Diaspora/Website

Moenie vergeet dat daar verskillende inhoud strome is nie, afhangende van watter "aansig" jy gebruik: Stroom, My Aktiwiteit, @Oproepe, My Aspekte of #Gevolgd Etikette. Hoewel dit verander watter plasings in jou stroom verskyn, kan jy dié plasings in dieselfde manier gebruik in enige van dié sienings.
Moenie vergeet dat daar verskillende inhoud strome is nie, afhangende van watter "aansig" jy gebruik:

Stroom

My Aktiwiteit

@Oproepe

My Aspekte
of
#Gevolgd Etikette
. Hoewel dit verander watter plasings in jou stroom verskyn, kan jy dié plasings in dieselfde manier gebruik in enige van dié sienings.Don’t forget that there are different content streams depending on which of the “views” you are using:
Stream

My activity

@Mentions

My aspects
or
#Followed tags
. While this alters which posts appear in your stream, you can interact with those posts in the same way in any of these views. -
Kommentare
Kommentare
Comments -
As daar geen kommentare op 'n plasing is nie, kliek Kommentaar om 'n komment kassie oop te maak. Wanneer daar reeds kommentaar onder die pos is, sal die kommentaar kassie outomaties daar wees. Indien meer as drie kommentare bygevoeg is, sal die laaste drie kommentare getoon word. Jy kan die volledige draad uitbrei deur op dit te kliek
As daar geen kommentare op 'n plasing is nie, kliek

Kommentaar
om 'n komment kassie oop te maak. Wanneer daar reeds kommentaar onder die pos is, sal die kommentaar kassie outomaties daar wees. Indien meer as drie kommentare bygevoeg is, sal die laaste drie kommentare getoon word. Jy kan die volledige draad uitbrei deur op dit te kliekIf there are no comments on a post yet, click
Comment
to open a comment field. When there are already comments below the post, the comment field will automatically be there. If more than three comments have been added, the last three comments will be shown. You can expand the full thread by clicking the
Show n more comments
link above them. -
Houe
Houe
Likes -
Langs die Kommentaar skakel sal jy 'n Hou skakel vind. Dit kan gebruik word om die eienaar van die plasing 'n teken gee dat jy hul pos gelees en waardeer het, sonder om werklik kommentaar te lewer. Wanneer jy op die skakel kliek, sal jy by 'n syfer gevoeg word wat die aantal vertoon. Deur hierdie syfer te kliek sal jou wys wie van die pos hou.
Langs die

Kommentaar
skakel sal jy 'n
Hou
skakel vind. Dit kan gebruik word om die eienaar van die plasing 'n teken gee dat jy hul pos gelees en waardeer het, sonder om werklik kommentaar te lewer. Wanneer jy op die skakel kliek, sal jy by 'n syfer gevoeg word wat die aantal vertoon. Deur hierdie syfer te kliek sal jou wys wie van die pos hou.Next to the
Comment
link you will find a
Like
link. This can be used to give the owner of the post a sign that you have read and appreciated their post, without having to actually comment. When you click the link, you will be added to a counter of the number of likes. Clicking this counter will show you those people who have liked the post. -
As jy van gedagte verander, kan jy jou "hou" verwyder jou "hou" deur op die Onhou skakel wat nou sigbaar is te kliek. Maar wees bewus daarvan dat die persoon wie se pos jy oorspronklik gehou reeds 'n kennisgewing gestuur is!
As jy van gedagte verander, kan jy jou "hou" verwyder jou "hou" deur op die

Onhou
skakel wat nou sigbaar is te kliek. Maar wees bewus daarvan dat die persoon wie se pos jy oorspronklik gehou reeds 'n kennisgewing gestuur is!If you change your mind, you can remove your “like” by clicking the
Unlike
link which is now visible. But be aware that the person whose post you originally liked has already been sent a notification! -
Herdeel plasings
Herdeel plasings
Reshare posts -
Openbare plasings gemaak deur ander mense kan herdeel wees. Ten einde 'n pos te herdeel, kliek op die Herdeel skakel, wat tussen die Hou en Kommentaar skakels gevind word. Wanneer jy herdeel 'n plasing maak jy dit sigbaar vir jou volgelinge, en dit kan help versprei 'n goeie boodskap aan 'n nuwe gehoor.
Openbare plasings gemaak deur ander mense kan herdeel wees. Ten einde 'n pos te herdeel, kliek op die

Herdeel
skakel, wat tussen die Hou en Kommentaar skakels gevind word. Wanneer jy herdeel 'n plasing maak jy dit sigbaar vir jou volgelinge, en dit kan help versprei 'n goeie boodskap aan 'n nuwe gehoor.Public posts made by other people can be reshared. In order to reshare a post, click the
Reshare
link, which can be found between the Like and Comment links. Resharing a post makes it visible to your followers, and can help spread a good message to a new audience. -
Verwyder plasings en kommentare
Verwyder plasings en kommentare
Deleting posts and comments -
Wanneer jy jou muis beweeg oor een van jou eie poste of een van die kommentare, 'n x</ span> sal verskyn in die regter boonste hoek, waarmee jy 'n plasing of kommentaar kan verwyder. Jy kan ook jou eie kommentare op ander mense se plasings verwyder.
Wanneer jy jou muis beweeg oor een van jou eie poste of een van die kommentare, 'n

