruik: <span class="click">Stroom</span>, <span class="click">My Aktiwiteit</span>, <span class="click">@Oproepings</span>, <span class="click">My Aspekte</span> of <span class="click">#Gevolgd Etikette</span>. Hoewel dit verander watter plasings in jou stroom verskyn, kan jy dié plasings in dieselfde manier gebruik in enige van dié sienings.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1. Dit is al wat daar is om te weet oor die knoppies en ikone op die uitgewer. Die ware towery gebeur binne die uitgewer self. Sowel as gewone teks, kan jy #etikette, @roepings, en skakels byvoeg, jou teks formaat en fotos, videos en audio insluit. Sjoe!
    Dit is al wat daar is om te weet oor die knoppies en ikone op die uitgewer. Die ware towery gebeur binne die uitgewer self. Sowel as gewone teks, kan jy #etikette, @roepings, en skakels byvoeg, jou teks formaat en fotos, videos en audio insluit. Sjoe!
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  2. Dit is al wat daar is om te weet oor die knoppies en ikone op die uitgewer. Die ware towery gebeur binne die uitgewer self. Sowel as gewone teks, kan jy #etikette, @oproepings, en skakels byvoeg, jou teks formaat en fotos, videos en audio insluit. Sjoe!
    Dit is al wat daar is om te weet oor die knoppies en ikone op die uitgewer. Die ware towery gebeur binne die uitgewer self. Sowel as gewone teks, kan jy #etikette, @oproepings, en skakels byvoeg, jou teks formaat en fotos, videos en audio insluit. Sjoe!
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1. Het jy geweet jy kan iemand se aandag gryp deur hulle te "roep"? Tik 'n @ simbool, gevolg deur die naam van een van jou kontakte. As jy hul naam begin tik (hul skerm naam, nie hul gebruikersnaam nie) sal dit outomaties voltooi geword deur diaspora*. Tik Enter of kliek op die naam in die outo-voleinder en jy sal sien dat dit verander het tot hul volle naam, en die @-simbool het verdwyn. Moenie bekommerd wees nie, dit sal 'n @oproeping word sodra jy die boodskap plaas. Die persoon wat jy roep sal 'n kennisgewing van die oproeping op hul kennisgewing bladsy ontvang, en per e-pos indien hulle gevra het e-pos van oproepings te ontvang.
    Het jy geweet jy kan iemand se aandag gryp deur hulle te "roep"? Tik 'n @ simbool, gevolg deur die naam van een van jou kontakte. As jy hul naam begin tik (hul skerm naam, nie hul gebruikersnaam nie) sal dit outomaties voltooi geword deur diaspora*. Tik Enter of kliek op die naam in die outo-voleinder en jy sal sien dat dit verander het tot hul volle naam, en die @-simbool het verdwyn. Moenie bekommerd wees nie, dit sal 'n @oproeping word sodra jy die boodskap plaas. Die persoon wat jy roep sal 'n kennisgewing van die oproeping op hul kennisgewing bladsy ontvang, en per e-pos indien hulle gevra het e-pos van oproepings te ontvang.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  2. Het jy geweet jy kan iemand se aandag gryp deur hulle te "roep"? Tik 'n @ simbool, gevolg deur die naam van een van jou kontakte. As jy hul naam begin tik (hul skerm naam, nie hul gebruikersnaam nie) sal dit outomaties voltooi geword deur diaspora*. Tik Enter of kliek op die naam in die outo-voleinder en jy sal sien dat dit verander het tot hul volle naam, en die @-simbool het verdwyn. Moenie bekommerd wees nie, dit sal 'n @oproep word sodra jy die boodskap plaas. Die persoon wat jy roep sal 'n kennisgewing van die oproeping op hul kennisgewing bladsy ontvang, en per e-pos indien hulle gevra het e-pos van oproepe te ontvang.
