Diaspora/Website

Kom ons sê jy hou daarvan om te kook en jy skep 'n boodskap met "#kook" in dit. Enigiemand wat die #kook etiket volg sal nou jou plasing in hulle strome sien. Natuurlik vir enige volgeling van #kook jou plasing te sien, sou jy dit as 'n openbare plasing moet geskep het; as jy dit net in een of meer aspekte geskep het, sal slegs mense in diegene aspekte dit kan lees. Jy kan ook vir "#kook" in die soekkassie soek om aangebied te wees met 'n lys van al die plasings met "#kook." Dit sluit jou eie plasings, plasings deur vriende en openbare plasings by ander diasporans in. Jy kan sien hoe dit 'n fantastiese instrument vir die vind en deel van inhoude is.

Say you like cooking and you post a message with “#cooking” in it. Anyone who follows the #cooking tag will now see your post appear in their streams. Of course for any follower of #cooking to see your post, you’ll have had to make it a public post; if you made it only to one or more aspects, only people in those aspects will be able to read it. You can also search for “#cooking” in the search bar, and you’ll be presented with a list of all posts tagged with “#cooking.” That includes your own posts, posts by friends and public posts by other diasporans. You can see how this can be a fantastic tool for finding and sharing content with people who share your interests. -
As jou plasing potensieel misdryf kan veroorsaak of iemand in die moeilikheid kry by die werk vir besigtiging, voeg asseblief die #NSFW ("not safe for work": "nie veilig vir die werk nie") etiket by sodat dit weggesteek is op mense se skerms, tensy hulle dit kies om te sien. Ons sal dit verduidelik in %{part_link}.
As jou plasing potensieel misdryf kan veroorsaak of iemand in die moeilikheid kry by die werk vir besigtiging, voeg asseblief die

#NSFW
("not safe for work": "nie veilig vir die werk nie") etiket by sodat dit weggesteek is op mense se skerms, tensy hulle dit kies om te sien. Ons sal dit verduidelik in %{part_link}.If your post might potentially cause offence or get someone into trouble for viewing it at work, please add the
#nsfw
(“not safe for work”) tag so that it will be hidden on people’s screens unless they choose to view it. We’ll cover this in %{part_link}. -
@oproepe
@oproepe
@mentions -
Het jy geweet jy kan iemand se aandag gryp deur hulle te "roep"? Tik 'n @ simbool, gevolg deur die naam van een van jou kontakte. As jy hul naam begin tik (hul skerm naam, nie hul gebruikersnaam nie) sal dit outomaties voltooi geword deur diaspora*. Tik Enter of kliek op die naam in die outo-voleinder en jy sal sien dat dit verander het tot hul volle naam, en die @-simbool het verdwyn. Moenie bekommerd wees nie, dit sal 'n @oproep word sodra jy die boodskap plaas. Die persoon wat jy roep sal 'n kennisgewing van die oproep op hul kennisgewing bladsy ontvang, en per e-pos indien hulle gevra het e-pos van oproepe te ontvang.

Did you know you can grab someone’s attention by “mentioning” them? Simply type a @ symbol followed by the name of one of your contacts. As you start typing their name (their screen name, not their user name) it will automatically be completed by diaspora*. Hit enter or click the name in the auto-completer and you’ll notice that it has changed to their full name, and the @ symbol has disappeared. Don’t worry, though; this will become an @mention once you have posted the message. The person you are mentioning will receive a notification of the mention on their notification page, and by email if they have asked to receive email notification of mentions. -
Net so kan ander mense jou @roep, en jy sal 'n kennisgewing ontvang in die hooftralie (en per e-pos as jy daardie opsie gestel het).
Net so kan ander mense jou @roep, en jy sal 'n kennisgewing ontvang in die hooftralie (en per e-pos as jy daardie opsie gestel het).
You can @mention people in both posts and comments. Likewise other people can @mention you, and you’ll receive a notification in the header bar (and by email if you have set that option). -
Let daarop dat jy kan net mense wat in jou aspekte is @roep; en net in plasings, nie in kommentare nie.
Let daarop dat jy kan net mense wat in jou aspekte is @roep; en net in plasings, nie in kommentare nie.
Note that you can only @mention people you are sharing with. -
Teksformatering
Teksformatering
Text formatting -
hierdie tutoriaal
hierdie tutoriaal
this tutorial -
Skakels
Skakels
Links -
Wil jy 'n skakel in jou plasing sluit? Plak dit net in jou boodskap en dit sal outomaties verwerk word na 'n geïntegreerde skakel. Jy kan ook 'n skakel in jou teks plaas deur die gebruik van Markdown. Jy kan die Voorskou knoppie gebruik om seker te maak dat jou skakels behoorlik werk voordat jy jou boodskap plaas.
Wil jy 'n skakel in jou plasing sluit? Plak dit net in jou boodskap en dit sal outomaties verwerk word na 'n geïntegreerde skakel. Jy kan ook 'n skakel in jou teks plaas deur die gebruik van Markdown. Jy kan die

