21 nov. de 06:03 to 19:26
Dimig changed 33 translations in Afrikaans on Website. Hide changes
1.
2. Daar is baie wat jy kan doen om jou teks meer te verskil: gebruik vet, kursief, groot opskrifte, en so aan. diaspora* gebruik 'n eenvoudige opmerk stelsel wat Markdown genoem is. Dit is nie in die bestek van hierdie inleiding nie, so koms ons ondersoek eerder hoe om Markdown te gebruik in %{format_link}.
Daar is baie wat jy kan doen om jou teks meer te verskil: gebruik vet, kursief, groot opskrifte, en so aan. diaspora* gebruik 'n eenvoudige opmerk stelsel wat Markdown genoem is. Dit is nie in die bestek van hierdie inleiding nie, so koms ons ondersoek eerder hoe om Markdown te gebruik in %{format_link}.
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. Wil jy 'n skakel in jou plasing sluit? Plak dit net in jou boodskap en dit sal outomaties verwerk word na 'n geïntegreerde skakel. Jy kan ook 'n skakel in jou teks plaas deur die gebruik van Markdown. Jy kan die Voorskou knoppie gebruik om seker te maak dat jou skakels behoorlik werk voordat jy jou boodskap plaas.
Wil jy 'n skakel in jou plasing sluit? Plak dit net in jou boodskap en dit sal outomaties verwerk word na 'n geïntegreerde skakel. Jy kan ook 'n skakel in jou teks plaas deur die gebruik van Markdown. Jy kan die Voorskou knoppie gebruik om seker te maak dat jou skakels behoorlik werk voordat jy jou boodskap plaas.
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. Jy kan ook skakels plak na media-webwerwe soos YouTube, Vimeo, Soundcloud, en andere, en die video/audio lêer wat jy skakel sal in jou plasing "insluit" word. Probeer dit!
Jy kan ook skakels plak na media-webwerwe soos YouTube, Vimeo, Soundcloud, en andere, en die video/audio lêer wat jy skakel sal in jou plasing "insluit" word. Probeer dit!
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1. Dit is al wat daar is om te weet oor die knoppies en ikone op die uitgewer. Die ware towery gebeur binne die uitgewer self. Sowel as gewone teks, kan jy #etikette, @roepings, en skakels byvoeg, jou teks formaat en fotos, videos en oudio insluit. Sjoe!
Dit is al wat daar is om te weet oor die knoppies en ikone op die uitgewer. Die ware towery gebeur binne die uitgewer self. Sowel as gewone teks, kan jy #etikette, @roepings, en skakels byvoeg, jou teks formaat en fotos, videos en oudio insluit. Sjoe!
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
2. Dit is al wat daar is om te weet oor die knoppies en ikone op die uitgewer. Die ware towery gebeur binne die uitgewer self. Sowel as gewone teks, kan jy #etikette, @roepings, en skakels byvoeg, jou teks formaat en fotos, videos en audio insluit. Sjoe!
Dit is al wat daar is om te weet oor die knoppies en ikone op die uitgewer. Die ware towery gebeur binne die uitgewer self. Sowel as gewone teks, kan jy #etikette, @roepings, en skakels byvoeg, jou teks formaat en fotos, videos en audio insluit. Sjoe!
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. Omdat die video/audio eers sal ingesluit word nadat jy die plasing geskep het, moet jy die stroom verfris/herlaai om dit te sien. Soms sal dit 'n rukkie neem vir die webwerf wat die lêer gasheer om te reageer aan die ingesluite data, so jy sal miskien 'n rukkie moet wag en die stroom weer moet verfris.
Omdat die video/audio eers sal ingesluit word nadat jy die plasing geskep het, moet jy die stroom verfris/herlaai om dit te sien. Soms sal dit 'n rukkie neem vir die webwerf wat die lêer gasheer om te reageer aan die ingesluite data, so jy sal miskien 'n rukkie moet wag en die stroom weer moet verfris.
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. Plasing tot andere dienste
Plasing tot andere dienste
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1. Plasing tot andere dienste
Plasing tot andere dienste
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
2. Plasing tot ander dienste
Plasing tot ander dienste
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. As jy jou diaspora* saad aan jou rekeninge op ander dienste verbind het, deur te kliek op een of meer van die ikone vir die dienste onder die uitgewer sal jou boodskap op diegene netwerke ook verskyn.
