Diaspora/Website
-
Die uitgewer
Die uitgewer
The publisher -
Inhoud-deling in diaspora* word gedoen via die uitgewer, wat aan die bokant van die middelste kolom op meeste van die bladsye in die diaspora* interface geleë is. Jy het waarskynlik reeds dit gekliek , en waarskynlik was jy het jy iets al geplaas! Dis maklik om 'n status boodskap te plaas. 'n Bietjie later in hierdie tutoriaal sal ons sommige van die meer komplekse dinge wat jy kan doen met die uitgewer verduidelik, maar laat ons begin met 'n inleiding.

Sharing content in diaspora* is done via the publisher, which is located at the top of the middle column on most pages in the diaspora* interface. You have probably already clicked it, and if you did you probably weren’t able to resist posting something! Posting a status message is as simple as can be. A bit later in this tutorial we’ll look at some of the more complex things you can do with the publisher, but let’s start with an introduction. -
Die uitgewer lyk miskien soos 'n dowwe, smal boks, maar moenie toelaat dat sy verskyning julle mislei nie: onder sy minimalistiese verskyning lê 'n skatkis van funksies, wat jy kan aktiveer deur te kliek op die binnekant van die boks.

The publisher may look like a dull, narrow box but don’t let its appearance deceive you: beneath its minimalist appearance lies a treasure trove of features, which you can trigger by clicking inside the box. -
Sodra die uitgewer boks "aan die lewe gekom" het, sal jy 'n verskeidenheid van knoppies en ikone sien. Voordat ons hulle inspekteer , laat ons hulle ignoreer en 'n eenvoudige status boodskap plaas wat slegs beskikbaar vir jou volgelinge en wedersydse kontakte is.

Once the publisher box has “come alive,” you’ll see a range of buttons and icons. This publisher interface is the same whether you are writing a new post, a comment on a post or a private conversation. Before we look at the publisher interface in detail, let’s ignore all those buttons and post a simple status message available only to your followers and mutual contacts. -
Om dit te doen, al wat jy hoef te doen is om jou boodskap te tik – wat ook al jy aan hulle wil sê, miskien "Dit is my eerste plasing in Diaspora" – en kliek dan die <span class="click">Deel</span> knoppie. Jy het 'n boodskap met jou kontakte gedeel!
Om dit te doen, al wat jy hoef te doen is om jou boodskap te tik – wat ook al jy aan hulle wil sê, miskien "Dit is my eerste plasing in Diaspora" – en kliek dan die
<span class="click">
Deel</span>
knoppie. Jy het 'n boodskap met jou kontakte gedeel!To do this, all you need to do is to type your message – whatever you want to say to them, perhaps “This is my first post in Diaspora!” – and press the<span class="click">
Share</span>
button. And you’ve shared a message with your contacts! -
So wat is die knoppies alles oor?
So wat is die knoppies alles oor?
OK, so what are those buttons all about? -
Aspek keurder knoppie
Aspek keurder knoppie
Aspect selector button -
Hierdie knoppie is hoe jy kies wie sal in staat sal wees om jou plasings kan lees. Dit gestel op "alle aspekte" by verstek: dit wil sê, almal wat jy by een van jou aspekte gevoeg het, sal in staat sal wees om die boodskap te lees, maar niemand anders nie. In die eenvoudige boodskap wat jy net gestuur het, was daar geen behoefte om enige verstellings te verander voordat jy jou boodskap geplaas het nie, want jy wou dit sigbaar hê slegs vir jou volgelinge en die standaard is "Alle aspekte".