Voorskou
knoppie gebruik om seker te maak dat jou skakels behoorlik werk voordat jy jou boodskap plaas.Want to include a link in your post? Just paste it into your message and it will automatically be converted to an inline link. You can also contain your link within your text by using Markdown. You can use the
Preview
button to check that your links are working properly before you post your message. -
Insluiting
Insluiting
Embedding -
Jy kan ook skakels plak na media-webwerwe soos YouTube, Vimeo, Soundcloud, en andere, en die video/audio lêer wat jy skakel sal in jou plasing "insluit" word. Probeer dit!
Jy kan ook skakels plak na media-webwerwe soos YouTube, Vimeo, Soundcloud, en andere, en die video/audio lêer wat jy skakel sal in jou plasing "insluit" word. Probeer dit!
You can also paste links to media sites such as YouTube, Vimeo, Soundcloud and others, and the video/audio file you’re linking to will become “embedded” in your post. Try it! -
Omdat die video/audio eers sal ingesluit word nadat jy die plasing geskep het, moet jy die stroom verfris/herlaai om dit te sien. Soms sal dit 'n rukkie neem vir die webwerf wat die lêer gasheer om te reageer aan die ingesluite data, so jy sal miskien 'n rukkie moet wag en die stroom weer moet verfris.
Omdat die video/audio eers sal ingesluit word

nadat
jy die plasing geskep het, moet jy die stroom verfris/herlaai om dit te sien. Soms sal dit 'n rukkie neem vir die webwerf wat die lêer gasheer om te reageer aan die ingesluite data, so jy sal miskien 'n rukkie moet wag en die stroom weer moet verfris.Note that the video/audio will only become embedded
after
you have posted your message, so you’ll have to refresh/reload the stream in order to see it. Occasionally it takes a while for the site which hosts the file you want to embed to respond with the embed information, so you might have to wait a short while and refresh the stream again. -
Plasing tot ander dienste
Plasing tot ander dienste
Posting to other services -
As jy jou diaspora* saad aan jou rekeninge op ander dienste verbind het, deur te kliek op een of meer van die ikone vir die dienste onder die uitgewer sal jou boodskap op diegene netwerke ook verskyn.

If you have conntected your diaspora* seed to your accounts on other services, clicking on one or more of the icons for those services below the publisher means your message will appear on those networks as well. -
Wanneer jy begin 'n boodskap te skryf met een of meer van die ikone uitgelig, sal 'n simbool teller wys hoeveel meer karakters beskikbaar is vir jou: 140 vir Twitter, 1000 vir Tumblr, 63 206 vir Facebook. In diaspora*, kan jy 'n yslike 65 535 simbole plaas! Die teller sal altyd die aantal oorblywende karakters vertoon vir die geselekteerde diens wat die minste simbole toelaat, so, as jy die Twitter en Facebook logo uitlig, sal dit af tel van 140 karakters.

When you start writing a message with one of more of these icons highlighted, a character counter will show how many more characters are available to you: 280 for Twitter, 1000 for Tumblr. In diaspora*, you can post a whopping 65,535 characters! The counter will always display the number of characters remaining for the service selected which allows the fewest characters; so, if you highlight both the Twitter and Tumblr logos, it will count down from 280 characters. -
As jou boodskap langer is as die syfer wat toegelaat word deur die diens waar jy plaas, sal jou boodskap afgekap verskyn op daardie diens, met 'n skakel na jou plasing in diaspora*.
As jou boodskap langer is as die syfer wat toegelaat word deur die diens waar jy plaas, sal jou boodskap afgekap verskyn op daardie diens, met 'n skakel na jou plasing in diaspora*.
If your message is longer than the figure allowed by the service you’re posting to, your message will appear truncated on that service, with a link to your post in diaspora*. -
Daar is baie dinge wat jy kan doen in jou plasings in diaspora*.
Daar is baie dinge wat jy kan doen in jou plasings in diaspora*.
How about that? There’s plenty of things you can do in your posts in diaspora*. -
Om dit te probeer, laat ons 'n openbare aankondiging maak dat jy net aangekom het in diaspora*? Dit is 'n goeie manier om verwelkom te wees deur mense in ons gemeenskap, en om verbindings begin te maak.

To try it out, why not make a public announcement that you’ve just arrived in diaspora*? This is a good way to get welcomed by people in our community, and to start to make connections. -
Om 'n openbare plasing te maak, stel net die aspek keuse knoppie Openbare, en tik jou plasing. As jy dit nie vroeër gedoen het nie, stel jouself aan die diaspora* gemeenskap deur die insluiting van die #newhere etiket. Op hierdie manier, sal die mense wat daardie etiket volg jou plasing sien en in staat wees om jou te verwelkom. Sluit sommige van jou belangstellings as #etikette ook, en jy sal vind dat mense met soortgelyke belange soos jou sal jou vind. Jou boodskap kan byvoorbeeld iets so wees:
Om 'n openbare plasing te maak, stel net die aspek keuse knoppie

Openbare
, en tik jou plasing. As jy dit nie vroeër gedoen het nie, stel jouself aan die diaspora* gemeenskap deur die insluiting van die
#newhere
etiket. Op hierdie manier, sal die mense wat daardie etiket volg jou plasing sien en in staat wees om jou te verwelkom. Sluit sommige van jou belangstellings as #etikette ook, en jy sal vind dat mense met soortgelyke belange soos jou sal jou vind. Jou boodskap kan byvoorbeeld iets so wees:To make a public post, just set the aspect selector button to
Public
, and type your post. If you didn’t do it earlier, why not introduce yourself to the diaspora* community by including the
#newhere
tag? This way, people who follow that tag will see your post and be able to welcome you. Include some of your interests as #tags as well, and you’ll find that people with similar interests to you will find you. Your message might be something like: