Diaspora/Website

Teksformatering
Teksformatering
Text formatting -
hierdie tutoriaal
hierdie tutoriaal
this tutorial -
Skakels
Skakels
Links -
Wil jy 'n skakel in jou plasing sluit? Plak dit net in jou boodskap en dit sal outomaties verwerk word na 'n geïntegreerde skakel. Jy kan ook 'n skakel in jou teks plaas deur die gebruik van Markdown. Jy kan die Voorskou knoppie gebruik om seker te maak dat jou skakels behoorlik werk voordat jy jou boodskap plaas.
Wil jy 'n skakel in jou plasing sluit? Plak dit net in jou boodskap en dit sal outomaties verwerk word na 'n geïntegreerde skakel. Jy kan ook 'n skakel in jou teks plaas deur die gebruik van Markdown. Jy kan die

Voorskou
knoppie gebruik om seker te maak dat jou skakels behoorlik werk voordat jy jou boodskap plaas.Want to include a link in your post? Just paste it into your message and it will automatically be converted to an inline link. You can also contain your link within your text by using Markdown. You can use the
Preview
button to check that your links are working properly before you post your message. -
Insluiting
Insluiting
Embedding -
Jy kan ook skakels plak na media-webwerwe soos YouTube, Vimeo, Soundcloud, en andere, en die video/audio lêer wat jy skakel sal in jou plasing "insluit" word. Probeer dit!
Jy kan ook skakels plak na media-webwerwe soos YouTube, Vimeo, Soundcloud, en andere, en die video/audio lêer wat jy skakel sal in jou plasing "insluit" word. Probeer dit!
You can also paste links to media sites such as YouTube, Vimeo, Soundcloud and others, and the video/audio file you’re linking to will become “embedded” in your post. Try it! -
Omdat die video/audio eers sal ingesluit word nadat jy die plasing geskep het, moet jy die stroom verfris/herlaai om dit te sien. Soms sal dit 'n rukkie neem vir die webwerf wat die lêer gasheer om te reageer aan die ingesluite data, so jy sal miskien 'n rukkie moet wag en die stroom weer moet verfris.
Omdat die video/audio eers sal ingesluit word

nadat
jy die plasing geskep het, moet jy die stroom verfris/herlaai om dit te sien. Soms sal dit 'n rukkie neem vir die webwerf wat die lêer gasheer om te reageer aan die ingesluite data, so jy sal miskien 'n rukkie moet wag en die stroom weer moet verfris.Note that the video/audio will only become embedded
after
you have posted your message, so you’ll have to refresh/reload the stream in order to see it. Occasionally it takes a while for the site which hosts the file you want to embed to respond with the embed information, so you might have to wait a short while and refresh the stream again. -
Plasing tot ander dienste
Plasing tot ander dienste
Posting to other services -
As jy jou diaspora* saad aan jou rekeninge op ander dienste verbind het, deur te kliek op een of meer van die ikone vir die dienste onder die uitgewer sal jou boodskap op diegene netwerke ook verskyn.

If you have conntected your diaspora* seed to your accounts on other services, clicking on one or more of the icons for those services below the publisher means your message will appear on those networks as well. -
As jou boodskap langer is as die syfer wat toegelaat word deur die diens waar jy plaas, sal jou boodskap afgekap verskyn op daardie diens, met 'n skakel na jou plasing in diaspora*.
As jou boodskap langer is as die syfer wat toegelaat word deur die diens waar jy plaas, sal jou boodskap afgekap verskyn op daardie diens, met 'n skakel na jou plasing in diaspora*.
If your message is longer than the figure allowed by the service you’re posting to, your message will appear truncated on that service, with a link to your post in diaspora*. -
Daar is baie dinge wat jy kan doen in jou plasings in diaspora*.
Daar is baie dinge wat jy kan doen in jou plasings in diaspora*.
How about that? There’s plenty of things you can do in your posts in diaspora*. -
Om dit te probeer, laat ons 'n openbare aankondiging maak dat jy net aangekom het in diaspora*? Dit is 'n goeie manier om verwelkom te wees deur mense in ons gemeenskap, en om verbindings begin te maak.

