Diaspora/Website

Deel 7
Deel 7
Part 7 -
Addisionele tutoriale
Addisionele tutoriale
Additional tutorials -
Verbind diaspora* met ander dienste
Verbind diaspora* met ander dienste
Connecting diaspora* to other services -
Wenke en toertjies
Wenke en toertjies
Tips and tricks -
Teksformatering
Teksformatering
Formatting text -
Meer help nodig?
Meer help nodig?
Want more help? -
Bekyk ons %{other_docs_link} bladsy vir skakels na ander webwerwe.
Bekyk ons %{other_docs_link} bladsy vir skakels na ander webwerwe.
Check our %{other_docs_link} page for links to other sites. -
ander dokumentasie
ander dokumentasie
other documentation -
'n Groot dank aan Kevin Kleinman, wat die oorspronklike Diasporial gidse waarop hierdie lesse gebaseer is geskep het.
'n Groot dank aan Kevin Kleinman, wat die oorspronklike Diasporial gidse waarop hierdie lesse gebaseer is geskep het.
Huge thanks to Kevin Kleinman, who created the original Diasporial guides on which these tutorials are based. -
Deel 1 – Registrasie
Deel 1 – Registrasie
Part 1 – Signing up -
Registrasie by diaspora*
Registrasie by diaspora*
Signing up to diaspora* -
Welkom by ons "Begin" gids. As jy jou pad na hierdie bladsy gevind het, het jy waarskynlik óf net registreer by diaspora* of jy dink om dit te doen. In hierdie reeks tutoriale sal ons jou deur die registrering proses neem en jou met die basiese beginsels van diaspora* vergewis. Ons hoop dat jy dit nuttig vind, en dat jy diaspora* geniet!

Welcome to our “Getting started” guide. If you’ve found your way to this page, you’ve probably either just signed up to diaspora* or you’re thinking of doing so. In this series of tutorials we’ll walk you through the sign-up process and get you acquainted with the basics of how diaspora* works. We hope you find it useful, and that you enjoy using diaspora*! -
Vind 'n peul
Vind 'n peul
Finding a pod -
In teenstelling tot baie sosiale netwerk-webwerwe, wat 'n sentrale punt van rekenaars het wat almal se data stoor, kan ons nie vir jou 'n spesifieke skakel gee nie en sê: registreer hier. diaspora* verskil van daardie netwerke in dat dit gedesentraliseer, met baie verskillende punte van toegang. Voordat jy begin, sal jy moet besluit met watter diaspora* verskaffer jy wil registreer. Ons noem hierdie verskaffers "peule."
In teenstelling tot baie sosiale netwerk-webwerwe, wat 'n sentrale punt van rekenaars het wat almal se data stoor, kan ons nie vir jou 'n spesifieke skakel gee nie en sê: registreer hier. diaspora* verskil van daardie netwerke in dat dit

gedesentraliseer
, met baie verskillende punte van toegang. Voordat jy begin, sal jy moet besluit met watter diaspora* verskaffer jy wil registreer. Ons noem hierdie verskaffers "peule."Unlike most social networking sites, which have a central hub of computers which store everyone’s data, we can’t give you one specific link and say: “Sign up here.” diaspora* is different from those networks in that it is
decentralized
, with many different points of access. Before getting started, you’ll have to decide which of these points, or nodes, you want to use to access the diaspora* network. We call these nodes “pods.” -
Die woord "diaspora" verwys na die verspreiding van sade (of mense) oor 'n wye gebied. Dit is hoekom ons motief die paardebloem is, en die sterretjie in ons naam verteenwoordig 'n wollerige paardebloem saad. Ons verwys na individuele rekeninge op diaspora* as "sade</ strong>", en die servers waarop die rekeninge ingesamel is as "peule." Jy sal daaraan gou gewoond raak!
Die woord "diaspora" verwys na die verspreiding van sade (of mense) oor 'n wye gebied. Dit is hoekom ons motief die paardebloem is, en die sterretjie in ons naam verteenwoordig 'n wollerige paardebloem saad. Ons verwys na individuele rekeninge op diaspora* as "

sade</ strong>
", en die servers waarop die rekeninge ingesamel is as "
peule
." Jy sal daaraan gou gewoond raak!The word “
diaspora
” refers to the dispersal of seeds (or people) over a wide area. That’s why our motif is the dandelion, and the asterisk in our name represents a fluffy dandelion seed. We refer to individual accounts on diaspora* as “
seeds
,” and the servers in which those accounts are collected as “
pods
.” You’ll get used to it soon! -
Vir help om te kies watter peul is die beste vir jou, bekyk ons %{wiki_link}.
Vir help om te kies watter peul is die beste vir jou, bekyk ons %{wiki_link}.
To help you choose which pod is best for you, have a look at our %{wiki_link} to help you. -
gids oor peul kiese
gids oor peul kiese
guide to choosing a pod -
Jy mag dalk 'n uitnodiging aan diaspora* van iemand wat jy ken gekry het. As dit so is, bevat dié 'n skakel na die diaspora* peul waarop die persoon wat jou uitgenooi het geregistreer is. As jy wil hê om aan te sluit by dieselfde peul as hulle, kan jy eenvoudig die skakel in die e-pos volg. Maar jy hoef nie op dieselfde peul as jou vriend te wees nie om met hulle te kommunikeer nie.

You might have received an invitation to join diaspora* from someone you know. If so, this contains a link to the diaspora* pod on which the person who invited you is registered. If you want to join to the same pod as them, you can simply follow the link in the mail. However, you don’t have to be on the same pod as your friend to communicate with them. You can choose any pod you want as your home and talk to people throughout diaspora*. -
Jy sal altyd by diaspora* aan meld by dieselfde peul waarmee jy geregistreer het. Van jou peul kan jy met die hele netwerk verbind, en jou ervaring van diaspora* sal min of meer dieselfde wees wat ook al peul jy gebruik. Jy sal nie aan 'n ander peul kan meld nie, maar daar is geen rede vir jou om dit in elk geval te doen nie.

You will always sign in to diaspora* on the same pod with which you first registered. From your pod you can connect to the whole network and your experience of diaspora* should be more or less the same no matter which pod you are connecting from. You will not be able to sign in to another pod, but there is no need for you to do this anyway. -
Registrasie
Registrasie
Registration