Diaspora/Website

Verbind jou diaspora* saad na ander dienste
Verbind jou diaspora* saad na ander dienste
Connecting your diaspora* seed to other services -
Jy kan jou diaspora* saad aan verskeie ander dienste verbind: Facebook, Twitter en Tumblr. Natuurlik, om dit te doen, sal jy 'n rekening moet hê op daardie diens!
Jy kan jou diaspora* saad aan verskeie ander dienste verbind: Facebook, Twitter en Tumblr. Natuurlik, om dit te doen, sal jy 'n rekening moet hê op daardie diens!
You can connect your diaspora* seed to several other services: Twitter, Tumblr, and WordPress. Of course, to do this, you’ll have to have an account on that service! -
Voor die aanvang van hierdie, maak seker dat jy jou rekening data vir die diens aan die hand het, want jy sal dalk jou verband met daardie ander diens moet magtig sodat dit met diaspora* werk.
Voor die aanvang van hierdie, maak seker dat jy jou rekening data vir die diens aan die hand het, want jy sal dalk jou verband met daardie ander diens moet magtig sodat dit met diaspora* werk.
Before starting this, make sure you have your account information for that service to hand, because you might need it to authorise your connection with that other service in order for it to work. -
Om aan 'n ander diens te meld, kliek op die ikoon vir die diens onder Verbind Dienste op die regterkantste kolom van die stroom. As jy reeds gemeld op aan die rekening op daardie diens op dieselfde leser, behoort dit outomaties jou herken. As jy nie aan daardie diens gemeld is nie, sal dit jou vra om aan te meld. Sodra jy aangemeld het, sal dit toestemming vra om te publiseer deur jou jou rekening op daardie diens. Aanvaar dit, en jy is gereed om direk te pos uit jou diaspora* saad op daai diens!
Om aan 'n ander diens te meld, kliek op die ikoon vir die diens onder

Verbind Dienste
op die regterkantste kolom van die stroom. As jy reeds gemeld op aan die rekening op daardie diens op dieselfde leser, behoort dit outomaties jou herken. As jy nie aan daardie diens gemeld is nie, sal dit jou vra om aan te meld. Sodra jy aangemeld het, sal dit toestemming vra om te publiseer deur jou jou rekening op daardie diens. Aanvaar dit, en jy is gereed om direk te pos uit jou diaspora* saad op daai diens!To connect to another service, click
Connect services
in the sidebar of the stream, and then click the relevant icon. If you’re already logged in to your account on that service in the same browser, it should recognise you automatically. If you’re not currently logged in to that service, it’ll ask you to log in now. Once you’re logged in, it will ask for authorisation to publish to your account in that service. Accept this, and you’re ready to post directly from your diaspora* seed to that service! -
Wanneer jy weer in die uitgewer kliek, sal jy die ikoon sien vir daardie diens onder die uitgewer. Klik op die ikoon om dit te aktiveer, en jou plasing sal ook in jou stroom op daardie diens verskyn. Nuttig, nê? Sien %{part_link} vir meer inligting op die plasing te verbind dienste.

When you next click in the publisher, you’ll see the icon for that service under the publisher. Click this icon to activate it, and your post will also appear in your stream on that service. Pretty nifty, eh? See %{part_link} for more information on posting to connected services. -
Rekening bestuur
Rekening bestuur
Account management -
Die finale ding wat ons nodig het om te verduidelik, sodat jy kan begin, is die gebruiker verstellings bladsy. Om dit te bereik, kliek op die foto of die naam in die opskrif, en uit die keuselys kies Verstellings. Hier vind u 'n oorsig van die rekening opsies.
Die finale ding wat ons nodig het om te verduidelik, sodat jy kan begin, is die gebruiker verstellings bladsy. Om dit te bereik, kliek op die foto of die naam in die opskrif, en uit die keuselys kies

Verstellings
. Hier vind u 'n oorsig van die rekening opsies.The final thing we need to look at to get you started is the user settings page. To reach it, get to you user menu and, from the drop-down menu, choose
Settings
. Here you will find an overview of account options. -
Profiel
Profiel
Profile -
Rekening
Rekening
Account -
Hier kan jy jou e-posadres en wagwoord verander, jou taal stel, jou e-pos voorkeure kies, en jou data laai of jou saad sluit. Ons doel is dat jy in staat sal wees om die afeglaaie data sal gebruik om jou saad te migreer na 'n ander peul, maar dit is nog nie moontlik nie. Jy mag dalk jou data gereeld wil laai soos 'n back-up, egter.

