Filtrer les Segments...
  • Gasheer 'n peul

    Gasheer 'n peul

    Host a pod
  • Voeg by!

    Voeg by!

    Join us!
  • CC-BY Die diaspora* Stigting

    CC-BY Die diaspora* Stigting

    CC-BY The diaspora* Foundation
  • Die diaspora* Projek

    Die diaspora* Projek

    The diaspora* Project
  • Hoe werk diaspora*?

    Hoe werk diaspora*?

    How does diaspora* work?
  • diaspora* is maklik om te gebruik – so

    diaspora* is maklik om te gebruikso

    diaspora* is simple to useheres how
  • Oor

    Oor

    About
  • Wat is desentralisasie?

    Wat is desentralisasie?

    What is decentralization?
  • diaspora* is heeltemal anders as meeste van die netwerke dat jy gebruik. Dit is heeltemal gedesentraliseer, sonder 'n sentrale "hub". Tog is dit baie maklik om aan te sluit en met mense te kommunikeer. Dis hoe.

    diaspora* is heeltemal anders as meeste van die netwerke dat jy gebruik. Dit is heeltemal gedesentraliseer, sonder 'n sentrale "hub". Tog is dit baie maklik om aan te sluit en met mense te kommunikeer. Dis hoe.

    diaspora* is completely different from most networks that you use. It is completely decentralized, with no centralhub”. Even so, its very easy to connect and communicate with people. Heres how.
  • DIT

    DIT

    THIS
  • diaspora * is 'n egte netwerk, met geen sentrale basis. Daar is servers ("peule" genoem) die hele wêreld oor, elk met die data van die gebruikers wat gekies het om met dit te registreer. Hierdie peule kommunikeer met mekaar moeiteloos, sodat jy met 'n peul kan registreer en vrylik met jou kontakte kommunikeer, waarookal hulle op die netwerk is.

    diaspora * is 'n egte netwerk, met geen sentrale basis. Daar is servers ("peule" genoem) die hele wêreld oor, elk met die data van die gebruikers wat gekies het om met dit te registreer. Hierdie peule kommunikeer met mekaar moeiteloos, sodat jy met 'n peul kan registreer en vrylik met jou kontakte kommunikeer, waarookal hulle op die netwerk is.

    diaspora* is a true network, with no central base. There are servers (calledpods”) all over the world, each containing the data of those users who have chosen to register with it. These pods communicate with each other seamlessly, so that you can register with any pod and communicate freely with your contacts, wherever they are on the network.
  • NIE DIT NIE

    NIE DIT NIE

    NOT THIS
  • Meeste van die sosiale netwerke loop van gesentraliseerde bedieners besit en bestuur deur 'n korporasie. Hulle stoor al die private data van hul gebruikers. Hierdie informasie kan verloor of gekompromitteer wees, en soos enige stelsel met 'n bottelnek, probleme by die sentrale servers kan die hele netwerk baie stadig laat loop, of heeltemal sluit. Dit is ook meer maklik vir regerings om "in te luister."

    Meeste van die sosiale netwerke loop van gesentraliseerde bedieners besit en bestuur deur 'n korporasie. Hulle stoor al die private data van hul gebruikers. Hierdie informasie kan verloor of gekompromitteer wees, en soos enige stelsel met 'n bottelnek, probleme by die sentrale servers kan die hele netwerk baie stadig laat loop, of heeltemal sluit. Dit is ook meer maklik vir regerings om "in te luister."

    Most social networks are run from centralized servers owned and run by a corporation. These store all the private data of their users. This information can be lost or hacked, and like any system with a bottleneck, any problem at the central servers can make the whole network run very slowly, or not at all. It is also more easy for governments tolisten in.”
  • Hoe sluit ek aan?

    Hoe sluit ek aan?

    How do I connect?
  • Alhoewel diaspora * saamgestel uit baie peule oor die hele wêreld is, sal jy dit ervaar as 'n geïntegreerde netwerk. Jy hoef nie op dieselfde peul as jou kontakte te wees nie om vrylik met mekaar te kommunikeer – kommunikasie gebeur moeiteloos oor al die peule in die diaspora * heelal. Wanneer jy diaspora * gebruik, kan jy maklik vergeet dat dit eintlik ​​uit baie peule bestaan. Om to verbind met iemand in diaspora * is eintlik baie eenvoudig:

    Alhoewel diaspora * saamgestel uit baie peule oor die hele wêreld is, sal jy dit ervaar as 'n geïntegreerde netwerk. Jy hoef nie op dieselfde peul as jou kontakte te wees nie om vrylik met mekaar te kommunikeerkommunikasie gebeur moeiteloos oor al die peule in die diaspora * heelal. Wanneer jy diaspora * gebruik, kan jy maklik vergeet dat dit eintlik ​​uit baie peule bestaan. Om to verbind met iemand in diaspora * is eintlik baie eenvoudig:  

    Even though diaspora* is made up of many pods all over the world, you will experience it as one integrated network. You dont need to be on the same pod as your contacts in order to communicate freely with each other - communication happens seamlessly across all the pods in the diaspora* universe. When youre using diaspora*, you can easily forget that its actually made up of many pods. Connecting with someone in diaspora* is actually really simple: 
  • 1. Vind hulle

    1. Vind hulle

    1. Find them
  • Al wat jy hoef te doen om met iemand te verbind is om hulle te vind en by 'n aspek byvoeg. (Sien onder vir meer inligting oor aspekte.) Vind hulle met behulp van die soekkassie in die swart tralie of muis oor hulle naam in jou stroom en 'n hangkaart sal verskyn. As jy weet wat hul diaspora* ID (jounaam@peulnaam.com) is, kan jy dit gebruik.

    Al wat jy hoef te doen om met iemand te verbind is om hulle te vind en by 'n aspek byvoeg. (Sien onder vir meer inligting oor aspekte.) Vind hulle met behulp van die soekkassie in die swart tralie of muis oor hulle naam in jou stroom en 'n hangkaart sal verskyn. As jy weet wat hul diaspora* ID (jounaam@peulnaam.com) is, kan jy dit gebruik.

    All you need to do to connect to someone is find them and add them to an aspect. (See below for more on aspects.) Find them using the search field in the black bar, or hover over their name in your stream and a hovercard will appear. If you know their diaspora* ID (yourname@podname.com), you can use that.
  • 2. Voeg hulle by

    2. Voeg hulle by

    2. Add them
  • Dan is dit net 'n kwessie van op die "Voeg kontak by"-knoppie te kliek en 'n aspek te kies vir hulle. Julle is nou verbind en jy kan met hulle as jy sou op enige ander netwerk. Of, as hulle deel van verskillende aspekte van jou lewe is, voeg hulle by verskeie aspekte. Jy is nou verbind. Dit is eenvoudig maklik.

    Dan is dit net 'n kwessie van op die "Voeg kontak by"-knoppie te kliek en 'n aspek te kies vir hulle. Julle is nou verbind en jy kan met hulle as jy sou op enige ander netwerk. Of, as hulle deel van verskillende aspekte van jou lewe is, voeg hulle by verskeie aspekte. Jy is nou verbind. Dit is eenvoudig maklik. 

    Then its just a matter of clicking theAdd contactbutton and choose which aspect you want them to be part of. Youre now connected and can share with them as you would on any other network. Or, if theyre part of different aspects of your life, add them to multiple aspects. Youre now connected. Its as easy as that. 
  • Vryheid

    Vryheid

    Freedom