Diaspora/Website

Horisontale lyn
Horisontale lyn
Horizontal line -
Om 'n horisontale lyn te skep, gebruik ten minste drie ---, ___ of *** op 'n aparte lyn. Enige aantal bogenoemde drie sal dieselfde ding doen en spasies tussen die karakters maak nie saak nie.
Om 'n horisontale lyn te skep, gebruik ten minste drie ---, ___ of *** op 'n aparte lyn. Enige aantal bogenoemde drie sal dieselfde ding doen en spasies tussen die karakters maak nie saak nie.
To create a horizontal line, use at least three - - -, _ _ _ or * * * on a separate line. Any number above three will do the same thing and spaces between the characters do not matter. -
Daar sal 'n horisontale reël tussen hierdie lyn teks en die volgende een wees.
Daar sal 'n horisontale reël tussen hierdie lyn teks en die volgende een wees.
A line of text above the horizontal rule. -
En nou kan jy die volgende artikel van jou teks begin.
En nou kan jy die volgende artikel van jou teks begin.
The start of the next section of text. -
Skuinsdruk en vet
Skuinsdruk en vet
Italics and bold -
Plaas óf sterretjies of onderstreep weerskante van 'n woord of woorde om hulle skuinsdruk, vet of vet skuinsdrukte maak.
Plaas óf sterretjies of onderstreep weerskante van 'n woord of woorde om hulle skuinsdruk, vet of vet skuinsdrukte maak.
Place either asterisks or underscores either side of a word or words to make them italic, bold or bold italic. -
Skuinsdruk: *woord* of _woord_

Skuinsdruk
: *woord* of _woord_
Italics
: *word* or _word_ -
Vet: **woord** of __woord__

Vet
: **woord** of __woord__
Bold
: **word** or __word__ -
Vet skuinsdruk: ***woord*** of ___woord___

Vet skuinsdruk
: ***woord*** of ___woord___
Bold italics
: ***word*** or ___word___ -
Jy moet natuurlik ooreen met die sterre / onderstrepe in pare aan weerskante van die woorde vir die formatering te werk. As jy "Ek wil dit vertoon soos 'n **vet* woord" tik sal dit nie in vet vertoon word nie.

You must of course match the number of asterisks/underscores either side of words for the formatting to work. Typing “I want to display this as a **bold* word” won’t display the word in bold. -
inlyn skakels
inlyn skakels
Inline links -
Om 'n %{inline_link} te skep, gebruik die volgende kode:
Om 'n %{inline_link} te skep, gebruik die volgende kode:
To create an %{inline_link}, use the following code: -
[vertone teks hier](http://link.adress.hier "alternatiewe teks")
[vertone teks hier](http://link.adress.hier "alternatiewe teks")
[displayed text here](http://link.address.here "alt text") -
Die "alternatiewe text" is opsioneel, en word vertoon as 'n instrument-wenk wanneer die muis oor die skakel beweeg is.
Die "alternatiewe text" is opsioneel, en word vertoon as 'n instrument-wenk wanneer die muis oor die skakel beweeg is.
The “alt text” is optional, and is displayed as a tool-tip when the cursor is moved over the link. -
inlyn skakel
inlyn skakel
inline link -
Beelde
Beelde
Images -
Om eksterne beelde toe te voeg aan jou plasing, kommentaar, of private boodskap, gebruik dieselfde kode soos vir 'n skakel, maar met 'n uitroepteken aan die voorkant:
Om eksterne beelde toe te voeg aan jou plasing, kommentaar, of private boodskap, gebruik dieselfde kode soos vir 'n skakel, maar met 'n uitroepteken aan die voorkant:
To add external images to your post, comment or private message, use the same code as for a link, but with an exclamation point at the front: -
![Alternatiewe tekst](http://webbladsy.com/beeld.jpg "opsionele titel")
![Alternatiewe tekst](http://webbladsy.com/beeld.jpg "opsionele titel")
![Alt text](http://website.com/image.jpg "optional title") -
Vir hierdie te werk, moet jy 'n direkte skakel na 'n geldige beeld-lêer verskaf, nie 'n web bladsy met 'n beeld of beelde op dit nie.
Vir hierdie te werk, moet jy 'n direkte skakel na 'n geldige beeld-lêer verskaf,

nie
'n web bladsy met 'n beeld of beelde op dit nie.For this to work, you must provide a direct link to a valid image file,
not
to a web page with an image or images on it. -
Die alternatiewe teks in die vierkantige hakies word vertoon as die beeld nie gelaai kan word nie, en die opsionele titel word vertoon as 'n instrument-punt wanneer die wyser beweeg is oor die beeld; albei is nuttig, maar nie noodsaaklik nie.

The alternative text in the square brackets is displayed if the image cannot be loaded, and the optional title is displayed as a tool-tip when the cursor is moved over the image; both are useful but not essential.