Diaspora/Website
-
Herdeel 'n plasing waarvan jy hou met anders. diaspora* maak dit maklik om idees via herdeel te versprei. Kliek net op die knoppie om die boodskap te deel.

Why not reshare a post you love with others? diaspora* makes it easy to spread ideas via reshare. Just press the button to share the message. -
Oproepe
Oproepe
Mentions -
Wil jy iemand se aandag kry? @Noem hulle net! Dit is 'n maklike manier om een van jou kontakte in te lig oor iets wat jy dink hulle wil weet.

Want to get someone’s attention? Just @mention them! It’s an easy way to alert one of your contacts to something you think they need to know about. -
Liefde
Liefde
Love -
Wys jou waardering vir iets wat jy lief het deur dit te ♥. Soms is woorde net nie genoeg om te sê wat jy voel nie.

Show your appreciation for something you love by ♥ing it. Because sometimes words just aren’t enough to say what you feel. -
Gasheer vir 'n gemeenskappe peul
Gasheer vir 'n gemeenskappe peul
Host a community pod -
Wees een van diaspora* se sterre
Wees een van diaspora* se sterre
Be one of diaspora*’s stars -
diaspora* hang af van die lede van die gemeenskap om peule te gasheer en voer wat vir almal toeganklik is wie wil deel neem. As jy server ruimte en 'n bietjie tegniese kennis het, sal ons dit graag waardeer as jy 'n peul opstel wat oop is vir registrasies. Die meer peule, hoe beter diaspora* werk – wees deel van die toekoms van die gedesentraliseerde sosiale web!

diaspora* depends on its community members to host and run pods which are open to anyone who wants to take part. If you have some server space and a little bit of technical knowledge, we’d love it if you’d set up a pod which is open to registrations. The more pods, the better diaspora* works - be part of the future of the decentralized social web! -
Lees die %{instructions_link} en stel jou eie gemeenskaplike peul.

Read the %{instructions_link} and set up your own community pod. -
Bekyk 'n lys van gemeenskaplike peule by %{poduptime}

View a list of community pods at %{poduptime} -
Raak betrokke!
Raak betrokke!
Get involved! -
Die toekoms van die sosiale web begin met jou

The future of the social web starts with you -
Raak betrokke
Raak betrokke
Get involved -
Aangedryf deur gemeenskappe
Aangedryf deur gemeenskappe
Community powered -
diaspora* behoort aan jou
diaspora* behoort aan jou
diaspora* belongs to you -
Wat beteken dit al?
Wat beteken dit al?
What does it all mean? -
Gratis sagteware is oor individualiteit, deursigtigheid, kreatiwiteit, en bestemming. Dit gaan daaroor om 'n idee, en maak dit die werklikheid. diaspora* is gestig om 'n passie te vervul vir pret, en om die internet 'n beter plek te maak. Gratis sagteware is wat ons in staat stel om die wêreld te verander vir onsself, en laat ons vriende oor die web voordeel van ons eksplorasie.

Free Software is about individuality, transparency, creativity, and destiny. It is about having an idea, and making it reality. diaspora* was founded to fulfill a passion for fun, and to make the internet a better place. Free Software is what enables us to change the world for ourselves, and lets our friends across the web benefit from our exploration. -
Gratis sagteware gemeenskappe is wonderlike dinge. By diaspora*, glo ons dat mense moet waardeer word vir wat hulle doen. Dit maak nie saak of jy 'n elite kodeerder is of het nog nooit tot 'n projek bygedra. By te dra tot diaspora* beteken dat jy werk op die harde probleme, met 'n fokus op oplossings wat werk vir gebruikers.

Free Software communities are amazing things. At diaspora*, we believe that people should be valued for what they do. It doesn’t matter whether you’re an elite coder or have never contributed to a project before. Contributing to diaspora* means that you get to work on hard problems, with a focus on solutions that work for users. -
This is why if you contribute something meaningful to diaspora*, we will give you core commit access. We are in this together, and we want to give excited people the chance to make huge changes.

This is why if you contribute something meaningful to diaspora*, we will give you core commit access. We are in this together, and we want to give excited people the chance to make huge changes. -
Waar jy in kom
Waar jy in kom
Where you come in