Diaspora/Website

Jy kan selfs diaspora* as 'n notaboek gebruik, om dinge neer te skryf wat jy later moet onthou, miskien selfs note vir 'n aanbieding wat jy sal gee. Om dit te doen, al wat jy hoef te doen, is 'n aspek te skep en niemand aan dit te voeg nie! Dis reg, 'n leë aspek. Wat is die punt van dit? Wel, dit beteken dat jy dinge met hierdie aspek kan deel, en niemand anders sal hulle kan sien nie te sien. Dit beteken dat hierdie aspek as jou private notaboek kan optree. Dit kan 'n goeie manier om teks of foto's tussen rekenaars te dra wees, en om jou notas en foto's te beskerm tot jy in diaspora* sluit.
Jy kan selfs diaspora* as 'n notaboek gebruik, om dinge neer te skryf wat jy later moet onthou, miskien selfs note vir 'n aanbieding wat jy sal gee. Om dit te doen, al wat jy hoef te doen, is 'n aspek te skep en

niemand aan dit te voeg nie
! Dis reg, 'n leë aspek. Wat is die punt van dit? Wel, dit beteken dat jy dinge met hierdie aspek kan deel, en niemand anders sal hulle kan sien nie te sien. Dit beteken dat hierdie aspek as jou private notaboek kan optree. Dit kan 'n goeie manier om teks of foto's tussen rekenaars te dra wees, en om jou notas en foto's te beskerm tot jy in diaspora* sluit.You can even use diaspora* as a notebook, to jot down things you’ll need to remember later, perhaps even notes for a presentation you’re giving. To do this, all you need to do is to create an aspect and
add no one to it
! That’s right, an empty aspect. What’s the point of this? Well, it means you can share things with this aspect, and no one will be able to see them. That means that this aspect can act as your private notebook. It can be a useful way of moving text or photos between one computer and another, and of keeping your notes and photos safe for whenever you log in to diaspora*. -
Ander dokumentasie
Ander dokumentasie
Other documentation -
Waar meer help en informasie te kry
Waar meer help en informasie te kry
Where to find more help and information -
Ander dokumentasie
Ander dokumentasie
Other documentation -
Ons het probeer om al die noodsaaklikhede van die gebruik van diaspora* in hierdie tutoriale te verduidelik so goed soos moontlik, maar daar mag dalk iets wees wat nog nie duidelik vir jou is nie of iets wat nie hier verduidelik is nie wat jy wil weet. Daar is ook meer tegniese sake soos die opstel van jou eie peul, wat nie hier gedek is nie.

We’ve tried to cover all the essentials of using diaspora* in these tutorials in as clear a manner as possible. However, there may be something you’re still not clear about or something that hasn’t been covered here that you want to know. There are also more technical matters such as setting up your own pod, which aren’t covered here. -
Op hierdie bladsy sal jy skakels vind na ander nuttige webwerwe wat tutoriale en meer inligting bied.
Op hierdie bladsy sal jy skakels vind na ander nuttige webwerwe wat tutoriale en meer inligting bied.
On this page you will find links to other useful sites offering tutorials and more information. -
Tutoriale
Tutoriale
Tutorials -
'n gids in Frans vir mense wat nuut in diaspora* is
'n gids in Frans vir mense wat nuut in diaspora* is
a guide in French for people new to diaspora* -
Oor diaspora*
Oor diaspora*
About diaspora* -
Natuurlik is daar baie inligting oor diaspora* hier op ons projek webwerf
Natuurlik is daar baie inligting oor diaspora* hier op ons projek webwerf
Of course, there’s plenty of information about diaspora* right here on our project site -
%{wiki_link} – Alles wat jy nodig het om te weet oor die gebruik, ontwikkeling en installering van diaspora*
%{wiki_link} – Alles wat jy nodig het om te weet oor die gebruik, ontwikkeling en installering van diaspora*
%{wiki_link} – all you need to know about using, developing and installing diaspora* -
Die projek se amptelike wiki
Die projek se amptelike wiki
The official project wiki -
Daar is bladsye oor %{wikipedia_link} en die %{wikipedia_software_link} op Wikipedia
Daar is bladsye oor %{wikipedia_link} en die %{wikipedia_software_link} op Wikipedia
There are pages about %{wikipedia_link} and the %{wikipedia_software_link} on Wikipedia -
diaspora*
diaspora*
diaspora* -
diaspora* sagteware
diaspora* sagteware
diaspora* software -
Gebruiker ondersteuning
Gebruiker ondersteuning
User support -
Jy kan 'n #vraag vra oor diaspora*, vir #help vra, of verslag van 'n #fout in openbare plasings op diaspora* self
Jy kan 'n

#vraag
vra oor diaspora*, vir
#help
vra, of verslag van 'n
#fout
in openbare plasings op diaspora* selfYou can ask a
#question
about diaspora*, ask for
#help
, or report a
#bug
in public posts in diaspora* itself -
Het jy 'n probleem wat jy nie kan oplos nie? Praat met ons op ons %{mail_link}
Het jy 'n probleem wat jy nie kan oplos nie? Praat met ons op ons %{mail_link}
Having a problem you can’t solve? Talk to us on our %{mail_link} -
e-lys
e-lys
mailing list -
Of gesels met diaspora* ontwikkelaars op ons %{irc_link}. As jy nie 'n onmiddellike antwoord kry nie, probeer weer later
Of gesels met diaspora* ontwikkelaars op ons %{irc_link}. As jy nie 'n onmiddellike antwoord kry nie, probeer weer later
Or chat to diaspora* developers on our %{irc_link}. If you don’t get an instant reply, try again later