This button is how you select who will be able to read your post. It is set to “All aspects” by default: that is, everyone you have added to one of your aspects will be able to read the message, but no one else will be. In the simple message you just sent, because you wanted it visible just to your followers and the default is “All aspects,” there was no need to change any settings before sharing your message. -
Met hierdie knoppie selekteur jy enige individuele aspek met wat jy wil deel, of enige kombinasie van jou aspekte, deur die kies of ontkies van aspekte in die lys deur op hulle te kliek. In hierdie manier het jy volle beheer oor wie jou boodskappe kan lees, soos ons verduidelik het in %{part_link}. Indien, aan die ander kant, jy iets aan die hele wêreld wil kondig, kies "Openbare", en daar sal geen beperkings op wie jou boodskap kan lees wees nie.

With this button you can select any individual aspect to share with, or any combination of your aspects, by clicking on aspects in the list to select or unselect them. In this way you have complete control over who gets to read your messages, as we discussed in %{part_link}. If, on the other hand, you want to announce something to the whole world, select “Public,” and there will be no restrictions on who can read your message. -
Foto deling
Foto deling
Photo sharing -
Aan die regterkant einde van die teks veld is 'n kamera ikoon waarmee jy fotos by jou boodskap kan voeg. Jy kan óf op dit kliek en 'n paar fotos van jou rekenaar kies, of die beelde sleep direk uit 'n gids tot die knoppie.

At the right-hand end of the text field is a camera icon that lets you upload photos to your message. You can either click on it and select some pictures from your computer, or drag the images straight from a folder to the button. -
Sporer
Sporer
Locator -
Langs aan die kamera is 'n "pen" ikoon wat die sporer funksie aktiweer. Dit stel jou in staat om jou ligging by plasings te voeg. Kliek op dit en dit sal jou vra of jy gelukkig is vir dit jou plek te bepaal met behulp van OpenStreetMaps, en as jy dit toelaat sal dit jou ligging by jou plasing as 'n voetnota voeg.

Next to the camera is a “pin” icon which activates the locator feature. This enables you to add your location to posts. Click it and it will ask you whether you’re happy for it to determine your location using OpenStreetMap, and if you allow this it will add your location to your post as a footnote. -
Jy kan hierdie ligging wysig deur op die teks te kliek wanneer dit onder die uitgewer venster verskyn.
Jy kan hierdie ligging wysig deur op die teks te kliek wanneer dit onder die uitgewer venster verskyn.
You can edit this location by clicking on the text once it appears under the publisher window. -
Die ligging verskaf kan baie presies wees, so jy mag dit dalk wil wysig sodat dit net die dorp of streek waar jy bly vertoon. Dit hang van jou af!
Die ligging verskaf kan baie presies wees, so jy mag dit dalk wil wysig sodat dit net die dorp of streek waar jy bly vertoon. Dit hang van jou af!
The location provided may be very exact, so you might want to edit out the specific address information and just give the town or region you’re in. It’s up to you! -
Verbonde dienste
Verbonde dienste
Connected services -
Afhangende van die verbindings wat jy met sal jou rekeninge op ander sosiale netwerke (Facebook, Twitter en Tumblr) gemaak het, kan daar ikone vir hierdie dienste onder die uitgewer wees. Te beklemtoon hierdie poste sal jou boodskap aan diegene dienste stuur. Ons sal dit verduidelik in die volgende afdeling hieronder.

Based on the connections you have made with your accounts on other social networks (Twitter, Tumblr, and WordPress), there may be icons for these services under the publisher. Highlighting these posts your message to those services. We’ll cover this in the next section, below. -
Die ikoone langs jou verbonde dienste lyk soos 'n moersleutel. Kliek op dit om jou verbindings op te stel met ander sosiale netwerke en dienste.
Die ikoone langs jou verbonde dienste lyk soos 'n moersleutel. Kliek op dit om jou verbindings op te stel met ander sosiale netwerke en dienste.
The icon next to your connected services looks like a spanner. Clicking this will let you configure your connections with other social networks and services. -
Ons sal verduidelik hoe met ander dienste te verband in %{part_link}.
Ons sal verduidelik hoe met ander dienste te verband in %{part_link}.
We’ll look at how to connect to other services in %{part_link}. -
Plasing voorskou
Plasing voorskou
Post preview