To try it out, why not make a public announcement that you’ve just arrived in diaspora*? This is a good way to get welcomed by people in our community, and to start to make connections. -
Om 'n openbare plasing te maak, stel net die aspek keuse knoppie Openbare, en tik jou plasing. As jy dit nie vroeër gedoen het nie, stel jouself aan die diaspora* gemeenskap deur die insluiting van die #newhere etiket. Op hierdie manier, sal die mense wat daardie etiket volg jou plasing sien en in staat wees om jou te verwelkom. Sluit sommige van jou belangstellings as #etikette ook, en jy sal vind dat mense met soortgelyke belange soos jou sal jou vind. Jou boodskap kan byvoorbeeld iets so wees:
Om 'n openbare plasing te maak, stel net die aspek keuse knoppie

Openbare
, en tik jou plasing. As jy dit nie vroeër gedoen het nie, stel jouself aan die diaspora* gemeenskap deur die insluiting van die
#newhere
etiket. Op hierdie manier, sal die mense wat daardie etiket volg jou plasing sien en in staat wees om jou te verwelkom. Sluit sommige van jou belangstellings as #etikette ook, en jy sal vind dat mense met soortgelyke belange soos jou sal jou vind. Jou boodskap kan byvoorbeeld iets so wees:To make a public post, just set the aspect selector button to
Public
, and type your post. If you didn’t do it earlier, why not introduce yourself to the diaspora* community by including the
#newhere
tag? This way, people who follow that tag will see your post and be able to welcome you. Include some of your interests as #tags as well, and you’ll find that people with similar interests to you will find you. Your message might be something like: -
Hallo almal, ek is #newhere in diaspora*. Ek hou van #hardloop, #literatuur en #hase.
Hallo almal, ek is #newhere in diaspora*. Ek hou van #hardloop, #literatuur en #hase.
Hi everyone, I’m #newhere in diaspora*. I like #running, #literature and #rabbits. -
Miskien wil jy nie 'n openbare plasing maak nie. Indien nieis dit in orde: die belangrikste ding is dat jy weet hoe om dit te doen nie.
Miskien wil jy nie 'n openbare plasing maak nie. Indien nieis dit in orde: die belangrikste ding is dat jy weet hoe om dit te doen nie.
Of course, you might not want to make a public post. If not, that’s fine: the important thing is that you know how to do it. -
Gebruik plasings in die stroom
Gebruik plasings in die stroom
Interacting with posts in the stream -
Die inhoud stroom is 'n egter-tyd vertoon van status boodskappe. Wanneer iemand wat jy volg 'n status boodskap plaas, word dit by die stroom gevoeg. Natuurlik kan jy kommentaar lewer op jou eie poste en dié wat deur ander mense geskep is. Jy kan ook ander mense se boodskappe "hou" en "herdeel", en as iemand iets plaas wat jy regtig wil nie sien nie, kan jy dit wegsteek. Dit gebeur alles in die inhoud stroom, wat gevind kan word net onder die uitgewer.

The content stream is a real-time display of status messages. Whenever someone you follow posts a status message, it gets added to the stream. Naturally you can comment on your own posts and those made by other people. You can also “like” and “reshare” other people’s messages and, if someone posts something you really don’t want to see, you can hide it. All of this happens in the content stream, which can be found just below the publisher. -
Kommentare
Kommentare
Comments -
Houe
Houe
Likes -
Langs die Kommentaar skakel sal jy 'n Hou skakel vind. Dit kan gebruik word om die eienaar van die plasing 'n teken gee dat jy hul pos gelees en waardeer het, sonder om werklik kommentaar te lewer. Wanneer jy op die skakel kliek, sal jy by 'n syfer gevoeg word wat die aantal vertoon. Deur hierdie syfer te kliek sal jou wys wie van die pos hou.
Langs die

Kommentaar
skakel sal jy 'n
Hou
skakel vind. Dit kan gebruik word om die eienaar van die plasing 'n teken gee dat jy hul pos gelees en waardeer het, sonder om werklik kommentaar te lewer. Wanneer jy op die skakel kliek, sal jy by 'n syfer gevoeg word wat die aantal vertoon. Deur hierdie syfer te kliek sal jou wys wie van die pos hou.Next to the
Comment
link you will find a
Like
link. This can be used to give the owner of the post a sign that you have read and appreciated their post, without having to actually comment. When you click the link, you will be added to a counter of the number of likes. Clicking this counter will show you those people who have liked the post.