Diaspora/Website
-
Nou dat jy 'n paar kontakte het is dit tyd om met hulle inhoud te begin te deel.

Now that you have some contacts, it’s time to start sharing content with them. -
Die uitgewer
Die uitgewer
The publisher -
Inhoud-deling in diaspora* word gedoen via die uitgewer, wat aan die bokant van die middelste kolom op meeste van die bladsye in die diaspora* interface geleë is. Jy het waarskynlik reeds dit gekliek , en waarskynlik was jy het jy iets al geplaas! Dis maklik om 'n status boodskap te plaas. 'n Bietjie later in hierdie tutoriaal sal ons sommige van die meer komplekse dinge wat jy kan doen met die uitgewer verduidelik, maar laat ons begin met 'n inleiding.

Sharing content in diaspora* is done via the publisher, which is located at the top of the middle column on most pages in the diaspora* interface. You have probably already clicked it, and if you did you probably weren’t able to resist posting something! Posting a status message is as simple as can be. A bit later in this tutorial we’ll look at some of the more complex things you can do with the publisher, but let’s start with an introduction. -
Die uitgewer lyk miskien soos 'n dowwe, smal boks, maar moenie toelaat dat sy verskyning julle mislei nie: onder sy minimalistiese verskyning lê 'n skatkis van funksies, wat jy kan aktiveer deur te kliek op die binnekant van die boks.

The publisher may look like a dull, narrow box but don’t let its appearance deceive you: beneath its minimalist appearance lies a treasure trove of features, which you can trigger by clicking inside the box. -
So wat is die knoppies alles oor?
So wat is die knoppies alles oor?
OK, so what are those buttons all about? -
Aspek keurder knoppie
Aspek keurder knoppie
Aspect selector button -
Foto deling
Foto deling
Photo sharing -
Aan die regterkant einde van die teks veld is 'n kamera ikoon waarmee jy fotos by jou boodskap kan voeg. Jy kan óf op dit kliek en 'n paar fotos van jou rekenaar kies, of die beelde sleep direk uit 'n gids tot die knoppie.

At the right-hand end of the text field is a camera icon that lets you upload photos to your message. You can either click on it and select some pictures from your computer, or drag the images straight from a folder to the button. -
Sporer
Sporer
Locator -
Jy kan hierdie ligging wysig deur op die teks te kliek wanneer dit onder die uitgewer venster verskyn.

You can edit this location by clicking on the text once it appears under the publisher window. -
Die ligging verskaf kan baie presies wees, so jy mag dit dalk wil wysig sodat dit net die dorp of streek waar jy bly vertoon. Dit hang van jou af!

The location provided may be very exact, so you might want to edit out the specific address information and just give the town or region you’re in. It’s up to you! -
Verbonde dienste
Verbonde dienste
Connected services -
Die ikoone langs jou verbonde dienste lyk soos 'n moersleutel. Kliek op dit om jou verbindings op te stel met ander sosiale netwerke en dienste.

The icon next to your connected services looks like a spanner. Clicking this will let you configure your connections with other social networks and services. -
Plasing voorskou
Plasing voorskou
Post preview -
Plasing funksies
Plasing funksies
Posting features -
#etikette
#etikette
#tags -
Plaas 'n # (allegaartjie) simbool voor 'n woord, en dit word 'n #etiket. Wat is die gebruik van hierdie? Wel, #etikette is 'n goeie manier om die inhoud wat jou interesseer te vind, en om kennis te gee aan mense wat waarskynlik daarin geïnteresseerd is. Jy kan vir etikette soek deur hulle in die soekkassie te tik. Jy kan ook etikette volg, sodat enige plasings wat in daardie etikette geskep word in jou stroom sal vertoon – werklikheid, as jy die "Beskryf jouself in 5 woorde" deel van jou profiel bladsy ingevul het, volg jy reeds dié etikette!

Place a # (hash) symbol in front of a word and it becomes a #tag. What’s the use of this? Well, #tags are a great way of finding content that interests you, and of bringing content to the attention of people who are likely to be interested in it. You can search for tags by typing them in the search field in the header. You can also follow tags, so that any posts containing those tags appear in your stream – in fact, if you filled out the “Describe yourself in 5 words” part of your profile page, you’re already following those tags! -
Kom ons sê jy hou daarvan om te kook en jy skep 'n boodskap met "#kook" in dit. Enigiemand wat die #kook etiket volg sal nou jou plasing in hulle strome sien. Natuurlik vir enige volgeling van #kook jou plasing te sien, sou jy dit as 'n openbare plasing moet geskep het; as jy dit net in een of meer aspekte geskep het, sal slegs mense in diegene aspekte dit kan lees. Jy kan ook vir "#kook" in die soekkassie soek om aangebied te wees met 'n lys van al die plasings met "#kook." Dit sluit jou eie plasings, plasings deur vriende en openbare plasings by ander diasporans in. Jy kan sien hoe dit 'n fantastiese instrument vir die vind en deel van inhoude is.

Say you like cooking and you post a message with “#cooking” in it. Anyone who follows the #cooking tag will now see your post appear in their streams. Of course for any follower of #cooking to see your post, you’ll have had to make it a public post; if you made it only to one or more aspects, only people in those aspects will be able to read it. You can also search for “#cooking” in the search bar, and you’ll be presented with a list of all posts tagged with “#cooking.” That includes your own posts, posts by friends and public posts by other diasporans. You can see how this can be a fantastic tool for finding and sharing content with people who share your interests. -
@oproepe
@oproepe
@mentions -
Het jy geweet jy kan iemand se aandag gryp deur hulle te "roep"? Tik 'n @ simbool, gevolg deur die naam van een van jou kontakte. As jy hul naam begin tik (hul skerm naam, nie hul gebruikersnaam nie) sal dit outomaties voltooi geword deur diaspora*. Tik Enter of kliek op die naam in die outo-voleinder en jy sal sien dat dit verander het tot hul volle naam, en die @-simbool het verdwyn. Moenie bekommerd wees nie, dit sal 'n @oproep word sodra jy die boodskap plaas. Die persoon wat jy roep sal 'n kennisgewing van die oproep op hul kennisgewing bladsy ontvang, en per e-pos indien hulle gevra het e-pos van oproepe te ontvang.

Did you know you can grab someone’s attention by “mentioning” them? Simply type a @ symbol followed by the name of one of your contacts. As you start typing their name (their screen name, not their user name) it will automatically be completed by diaspora*. Hit enter or click the name in the auto-completer and you’ll notice that it has changed to their full name, and the @ symbol has disappeared. Don’t worry, though; this will become an @mention once you have posted the message. The person you are mentioning will receive a notification of the mention on their notification page, and by email if they have asked to receive email notification of mentions.