    Het jy geweet jy kan iemand se aandag gryp deur hulle te "roep"? Tik 'n @ simbool, gevolg deur die naam van een van jou kontakte. As jy hul naam begin tik (hul skerm naam, nie hul gebruikersnaam nie) sal dit outomaties voltooi geword deur diaspora*. Tik Enter of kliek op die naam in die outo-voleinder en jy sal sien dat dit verander het tot hul volle naam, en die @-simbool het verdwyn. Moenie bekommerd wees nie, dit sal 'n @oproep word sodra jy die boodskap plaas. Die persoon wat jy roep sal 'n kennisgewing van die oproeping op hul kennisgewing bladsy ontvang, en per e-pos indien hulle gevra het e-pos van oproepe te ontvang.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1. Het jy geweet jy kan iemand se aandag gryp deur hulle te "roep"? Tik 'n @ simbool, gevolg deur die naam van een van jou kontakte. As jy hul naam begin tik (hul skerm naam, nie hul gebruikersnaam nie) sal dit outomaties voltooi geword deur diaspora*. Tik Enter of kliek op die naam in die outo-voleinder en jy sal sien dat dit verander het tot hul volle naam, en die @-simbool het verdwyn. Moenie bekommerd wees nie, dit sal 'n @oproep word sodra jy die boodskap plaas. Die persoon wat jy roep sal 'n kennisgewing van die oproeping op hul kennisgewing bladsy ontvang, en per e-pos indien hulle gevra het e-pos van oproepe te ontvang.
    Het jy geweet jy kan iemand se aandag gryp deur hulle te "roep"? Tik 'n @ simbool, gevolg deur die naam van een van jou kontakte. As jy hul naam begin tik (hul skerm naam, nie hul gebruikersnaam nie) sal dit outomaties voltooi geword deur diaspora*. Tik Enter of kliek op die naam in die outo-voleinder en jy sal sien dat dit verander het tot hul volle naam, en die @-simbool het verdwyn. Moenie bekommerd wees nie, dit sal 'n @oproep word sodra jy die boodskap plaas. Die persoon wat jy roep sal 'n kennisgewing van die oproeping op hul kennisgewing bladsy ontvang, en per e-pos indien hulle gevra het e-pos van oproepe te ontvang.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  2. Het jy geweet jy kan iemand se aandag gryp deur hulle te "roep"? Tik 'n @ simbool, gevolg deur die naam van een van jou kontakte. As jy hul naam begin tik (hul skerm naam, nie hul gebruikersnaam nie) sal dit outomaties voltooi geword deur diaspora*. Tik Enter of kliek op die naam in die outo-voleinder en jy sal sien dat dit verander het tot hul volle naam, en die @-simbool het verdwyn. Moenie bekommerd wees nie, dit sal 'n @oproep word sodra jy die boodskap plaas. Die persoon wat jy roep sal 'n kennisgewing van die oproep op hul kennisgewing bladsy ontvang, en per e-pos indien hulle gevra het e-pos van oproepe te ontvang.
    Het jy geweet jy kan iemand se aandag gryp deur hulle te "roep"? Tik 'n @ simbool, gevolg deur die naam van een van jou kontakte. As jy hul naam begin tik (hul skerm naam, nie hul gebruikersnaam nie) sal dit outomaties voltooi geword deur diaspora*. Tik Enter of kliek op die naam in die outo-voleinder en jy sal sien dat dit verander het tot hul volle naam, en die @-simbool het verdwyn. Moenie bekommerd wees nie, dit sal 'n @oproep word sodra jy die boodskap plaas. Die persoon wat jy roep sal 'n kennisgewing van die oproep op hul kennisgewing bladsy ontvang, en per e-pos indien hulle gevra het e-pos van oproepe te ontvang.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1. Moenie vergeet dat daar verskillende inhoud strome is nie, afhangende van watter "aansig" jy gebruik: <span class="click">Stroom</span>, <span class="click">My Aktiwiteit</span>, <span class="click">@Oproepings</span>, <span class="click">My Aspekte</span> of <span class="click">#Gevolgd Etikette</span>. Hoewel dit verander watter plasings in jou stroom verskyn, kan jy dié plasings in dieselfde manier gebruik in enige van dié sienings.