x</ span>
sal verskyn in die regter boonste hoek, waarmee jy 'n plasing of kommentaar kan verwyder. Jy kan ook jou eie kommentare op ander mense se plasings verwyder.When you hover your mouse pointer over one of your own posts or one of the comments, an
x
will appear in the top right corner, which allows you to delete the post or comment. You can also delete your own comments on other people’s posts. -
Steek iemand se plasings weg
Steek iemand se plasings weg
Hiding someone’s post -
As jy nie iemand anders se plasing weer wil sien nie, kan jy dit wegsteek van jou stroom deur op die xte kliek, net soos jy jou eie plasings verwyder.
As jy nie iemand anders se plasing weer wil sien nie, kan jy dit wegsteek van jou stroom deur op die

x
te kliek, net soos jy jou eie plasings verwyder.If you don’t want to see someone else’s post again, you can hide it from your stream by clicking the
x
, just as you would to delete your own post. -
Ignoreer 'n gebruiker
Ignoreer 'n gebruiker
Ignore a user -
Indien jy agterkom dat 'n persoon se plasings vir jou irriterend, vervelig of beledigend is, kan jy daardie persoon ignoreer. Dit beteken dat hul plasings nie meer in jou stroom vertoon sal wees nie, maar hulle sal steeds in staat wees om kommentaar te lewer, om jou plasings te hou of herdeel, en hul kommentare sal nog steeds op jou en ander mense se plasings verskyn. Om iemand te ignoreer, muis oor een van hul plasings en kliek op die ikoon langs die klein "x" in die regter boonste hoek – dit lyk soos 'n mannetjie met 'n lyn deur hom. Wanneer jy iemand ignoreer, sal hul plasings nie onmiddellik verdwyn nie; jy moet die skerm verfris.
Indien jy agterkom dat 'n persoon se plasings vir jou irriterend, vervelig of beledigend is, kan jy daardie persoon ignoreer. Dit beteken dat hul plasings nie meer in jou stroom vertoon sal wees nie, maar hulle sal steeds in staat wees om kommentaar te lewer, om jou plasings te hou of herdeel, en hul kommentare sal nog steeds op jou en ander mense se plasings verskyn. Om iemand te ignoreer, muis oor een van hul plasings en kliek op die ikoon langs die klein "x" in die regter boonste hoek – dit lyk soos 'n mannetjie met 'n lyn deur hom. Wanneer jy iemand ignoreer, sal hul plasings nie onmiddellik verdwyn nie; jy moet die skerm verfris.
If you are currently sharing with that person, removing them from your aspects will stop many of their posts from appearing in your stream. A more complete method is to “ignore” that account. This will prevent any of their posts from appearing in your stream, and they will no longer be able to like or comment on your posts. They will, however, still be able to reshare your posts, comment on reshares of your posts, and their comments on posts by other people which appear in your stream will still be visible to you. -
ʼn Lys van die mense wat jy verontagsaam, kan gevind word in jou rekening instellings onder Privaatheid. As jy nie meer iemand wil ignoreer nie, kan jy hulle verwyder van die bladsy. Ons verduidelik hoe om by jou rekening instellings bladsy te kom in
ʼn Lys van die mense wat jy verontagsaam, kan gevind word in jou rekening instellings onder

Privaatheid
. As jy nie meer iemand wil ignoreer nie, kan jy hulle verwyder van die bladsy. Ons verduidelik hoe om by jou rekening instellings bladsy te kom inA list of people you are ignoring can be found in your account settings under
Privacy
. To stop ignoring someone, you can remove them from the list on that page. We cover how to change your account settings page in %{part_link}. -
Jy het nou geleer van die aktiwiteit wat jy sal optree die meeste op diaspora*: hoe om status boodskappe te skep, hoe om kommentaar te lewer, en hoe om ander persone se plasings to herdeel. In die volgende deel van hierdie tutoriaal sal ons gesprekke verduidelik: private boodskappe wat met een of meer kontakte gedeel is.
Jy het nou geleer van die aktiwiteit wat jy sal optree die meeste op diaspora*: hoe om status boodskappe te skep, hoe om kommentaar te lewer, en hoe om ander persone se plasings to herdeel. In die volgende deel van hierdie tutoriaal sal ons gesprekke verduidelik: private boodskappe wat met een of meer kontakte gedeel is.
You’ve now learned about the activity you’ll be spending most of your time in diaspora* doing: sharing your own content, and commenting on and resharing content shared by others. In the next part of this tutorial we will take a look at “conversations:” private messages shared with one or more contacts. -
Deel 6 – Kennisgewings en gesprekke
Deel 6 – Kennisgewings en gesprekke
Part 6 – Notifications and conversations -
Kennisgewings en gesprekke
Kennisgewings en gesprekke
Notifications and conversations -
Die laaste groot funksie jy moet beslis ken is "gesprekke." Voordat ons dit verduidelik, laat ons van kennisgewings praat.
Die laaste groot funksie jy moet beslis ken is "gesprekke." Voordat ons dit verduidelik, laat ons van kennisgewings praat.
The last big feature you should definitely know about is “conversations.” Before we do that, however, let’s look at notifications. -
Kennisgewings
Kennisgewings
Notifications