As jy jou diaspora* saad aan jou rekeninge op ander dienste verbind het, deur te kliek op een of meer van die ikone vir die dienste onder die uitgewer sal jou boodskap op diegene netwerke ook verskyn.
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. Wanneer jy begin 'n boodskap te skryf met een of meer van die ikone uitgelig, sal 'n simbool teller wys hoeveel meer karakters beskikbaar is vir jou: 140 vir Twitter, 1000 vir Tumblr, 63 206 vir Facebook. In diaspora*, kan jy 'n yslike 65 535 simbole plaas! Die teller sal altyd die aantal oorblywende karakters vertoon vir die geselekteerde diens wat die minste simbole toelaat, so, as jy die Twitter en Facebook logo uitlig, sal dit af tel van 140 karakters.
Wanneer jy begin 'n boodskap te skryf met een of meer van die ikone uitgelig, sal 'n simbool teller wys hoeveel meer karakters beskikbaar is vir jou: 140 vir Twitter, 1000 vir Tumblr, 63 206 vir Facebook. In diaspora*, kan jy 'n yslike 65 535 simbole plaas! Die teller sal altyd die aantal oorblywende karakters vertoon vir die geselekteerde diens wat die minste simbole toelaat, so, as jy die Twitter en Facebook logo uitlig, sal dit af tel van 140 karakters.
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. As jou boodskap langer is as die syfer wat toegelaat word deur die diens waar jy plaas, sal jou boodskap afgekap verskyn op daardie diens, met 'n skakel na jou plasing in diaspora*.
As jou boodskap langer is as die syfer wat toegelaat word deur die diens waar jy plaas, sal jou boodskap afgekap verskyn op daardie diens, met 'n skakel na jou plasing in diaspora*.
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. Daar is baie dinge wat jy kan doen in jou plasings in diaspora*.
Daar is baie dinge wat jy kan doen in jou plasings in diaspora*.
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. Om dit te probeer, laat ons 'n openbare aankondiging maak dat jy net aangekom het in diaspora*? Dit is 'n goeie manier om verwelkom te wees deur mense in ons gemeenskap, en om verbindings begin te maak.
Om dit te probeer, laat ons 'n openbare aankondiging maak dat jy net aangekom het in diaspora*? Dit is 'n goeie manier om verwelkom te wees deur mense in ons gemeenskap, en om verbindings begin te maak.
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. Om 'n openbare plasing te maak, stel net die aspek keuse knoppie Openbare, en tik jou plasing. As jy dit nie vroeër gedoen het nie, stel jouself aan die diaspora* gemeenskap deur die insluiting van die #newhere etiket. Op hierdie manier, sal die mense wat daardie etiket volg jou plasing sien en in staat wees om jou te verwelkom. Sluit sommige van jou belangstellings as #etikette ook, en jy sal vind dat mense met soortgelyke belange soos jou sal jou vind. Jou boodskap kan byvoorbeeld iets so wees:
Om 'n openbare plasing te maak, stel net die aspek keuse knoppie Openbare, en tik jou plasing. As jy dit nie vroeër gedoen het nie, stel jouself aan die diaspora* gemeenskap deur die insluiting van die #newhere etiket. Op hierdie manier, sal die mense wat daardie etiket volg jou plasing sien en in staat wees om jou te verwelkom. Sluit sommige van jou belangstellings as #etikette ook, en jy sal vind dat mense met soortgelyke belange soos jou sal jou vind. Jou boodskap kan byvoorbeeld iets so wees:
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1. Om 'n openbare plasing te maak, stel net die aspek keuse knoppie Openbare, en tik jou plasing. As jy dit nie vroeër gedoen het nie, stel jouself aan die diaspora* gemeenskap deur die insluiting van die #newhere etiket. Op hierdie manier, sal die mense wat daardie etiket volg jou plasing sien en in staat wees om jou te verwelkom. Sluit sommige van jou belangstellings as #etikette ook, en jy sal vind dat mense met soortgelyke belange soos jou sal jou vind. Jou boodskap kan byvoorbeeld iets so wees:
Om 'n openbare plasing te maak, stel net die aspek keuse knoppie Openbare, en tik jou plasing. As jy dit nie vroeër gedoen het nie, stel jouself aan die diaspora* gemeenskap deur die insluiting van die #newhere etiket. Op hierdie manier, sal die mense wat daardie etiket volg jou plasing sien en in staat wees om jou te verwelkom. Sluit sommige van jou belangstellings as #etikette ook, en jy sal vind dat mense met soortgelyke belange soos jou sal jou vind. Jou boodskap kan byvoorbeeld iets so wees:
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
2. Om 'n openbare plasing te maak, stel net die aspek keuse knoppie Openbare, en tik jou plasing. As jy dit nie vroeër gedoen het nie, stel jouself aan die diaspora* gemeenskap deur die insluiting van die #nuuthier etiket. Op hierdie manier, sal die mense wat daardie etiket volg jou plasing sien en in staat wees om jou te verwelkom. Sluit sommige van jou belangstellings as #etikette ook, en jy sal vind dat mense met soortgelyke belange soos jou sal jou vind. Jou boodskap kan byvoorbeeld iets so wees:
Om 'n openbare plasing te maak, stel net die aspek keuse knoppie Openbare, en tik jou plasing. As jy dit nie vroeër gedoen het nie, stel jouself aan die diaspora* gemeenskap deur die insluiting van die #nuuthier etiket. Op hierdie manier, sal die mense wat daardie etiket volg jou plasing sien en in staat wees om jou te verwelkom. Sluit sommige van jou belangstellings as #etikette ook, en jy sal vind dat mense met soortgelyke belange soos jou sal jou vind. Jou boodskap kan byvoorbeeld iets so wees:
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. Hi almal, ek is #newhere in diaspora*. Ek hou van #hardloop, #literatuur en #hase.
Hi almal, ek is #newhere in diaspora*. Ek hou van #hardloop, #literatuur en #hase.
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1. Om 'n openbare plasing te maak, stel net die aspek keuse knoppie Openbare, en tik jou plasing. As jy dit nie vroeër gedoen het nie, stel jouself aan die diaspora* gemeenskap deur die insluiting van die #nuuthier etiket. Op hierdie manier, sal die mense wat daardie etiket volg jou plasing sien en in staat wees om jou te verwelkom. Sluit sommige van jou belangstellings as #etikette ook, en jy sal vind dat mense met soortgelyke belange soos jou sal jou vind. Jou boodskap kan byvoorbeeld iets so wees:
Om 'n openbare plasing te maak, stel net die aspek keuse knoppie Openbare, en tik jou plasing. As jy dit nie vroeër gedoen het nie, stel jouself aan die diaspora* gemeenskap deur die insluiting van die #nuuthier etiket. Op hierdie manier, sal die mense wat daardie etiket volg jou plasing sien en in staat wees om jou te verwelkom. Sluit sommige van jou belangstellings as #etikette ook, en jy sal vind dat mense met soortgelyke belange soos jou sal jou vind. Jou boodskap kan byvoorbeeld iets so wees:
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
2. Om 'n openbare plasing te maak, stel net die aspek keuse knoppie Openbare, en tik jou plasing. As jy dit nie vroeër gedoen het nie, stel jouself aan die diaspora* gemeenskap deur die insluiting van die #newhere etiket. Op hierdie manier, sal die mense wat daardie etiket volg jou plasing sien en in staat wees om jou te verwelkom. Sluit sommige van jou belangstellings as #etikette ook, en jy sal vind dat mense met soortgelyke belange soos jou sal jou vind. Jou boodskap kan byvoorbeeld iets so wees:
Om 'n openbare plasing te maak, stel net die aspek keuse knoppie Openbare, en tik jou plasing. As jy dit nie vroeër gedoen het nie, stel jouself aan die diaspora* gemeenskap deur die insluiting van die #newhere etiket. Op hierdie manier, sal die mense wat daardie etiket volg jou plasing sien en in staat wees om jou te verwelkom. Sluit sommige van jou belangstellings as #etikette ook, en jy sal vind dat mense met soortgelyke belange soos jou sal jou vind. Jou boodskap kan byvoorbeeld iets so wees:
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1. Hi almal, ek is #newhere in diaspora*. Ek hou van #hardloop, #literatuur en #hase.