    Moenie vergeet dat daar verskillende inhoud strome is nie, afhangende van watter "aansig" jy gebruik: <span class="click">Stroom</span>, <span class="click">My Aktiwiteit</span>, <span class="click">@Oproepings</span>, <span class="click">My Aspekte</span> of <span class="click">#Gevolgd Etikette</span>. Hoewel dit verander watter plasings in jou stroom verskyn, kan jy dié plasings in dieselfde manier gebruik in enige van dié sienings.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  2. Moenie vergeet dat daar verskillende inhoud strome is nie, afhangende van watter "aansig" jy gebruik: <span class="click">Stroom</span>, <span class="click">My Aktiwiteit</span>, <span class="click">@Oproepe</span>, <span class="click">My Aspekte</span> of <span class="click">#Gevolgd Etikette</span>. Hoewel dit verander watter plasings in jou stroom verskyn, kan jy dié plasings in dieselfde manier gebruik in enige van dié sienings.
    Moenie vergeet dat daar verskillende inhoud strome is nie, afhangende van watter "aansig" jy gebruik: <span class="click">Stroom</span>, <span class="click">My Aktiwiteit</span>, <span class="click">@Oproepe</span>, <span class="click">My Aspekte</span> of <span class="click">#Gevolgd Etikette</span>. Hoewel dit verander watter plasings in jou stroom verskyn, kan jy dié plasings in dieselfde manier gebruik in enige van dié sienings.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1. Dit is al wat daar is om te weet oor die knoppies en ikone op die uitgewer. Die ware towery gebeur binne die uitgewer self. Sowel as gewone teks, kan jy #etikette, @oproepings, en skakels byvoeg, jou teks formaat en fotos, videos en audio insluit. Sjoe!
    Dit is al wat daar is om te weet oor die knoppies en ikone op die uitgewer. Die ware towery gebeur binne die uitgewer self. Sowel as gewone teks, kan jy #etikette, @oproepings, en skakels byvoeg, jou teks formaat en fotos, videos en audio insluit. Sjoe!
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  2. Dit is al wat daar is om te weet oor die knoppies en ikone op die uitgewer. Die ware towery gebeur binne die uitgewer self. Sowel as gewone teks, kan jy #etikette, @oproepe, en skakels byvoeg, jou teks formaat en fotos, videos en audio insluit. Sjoe!
    Dit is al wat daar is om te weet oor die knoppies en ikone op die uitgewer. Die ware towery gebeur binne die uitgewer self. Sowel as gewone teks, kan jy #etikette, @oproepe, en skakels byvoeg, jou teks formaat en fotos, videos en audio insluit. Sjoe!
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1. @meldings
    @meldings
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  2. @oproepe
    @oproepe
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1. Om te volg
    Om te volg
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  2. Volg
    Volg
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1. Volgelinge
    Volgelinge
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  2. Volg
    Volg
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1. Maak klaar
    Maak klaar
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  2. Klaarmaak
    Klaarmaak
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1. Formaat teks
    Formaat teks
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  2. Teksformatering
    Teksformatering
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1. Aan die begin gids
    Aan die begin gids
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  2. Begin gids
    Begin gids
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1. Jy is reeds onderteken.
    Jy is reeds onderteken.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  2. Jy is reeds aangemeld.
    Jy is reeds aangemeld.
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  1. 'N paar nuttige toertjies ons het ontdek
    'N paar nuttige toertjies ons het ontdek
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
  2. 'n Paar nuttige toertjies wat ons ontdek het
    'n Paar nuttige toertjies wat ons ontdek het
    changed by Dimig .
    Copy to clipboard
22 Nov from 1:13am to 3:36am