Diaspora/Website

%{site_link} val onder 'n %{license_link}
%{site_link} val onder 'n %{license_link}
%{site_link} is licensed under a %{license_link} -
Creative Commons Attribution 3.0 Unported Lisensie
Creative Commons Attribution 3.0 Unported Lisensie
Creative Commons Attribution 3.0 Unported License -
Welkom by diaspora*
Welkom by diaspora*
Welcome to diaspora* -
Die aanlyn-sosiale wêreld waar jy in beheer is
Die aanlyn-sosiale wêreld waar jy in beheer is
The online social world where you are in control -
Registreer »
Registreer »
Sign up » -
diaspora* is gebaseer op drie basiese doelstellings:
diaspora* is gebaseer op drie basiese doelstellings:
diaspora* is based on three key philosophies: -
Desentralisasie
Desentralisasie
Decentralization -
In plaas van almal se data vervat te wees op groot sentrale servers besit van 'n groot organisasie, kan plaaslike servers ("peule") opgestel word op enige plek in die wêreld. Jy kies met watter peul te registreer – miskien jou plaaslike peul – en verbind moeiteloos met die diaspora* gemeenskap wêreldwyd.

Instead of everyone’s data being held on huge central servers owned by a large organization, diaspora* exists on independently run servers (“pods”) all over the world. You choose which pod to register with, and you can then connect seamlessly with the diaspora* community worldwide. -
Vryheid
Vryheid
Freedom -
Jy kan wees wie jy wil wees in diaspora*. In teenstelling met sommige netwerke, hoef jy nie jou ware identiteit te gebruik nie. Jy kan met wie jy wil deel op watter wyse ookal jy wil. Die enigste beperking is jou verbeelding. diaspora* is ook gratis sagteware, wat jou die vryheid om gee dit te gebruik soos jy wil.

You can be whoever you want to be in diaspora*. Unlike some networks, you don’t have to use your real identity. You can interact with people in whatever way you choose. The only limit is your imagination. diaspora* is also Free Software, giving you liberty over how you use it. -
Privaatheid
Privaatheid
Privacy -
In diaspora* is jy die eienaar van jou eie data. Jy gee nie enige regte aan 'n korporasie of ander belang wat dit kan gebruik nie. Met diaspora*, jou vriende, jou gewoontes, en jou inhoud is jou besigheid ... nie ons s'n nie! Daarbenewens, kies jy wie sien wat jy deel, met behulp van Aspekte.

In diaspora* you own your data. You don’t sign over rights to a corporation or other interest who could use it. In addition, you choose who sees what you share, using Aspects. With diaspora*, your friends, your habits, and your content is your business ... not ours! -
Wil jy begin?
Wil jy begin?
Want to get started? -
Dit is so maklik soos 1, 2, 3 ...
Dit is so maklik soos 1, 2, 3 ...
It’s as easy as 1, 2, 3 ... -
1. Kies a peul
1. Kies a peul
1. Choose a pod -
Vind 'n peul wat jou pas. Jy kan verkies om 'n kleiner peul te gebruik, of een wat gebaseer is naby waar jy woon, of een wat gebaseer is in 'n land wat jy weet het goeie data sekuriteitsbeleide. Die keuse is joune! Kies uit ons gemeenskaplike peule, miskien een wat gebaseer is naby jou.

Find a pod that suits you. You might prefer a smaller pod, one which allows cross-posting to external services (such as Twitter), one based near you, or one based in a country that you know has good data security policies... The choice is yours! You can even %{host_yourself_link} if you have some sysadmin skills. -
2. Registreer
2. Registreer
2. Sign up -
Sodra jy besluit het watter peul jou pas, gebaseer op %{poduptime} en miskien aanbevelings van mense wat jy vertrou, registreer daar en skep 'n profiel met so veel of so min persoonlike inligting soos jy wil. Jy is in beheer oor hoeveel jy deel.

Once you’ve decided which pod is right for you, based on the ratings and information at %{poduptime} and maybe recommendations from people you trust, sign up there and create a profile with as much or as little personal information as you like. You are in control about how much you share. -
3. Sluit aan by die gesprek!
3. Sluit aan by die gesprek!
3. Join the conversation! -
Begin sommige #etikette wat aan jou bellangstellings verwant is te volg: dit kan #musiek,  #fotografie, #privaatheid of #linux wees – watookal jy belangstel in. Deel 'n openbare boodskap met die #newhere etiket om jouself voor te stel, en daar gaan jy. Jy is nou deel van die lewendige diaspora * gemeenskap.
Begin sommige #etikette wat aan jou bellangstellings verwant is te volg: dit kan

#musiek

#fotografie

#privaatheid
of
#linux
wees – watookal jy belangstel in. Deel 'n openbare boodskap met die
#newhere
etiket om jouself voor te stel, en daar gaan jy. Jy is nou deel van die lewendige diaspora * gemeenskap.Start following some #tags related to your interests: it could be
#music

#photography

#privacy
or
#linux
- whatever you’re into. Share a public message with the
#newhere
tag to introduce yourself, and away you go. You’re now part of the vibrant diaspora* community.