Here you can: change your email address and password, set your language, choose from one of our color themes, set the default visibility of your posts, pick your email notification preferences and download your data or close your seed. -
diaspora* het 'n self-regerende gemeenskap standaard, wat NSFW ("not safe for work": nie veilig vir werk nie) genoem is. As jy waarskynlik baie materiaal sal plaas wat dalk nie geskik vir almal te sien by hul kantoor lessenaar (miskien met hul baas agter hulle) is nie, oorweeg dit asseblief om die NSFW boks te aansluit. Dit sal jou boodskappe verberg van mense se strome agter 'n kennisgewing dat die pos NSFW gemerk is. Hulle kan dan op hierdie kennisgewing kliek om jou plasing te sien as hulle wil.

If you want, you can set your seed to automatically start sharing with anyone who starts sharing with you. You can also re-enable the “getting started” hints that appeared when you first opened your account. -
Privaatheid
Privaatheid
Privacy -
Hierdie is 'n lys van gebruikers wat jy verontagsaam. Jy kan hulle verwyder uit die lys as jy wil hul plasings weer begin te sien . Sien %{part_link} vir meer oor geïgnorere mense.
Hierdie is 'n lys van gebruikers wat jy verontagsaam. Jy kan hulle verwyder uit die lys as jy wil hul plasings weer begin te sien . Sien %{part_link} vir meer oor geïgnorere mense.
This is a list of users you are ignoring. You can remove them from this list if you want to start seeing posts from them again. See %{part_link} for more on ignoring people. -
Dienste
Dienste
Services -
Die Dienste bladsy wys jou verbinde dienste (bv. Facebook, Twitter, Tumblr) en laat jou nuwe dienste aan te sluit by jou met diaspora* saad.
Die Dienste bladsy wys jou verbinde dienste (bv. Facebook, Twitter, Tumblr) en laat jou nuwe dienste aan te sluit by jou met diaspora* saad.
The Services page shows your connected services (e.g. Twitter, Tumblr, WordPress) and allows you to connect new services to your diaspora* seed. See %{part_link} for more on connected services. -
Baie dankie vir die lees van hierdie Begin gids! Ons hoop dit is nuttig vir jou en dat jy nou gemaklik voel met diaspora* soos jou nuwe aanlyn tuiste. As jy enige vrae het, voel vry om 'n openbare pos te maak op diaspora* insluitend die

That’s all, folks! Thanks a lot for reading this getting started guide. We hope it has been useful to you and that you now feel comfortable using diaspora* as your new online home. If there’s anything else you want to know about any aspect of using diaspora*, try our in-app help section – go to your user menu in the header bar and select
Help
from the drop-down menu. -
en
en
If you have any questions that haven’t been answered, feel free to make a public post on diaspora* including the
#help
and
#question
tags so that other community members can try to help you. There’s a wonderful, generous community out there! -
Teksformatering
Teksformatering
Formatting text -
Teksformatering
Teksformatering
Formatting text -
Op diaspora* is dit moontlik om jou teks te formateer in status boodskappe, kommentare, en gesprekke met behulp van 'n eenvoudige opmerk stelsel wat Markdown genoem is. Hierdie bladsy gee 'n inleiding tot die kodes wat gebruik word om hierdie formatering te skep.

On diaspora* it’s possible to format your text in status messages, comments and conversations using a simplified mark-up system called Markdown. This page gives an introduction to the codes used to create this formatting.