Hi almal, ek is #newhere in diaspora*. Ek hou van #hardloop, #literatuur en #hase.
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
2. Hallo almal, ek is #newhere in diaspora*. Ek hou van #hardloop, #literatuur en #hase.
Hallo almal, ek is #newhere in diaspora*. Ek hou van #hardloop, #literatuur en #hase.
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. Miskien wil jy nie 'n openbare plasing maak nie. Indien nieis dit in orde: die belangrikste ding is dat jy weet hoe om dit te doen nie.
Miskien wil jy nie 'n openbare plasing maak nie. Indien nieis dit in orde: die belangrikste ding is dat jy weet hoe om dit te doen nie.
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. Wisselwerk met plasings in die stroom
Wisselwerk met plasings in die stroom
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. Die inhoud stroom is 'n egter-tyd vertoon van status boodskappe. Wanneer iemand wat jy volg 'n status boodskap plaas, word dit by die stroom gevoeg. Natuurlik kan jy kommentaar lewer op jou eie poste en dié wat deur ander mense geskep is. Jy kan ook ander mense se boodskappe "hou" en "herdeel", en as iemand iets plaas wat jy regtig wil nie sien nie, kan jy dit wegsteek. Dit gebeur alles in die inhoud stroom, wat gevind kan word net onder die uitgewer.
Die inhoud stroom is 'n egter-tyd vertoon van status boodskappe. Wanneer iemand wat jy volg 'n status boodskap plaas, word dit by die stroom gevoeg. Natuurlik kan jy kommentaar lewer op jou eie poste en dié wat deur ander mense geskep is. Jy kan ook ander mense se boodskappe "hou" en "herdeel", en as iemand iets plaas wat jy regtig wil nie sien nie, kan jy dit wegsteek. Dit gebeur alles in die inhoud stroom, wat gevind kan word net onder die uitgewer.
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. Herdeel plasings
Herdeel plasings
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1. Wisselwerk met plasings in die stroom
Wisselwerk met plasings in die stroom
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
2. Gebruik plasings in die stroom
Gebruik plasings in die stroom
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. Moenie vergeet dat daar verskillende inhoud strome is nie, afhangende van watter "aansig" jy gebruik: Stroom, My Aktiwiteit, @Roepings, My Aspekte of #Gevolgd Etikette. Hoewel dit verander watter plasings in jou stroom verskyn, kan jy dié plasings in dieselfde manier gebruik in enige van dié sienings.
Moenie vergeet dat daar verskillende inhoud strome is nie, afhangende van watter "aansig" jy gebruik: Stroom, My Aktiwiteit, @Roepings, My Aspekte of #Gevolgd Etikette. Hoewel dit verander watter plasings in jou stroom verskyn, kan jy dié plasings in dieselfde manier gebruik in enige van dié sienings.
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1. Jou My Aktiwiteit stroom toon enige plasings wat jy óf hou of op wie jy kommentaar. Dit is 'n goeie manier om op enige interaksies te haal. Plasings in My Aktiwiteit word bestel volgens die nuutste aktiwiteit (kommentaar of hou) op elke plasing.
Jou My Aktiwiteit stroom toon enige plasings wat jy óf hou of op wie jy kommentaar. Dit is 'n goeie manier om op enige interaksies te haal. Plasings in My Aktiwiteit word bestel volgens die nuutste aktiwiteit (kommentaar of hou) op elke plasing.
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
2. Jou My Aktiwiteit stroom toon enige plasings wat jy óf hou of op wie jy kommentaar. Dit is 'n goeie manier om op enige wisselwerkings te haal. Plasings in My Aktiwiteit word bestel volgens die nuutste aktiwiteit (kommentaar of hou) op elke plasing.
Jou My Aktiwiteit stroom toon enige plasings wat jy óf hou of op wie jy kommentaar. Dit is 'n goeie manier om op enige wisselwerkings te haal. Plasings in My Aktiwiteit word bestel volgens die nuutste aktiwiteit (kommentaar of hou) op elke plasing.
