Diaspora/Website

As jy van gedagte verander, kan jy jou "hou" verwyder jou "hou" deur op die Onhou skakel wat nou sigbaar is te kliek. Maar wees bewus daarvan dat die persoon wie se pos jy oorspronklik gehou reeds 'n kennisgewing gestuur is!
As jy van gedagte verander, kan jy jou "hou" verwyder jou "hou" deur op die

Onhou
skakel wat nou sigbaar is te kliek. Maar wees bewus daarvan dat die persoon wie se pos jy oorspronklik gehou reeds 'n kennisgewing gestuur is!If you change your mind, you can remove your “like” by clicking the
Unlike
link which is now visible. But be aware that the person whose post you originally liked has already been sent a notification! -
Herdeel plasings
Herdeel plasings
Reshare posts -
Openbare plasings gemaak deur ander mense kan herdeel wees. Ten einde 'n pos te herdeel, kliek op die Herdeel skakel, wat tussen die Hou en Kommentaar skakels gevind word. Wanneer jy herdeel 'n plasing maak jy dit sigbaar vir jou volgelinge, en dit kan help versprei 'n goeie boodskap aan 'n nuwe gehoor.
Openbare plasings gemaak deur ander mense kan herdeel wees. Ten einde 'n pos te herdeel, kliek op die

Herdeel
skakel, wat tussen die Hou en Kommentaar skakels gevind word. Wanneer jy herdeel 'n plasing maak jy dit sigbaar vir jou volgelinge, en dit kan help versprei 'n goeie boodskap aan 'n nuwe gehoor.Public posts made by other people can be reshared. In order to reshare a post, click the
Reshare
link, which can be found between the Like and Comment links. Resharing a post makes it visible to your followers, and can help spread a good message to a new audience. -
Verwyder plasings en kommentare
Verwyder plasings en kommentare
Deleting posts and comments -
Wanneer jy jou muis beweeg oor een van jou eie poste of een van die kommentare, 'n x</ span> sal verskyn in die regter boonste hoek, waarmee jy 'n plasing of kommentaar kan verwyder. Jy kan ook jou eie kommentare op ander mense se plasings verwyder.
Wanneer jy jou muis beweeg oor een van jou eie poste of een van die kommentare, 'n

x</ span>
sal verskyn in die regter boonste hoek, waarmee jy 'n plasing of kommentaar kan verwyder. Jy kan ook jou eie kommentare op ander mense se plasings verwyder.When you hover your mouse pointer over one of your own posts or one of the comments, an
x
will appear in the top right corner, which allows you to delete the post or comment. You can also delete your own comments on other people’s posts. -
Steek iemand se plasings weg
Steek iemand se plasings weg
Hiding someone’s post -
As jy nie iemand anders se plasing weer wil sien nie, kan jy dit wegsteek van jou stroom deur op die xte kliek, net soos jy jou eie plasings verwyder.
As jy nie iemand anders se plasing weer wil sien nie, kan jy dit wegsteek van jou stroom deur op die

x
te kliek, net soos jy jou eie plasings verwyder.If you don’t want to see someone else’s post again, you can hide it from your stream by clicking the
x
, just as you would to delete your own post. -
Ignoreer 'n gebruiker
Ignoreer 'n gebruiker
Ignore a user -
Indien jy agterkom dat 'n persoon se plasings vir jou irriterend, vervelig of beledigend is, kan jy daardie persoon ignoreer. Dit beteken dat hul plasings nie meer in jou stroom vertoon sal wees nie, maar hulle sal steeds in staat wees om kommentaar te lewer, om jou plasings te hou of herdeel, en hul kommentare sal nog steeds op jou en ander mense se plasings verskyn. Om iemand te ignoreer, muis oor een van hul plasings en kliek op die ikoon langs die klein "x" in die regter boonste hoek – dit lyk soos 'n mannetjie met 'n lyn deur hom. Wanneer jy iemand ignoreer, sal hul plasings nie onmiddellik verdwyn nie; jy moet die skerm verfris.

If you are currently sharing with that person, removing them from your aspects will stop many of their posts from appearing in your stream. A more complete method is to “ignore” that account. This will prevent any of their posts from appearing in your stream, and they will no longer be able to like or comment on your posts. They will, however, still be able to reshare your posts, comment on reshares of your posts, and their comments on posts by other people which appear in your stream will still be visible to you. -
ʼn Lys van die mense wat jy verontagsaam, kan gevind word in jou rekening instellings onder Privaatheid. As jy nie meer iemand wil ignoreer nie, kan jy hulle verwyder van die bladsy. Ons verduidelik hoe om by jou rekening instellings bladsy te kom in
ʼn Lys van die mense wat jy verontagsaam, kan gevind word in jou rekening instellings onder

Privaatheid
. As jy nie meer iemand wil ignoreer nie, kan jy hulle verwyder van die bladsy. Ons verduidelik hoe om by jou rekening instellings bladsy te kom inA list of people you are ignoring can be found in your account settings under
Privacy
. To stop ignoring someone, you can remove them from the list on that page. We cover how to change your account settings page in %{part_link}. -
Jy het nou geleer van die aktiwiteit wat jy sal optree die meeste op diaspora*: hoe om status boodskappe te skep, hoe om kommentaar te lewer, en hoe om ander persone se plasings to herdeel. In die volgende deel van hierdie tutoriaal sal ons gesprekke verduidelik: private boodskappe wat met een of meer kontakte gedeel is.

You’ve now learned about the activity you’ll be spending most of your time in diaspora* doing: sharing your own content, and commenting on and resharing content shared by others. In the next part of this tutorial we will take a look at “conversations:” private messages shared with one or more contacts. -
Deel 6 – Kennisgewings en gesprekke
Deel 6 – Kennisgewings en gesprekke
Part 6 – Notifications and conversations -
Kennisgewings en gesprekke
Kennisgewings en gesprekke
Notifications and conversations -
Die laaste groot funksie jy moet beslis ken is "gesprekke." Voordat ons dit verduidelik, laat ons van kennisgewings praat.
Die laaste groot funksie jy moet beslis ken is "gesprekke." Voordat ons dit verduidelik, laat ons van kennisgewings praat.
The last big feature you should definitely know about is “conversations.” Before we do that, however, let’s look at notifications. -
Kennisgewings
Kennisgewings
Notifications -
Wanneer jy die kennisgewings ikoon (wat soos a satelliet lyk) in die hooftralie kliek, sal 'n keuselys met die vyf mees onlangse kennisgewings verskyn. As jy ongelese kennisgewings het, sal dit as 'n getal in rooi bo die ikoon verskyn.

Clicking the notifications icon (which looks like a bell) in the header bar brings down a scrollable list showing the most recent notifications. If you have unread notifications, this will appear as a number in red over the icon. -
Kennisgewings is geneig om die vorm "Persoon A het kommentaar gelewer op Persoon B se plasing", "'n Persoon het met jou begin te deel," of "Persoon A het jou in 'n plasing genoem" te neem. Van hierdie keuselys, kan jy:

Notifications tend to take the form “Person A commented on Person B’s post,” “Person A started sharing with you,” or “Person A has mentioned you in a post.” From this list, you can: -
Kliek op die persoon se naam om hul profiel bladsy te sien.
Kliek op die persoon se naam om hul profiel bladsy te sien.
Click the person’s name to view their profile page. -
Kliek plasing om daardie plasing te sien.
Kliek

plasing
om daardie plasing te sien.Click
post
to view that post. -
Kliek Merk almal as gelees.
Kliek

Merk almal as gelees
.Click
Mark all as read