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. As daar geen kommentare op 'n plasing is nie, kliek Kommentaar om 'n komment kassie oop te maak. Wanneer daar reeds kommentaar onder die pos is, sal die kommentaar kassie outomaties daar wees. Indien meer as drie kommentare bygevoeg is, sal die laaste drie kommentare getoon word. Jy kan die volledige draad uitbrei deur op dit te kliek
As daar geen kommentare op 'n plasing is nie, kliek Kommentaar om 'n komment kassie oop te maak. Wanneer daar reeds kommentaar onder die pos is, sal die kommentaar kassie outomaties daar wees. Indien meer as drie kommentare bygevoeg is, sal die laaste drie kommentare getoon word. Jy kan die volledige draad uitbrei deur op dit te kliek
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. Houe
Houe
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. Langs die Kommentaar skakel sal jy 'n Hou skakel vind. Dit kan gebruik word om die eienaar van die plasing 'n teken gee dat jy hul pos gelees en waardeer het, sonder om werklik kommentaar te lewer. Wanneer jy op die skakel kliek, sal jy by 'n syfer gevoeg word wat die aantal vertoon. Deur hierdie syfer te kliek sal jou wys wie van die pos hou.
Langs die Kommentaar skakel sal jy 'n Hou skakel vind. Dit kan gebruik word om die eienaar van die plasing 'n teken gee dat jy hul pos gelees en waardeer het, sonder om werklik kommentaar te lewer. Wanneer jy op die skakel kliek, sal jy by 'n syfer gevoeg word wat die aantal vertoon. Deur hierdie syfer te kliek sal jou wys wie van die pos hou.
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. As jy van gedagte verander, kan jy jou "hou" verwyder jou "hou" deur op die Onhou skakel wat nou sigbaar is te kliek. Maar wees bewus daarvan dat die persoon wie se pos jy oorspronklik gehou reeds 'n kennisgewing gestuur is!
As jy van gedagte verander, kan jy jou "hou" verwyder jou "hou" deur op die Onhou skakel wat nou sigbaar is te kliek. Maar wees bewus daarvan dat die persoon wie se pos jy oorspronklik gehou reeds 'n kennisgewing gestuur is!
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. Openbare plasings gemaak deur ander mense kan herdeel wees. Ten einde 'n pos te herdeel, kliek op die Herdeel skakel, wat tussen die Hou en Kommentaar skakels gevind word. Wanneer jy herdeel 'n plasing maak jy dit sigbaar vir jou volgelinge, en dit kan help versprei 'n goeie boodskap aan 'n nuwe gehoor.
Openbare plasings gemaak deur ander mense kan herdeel wees. Ten einde 'n pos te herdeel, kliek op die Herdeel skakel, wat tussen die Hou en Kommentaar skakels gevind word. Wanneer jy herdeel 'n plasing maak jy dit sigbaar vir jou volgelinge, en dit kan help versprei 'n goeie boodskap aan 'n nuwe gehoor.
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1. Om plasings en kommentare te verwyder
Om plasings en kommentare te verwyder
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
2. Verwyder plasings en kommentare
Verwyder plasings en kommentare
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1. Om iemand se plasings weg te steek
Om iemand se plasings weg te steek
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
2. Steek iemand se plasings weg
Steek iemand se plasings weg
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. Wanneer jy jou muis beweeg oor een van jou eie poste of een van die kommentare, 'n x</ span> sal verskyn in die regter boonste hoek, waarmee jy 'n plasing of kommentaar kan verwyder. Jy kan ook jou eie kommentare op ander mense se plasings verwyder.
Wanneer jy jou muis beweeg oor een van jou eie poste of een van die kommentare, 'n x</ span> sal verskyn in die regter boonste hoek, waarmee jy 'n plasing of kommentaar kan verwyder. Jy kan ook jou eie kommentare op ander mense se plasings verwyder.
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
1.
2. As jy nie iemand anders se plasing weer wil sien nie, kan jy dit wegsteek van jou stroom deur op die xte kliek, net soos jy jou eie plasings verwyder.
As jy nie iemand anders se plasing weer wil sien nie, kan jy dit wegsteek van jou stroom deur op die xte kliek, net soos jy jou eie plasings verwyder.
modifié par Dimig .
Copier dans le presse-papier
21 nov. de 06:03 to 19:26